Steve Hofmeyr |

  Рет қаралды 27,707

GrootFM TV

GrootFM TV

Ай бұрын

Steve Hofmeyr kom loer in op die #DieGROOTBrekfis. Hy gesels oor sy lewe en die storie agter die onvergeetlike Ikoon Konsert wat in Maart 2025 plaasvind, met kunstenaars soos: Juanita Du Plessis, Kurt Darren, Ricus Nel, Demi Lee Moore, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld en natuurlik Steve Hofmeyr!
#GaanGROOT #jouGROOTstefm #Roxette #Musiek

Пікірлер: 50
@muhammedmangera2877
@muhammedmangera2877 Ай бұрын
Ek is Indian en ek hou van Steve agter elke man was my favourite series
@metsebeth7797
@metsebeth7797 Ай бұрын
Ek is Afrikaans, en ons hou van dieselfde goed, ons het goeie smaak. Lekker om vriende van oral te ontmoet.
@alistairfulton6316
@alistairfulton6316 Ай бұрын
Baie mooi Steve. Dankie vir alle jou mooi musiek. Beste. Alistair.
@AdriStrydom-fl2ub
@AdriStrydom-fl2ub 21 күн бұрын
Steve sal altyd ons Ikoon wees die Legende Al Vir 40 Jaar jy bly die Beste Sanger ooit ons lief jou baie❤️❤️❤️
@metsebeth7797
@metsebeth7797 Ай бұрын
Wat n baie baie mooi aanbieding, die beste kunstenaar, wat alles doen met passie, wat my hoendervleis gee.
@janhbhugo5085
@janhbhugo5085 Ай бұрын
Ek luister nou hier vanaf Kanada ! Lekker mense .
@metsebeth7797
@metsebeth7797 Ай бұрын
Bly jy nou daar? My sus kuier in New Brunswick, in Anse Blue vir so 5 maande tot October se kant. Ek gaan die link vir haar stuur, ons twee love so vir Steve. Mooi bly.
@user-li3xr1sj2m
@user-li3xr1sj2m Ай бұрын
Het vir Steve die heel eerste keer ervaar jare gelede met sy groep " Dusk" in 'n stadssaal ! Brilliant ! Het geweet hy gaan een van ons bestes word ! Love him ❤️
@sarahjanegrobler4396
@sarahjanegrobler4396 Ай бұрын
*FANTASTIES, DANKIE STEVE!!!!* Jy is ons *Movie Star!!!* Ons *Beste Sanger* Ons *Bakleier vir Suid Afrika en Afrikaans!!!* Ons *Nice to chat to...always!!!* *BAIE DANKIE STEVE!!!*
@yvonneels7849
@yvonneels7849 Ай бұрын
Steve. Jy die beste. Steve het op getree by die pup. Big 5. Was so 6jaar terug. What a night. En photo van ons twee saam. Was nie plek vr ñ muis nie. Was just awesome. ........ And then the song Steve and Theuns sang together 😪. Gè Korsten....Steve......Theuns . ❤
@antoinettelerouxauthor2538
@antoinettelerouxauthor2538 Ай бұрын
Duisend dankies! Steve was reg van die begin af my gunsteling en hy is dit nog steeds. En baie dankie aan jou ook Steve. Jy doen dit nog steeds vir ons almal... 🤗
@Charlenedefin
@Charlenedefin 27 күн бұрын
Amen jaaa verseker Steve is n rolmodel man wat staan Vir dit wat hy in Glo en in Wie hy Glo. ❤
@Bruingebak
@Bruingebak Ай бұрын
Steve, wat jou oor die jare so suksesvol gemaak het as ’n Suid-Afrikaanse, veelsydige kunstenaar is jou goue stem en die passie wat jy daarmee gemeng het. Ten spyte van al die maatskappye wat onder druk, hul borge van jou onttrek het; omdat hulle polities korrek moes wees', het jy volgehou. Dankie.
@AIRview2
@AIRview2 Ай бұрын
Ek ken vir Steve vandat hy op n reuse motorists in n venue ingejaag het. My hart was gesteel. Vir altyd. Die veste is hy! Dankie vir die onderhoud!
@user-gs3hv6hd4v
@user-gs3hv6hd4v 7 күн бұрын
Jy gesels so gemaklik, eerlik en interessant, Steve!!
@carenhohne9452
@carenhohne9452 Ай бұрын
Lekker man lekker!! Groete uit Perth, Australia
@mariejones2302
@mariejones2302 Ай бұрын
Awesome interview Steve jy's a LEGEND ❤❤❤
@annatjieeloff264
@annatjieeloff264 Ай бұрын
Sal graag weer die reeks wil sien
@franroos6249
@franroos6249 Ай бұрын
Sooooo awesome 🎉
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o Ай бұрын
Bruce Byers jy is was en n groot Hero
@anetsmith2301
@anetsmith2301 Ай бұрын
Ja nee kyk. Steve het n stem een uit n duisend en hy staan vir wat hy glo reg is👍😘love Steve
@humelize
@humelize Ай бұрын
Steve, jou liedjies is fantasties. Ons is mal oor Devon.
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Redgebed absolutely great
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 Ай бұрын
Steve, het jou in Jacobsbaai gedurende 2007. ❤ ontmoet. Dit was n lekker kuier daardie aand. Mooi loop groete.
@user-hr6vq1jc8d
