Рет қаралды 323
ADD ► orcd.co/sensasie
‘Sensasi’ is the latest track from South African Afrikaans-Rap artist 'Groot Geraas'; a philosophical observation delivered with a catchy EDM format that Groot Geraas tends to with sneaky aplomb and lyrical strength.
Aansien en waardigheid
Bevestig 'n majesteit
Glitter en goud waar jy kyk
Die ewige majesteit
Van sensasie
Sensasie
Sensasie
Sensasie
Sensasie
Koninklike
Siel op die spel
Hemel of hel
Met geen indikasie is sensasie wel
Al wat tel in die lang koers
Dis waarna ons streef
Gee my sensasie dis waarvoor ons leef
Sensasie
Sensasie
Sensasie
Aansien en waardigheid
Bevestig 'n majesteit
Glitter en goud waar jy kyk
Die ewige majesteit
Van sensasie
Sensasie
Koninklike
Siel op die spel
Hemel of hel
Met geen indikasie is sensasie wel
Al wat tel in die lang koers
Dis waarna ons streef
Gee my sensasie dis waarvoor ons leef
Sensasie
Sensasie
Sensasie
/ grootgeraas
/ grootgeraas
/ grootgeraas
/ @grootgeraas
℗ / © 2024 Groot Geraas
Powered by Next Music Distribution
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZfaq).
#grootgeraas #afrikaansrap #afrikaans