@user-hr6vq1jc8d Ай бұрын
I sd thanks 4 accepting the bribe and gave a bubbly chocolate to the person videoing me when I won a competition as a misfit queen. Steve u are the best.
@hardusscheepers9062
@hardusscheepers9062 Ай бұрын
Jy Bly my Yster
@eliciaschultz6931
@eliciaschultz6931 Ай бұрын
Steve jy is so amazing! Go Steve Go!
@tersiamarais5191
@tersiamarais5191 Ай бұрын
Wyse man met n groot hart
@tienierabie748
@tienierabie748 Ай бұрын
Kan daar n groter sang nommer wees as Red gebed en agtet elke man...WOW
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Goeie ou dae
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Great video thanks
@attievanwyk3561
@attievanwyk3561 Ай бұрын
Steve my man....60 is fokkol.
@alabreytenbach3038
@alabreytenbach3038 Ай бұрын
Lunch time concerts, Staatsteater Pretoria (bestaan die Staatsteater nog?) After Dark...Groete Almamater
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Ай бұрын
Steve your voice are still the same wow.hello🎉
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 Ай бұрын
Ai jy mag maar Steve
@HesterDuPreez-sf7vg
@HesterDuPreez-sf7vg Ай бұрын
Ai daar is net een Steve Hofmeyr luister hier uit Florida VSA pragtig
@metsebeth7797
@metsebeth7797 Ай бұрын
Hoe laat bied julle hierdie progam LIVE aan in die oggend?
@richardselmarsterne9557
@richardselmarsterne9557 Ай бұрын
When he landed at Jan Smuts airport there were 5000 fans to meet Stefaans when he appeared if you do not beleive me ask Gary player he was standing alongside Stefaans?
@TraceyAnnDuPlessis
@TraceyAnnDuPlessis Ай бұрын
Be careful Steve there are a lot of Vegans and Vegetarians that are your fans. Groete van Lincoln, UK
@antoinettelerouxauthor2538
@antoinettelerouxauthor2538 Ай бұрын
Ayn Rand is my gunsteling ook. Ek het haar werk begin lees toe ek 'n eesrtejaarstudent aan die Goudstadse Onderwyskollege was. Die boek wat ek toe gelees het was Anthem...
@marietjieswanepoel4253
@marietjieswanepoel4253 Ай бұрын
Hy bly maar net die beste. Doen so voort en sterkte vorentoe
@gertmuller9783
@gertmuller9783 Ай бұрын
Die omroepers se mikrofone belemmer die skerm
@sharonjacobs6750
@sharonjacobs6750 Ай бұрын
Volg Steve vanaf Agter Elke Man se dae...
@sloet-pt1qv
@sloet-pt1qv Ай бұрын
Nee wat, sit hom af, sit hom af....
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Ja veertig Jaar terug het Ek gese Steve Gaan n Groot Gaan in sy musiek Bly net uit poltiek
@metsebeth7797
@metsebeth7797 Күн бұрын
Sjoe, ek moes weer kyk, daai stem. Mense..... Hoendervleis!!!
@richardselmarsterne9557
@richardselmarsterne9557 Ай бұрын
Stefaans Mof maker he sounds like a 75 year old oxygen thief?
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Bly weg van Ai
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 154 М.
Beste grappe van Oppiestoep S9, E02 - Episode 02
21:47
PlatkopTalks
Рет қаралды 56 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 25 МЛН
1,000 Diamonds! (Funny Minecraft Animation) #shorts #cartoon
00:31
toonz CRAFT
Рет қаралды 38 МЛН
Amazing weight loss transformation !! 😱😱
00:24
Tibo InShape
Рет қаралды 63 МЛН
Steve Hofmeyr - Neil Diamond Storie (Deel 1 / Live at Sun Arena / 2019)
6:58
TRIBUTE TO THEUNS JORDAAN
13:17
AlbertWessie
Рет қаралды 1,9 МЛН
STEVE HOFMEYR: TOEKA 2 INSETSEL
5:12
Pierre De Swardt
Рет қаралды 17 М.
Boland - 1974 Fliek Movie
1:25:14
Ons Taal
Рет қаралды 46 М.
PLAASAANVAL - GROBBELAAR-EGPAAR TZANEEN
28:08
Far North Bulletin
Рет қаралды 63 М.
Episodju 24 | Mark Mallia | Sayan Cassar Podcast
1:25:14
Sayan Cassar Podcast
Рет қаралды 10 М.
Ter aarde bestelling Past Theuns
8:47
Dawie Kruger
Рет қаралды 14 М.
Dozi - Soldate Se Rubicons (Offisiële Musiekvideo)
4:09
Soldate se Rubicons
Рет қаралды 17 М.
Dozi gesels oor sy toer, musiek en sy hart | 28 Februarie 2024
12:50
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 8 М.
Гаджеты вредно!!! ☎️😳😡 #funny #comedy
0:26
Fast Family LIFE
Рет қаралды 1,3 МЛН
Choices for your loved ones❤️
0:15
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 19 МЛН
貓咪 小鬼當家🎮🔫🚑 #aicat #shorts #cute
0:41
Cat Cat Cat
Рет қаралды 30 МЛН