Hartenbos George Oudtshoorn Montagu Pas!

  Рет қаралды 25,567

Reispret Travel Fun

Reispret Travel Fun

2 ай бұрын

Die Montagu Pas is die oudste onveranderde pas in Suid-Afrika. Geniet!
LIKE asb en maak seker om te SUBSCRIBE
The Montagu Pass between George and Oudtshoorn in the Western Cape is the oldest unchanged mountain pass in South Africa. Enjoy!
Please LIKE and SUBSCRIBE for more
#adventure
#george
#lekkeringeorge
#gardenroute
#hartenbos
#reebok
#reispret
#oudtshoorn
#westerncape
#mountainpass
#mountainbike
What to do in South Africa
South Africa KZfaq
South Africa Travel Guide
Afrikaans Culture
Afrikaans Stories
Afrikaan
Afrikaans country
South Africa Afrikaans
South African Tourism
South Africa Today
Cape Town Vacation
Cape Town Scenery
Afrikaanse Treffers
Best Places to Visit in South Africa
Suid Afrika
Famous Tourist Places
Oudtshoorn South Africa
tourist places
tourist attractions
tourist attractiveness
top 10
outing places

Пікірлер: 35
@marlenegreyling8620
@marlenegreyling8620 Ай бұрын
Dit was nou lekker om na te kyk en te luister. Dankie!
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Baie dankie. Dit is vir my lekker om iets in Afrikaans te kan doen om dit te laat groei en n voorreg om so baie komplimente te ontvang!
@johnstuart8511
@johnstuart8511 Ай бұрын
Thank you for sharing your story. So sad that our So called government don't fix this Old history road. Just like the time when the train from George to Kysner. Thank goodness I had that opportunity when my children were still young. South Africa is loosing our history. Becoming ruins. Thank you again. Regards from East London, South Africa 🇿🇦.
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Thank you, John. Hopefully they will do something soon. If you know of anything that we can incorporate into a trip to the Eastern Cape please let us know on our email praat@reispret.co.za. Regards
@glynisholloway4949
@glynisholloway4949 Ай бұрын
Crazy to think our grandparents used to cross over that pass in ox wagons
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 Ай бұрын
Yes. It is. The cradock pass is even worse. Apparently it can be walked, but not driven by 4x4. Thank you for watching.
@troopyinafrica
@troopyinafrica Ай бұрын
Nice video! Thank you. Will certainly have to add that to the Troopy travels🤙. Subscribed👍
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 Ай бұрын
Thank you. Enjoy!
@vicengelbrecht9968
@vicengelbrecht9968 Ай бұрын
Goeie rustige stem en manier van aanbied. Well done
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 Ай бұрын
Baie dankie. Ek hoop jy het n lieflike dag!
@adrivandermerwe8321
@adrivandermerwe8321 Ай бұрын
Dankie .... baie mooi aanbieding!!
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Dis vir my n plesier en n voorreg om so baie Afrikaanse kykers te kry. Dankie.
@Love-sv7vg
@Love-sv7vg 2 ай бұрын
Absoluut fantastiies om dit te kon sien.. baie dankie vir die share ❤
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Dankie. Dit is n voorreg om dit te kan doen en om dit vir julle te kan wys.
@user-ff5gi7tx8b
@user-ff5gi7tx8b 2 ай бұрын
Pragtig❤❤dankie. Bly in George.
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Baie dankie. Dis wonderlik om te sien hoe die mense die videos geniet!
@user-ql6fq8me4t
@user-ql6fq8me4t 2 ай бұрын
Breek mens se hart. Het hierdie pas dikwels gery toe ons nog in George gewoon het. Soos jy sê n absolute skande dat hierdie , net soos die Blaauwkranspas, nie in stand gehou word nie. Baie dankie hiervoor.
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Ongelukkig is hierdie nou deel van ons realiteit. Op die een of ander manier sal die dinge wel op n stadium opgelos word. Hou moed!
@ONEILVISSERATTORNEYS
@ONEILVISSERATTORNEYS Ай бұрын
Ek het gedurende Desember 2023 die fout gemaak om die pas met my Hyundai H1 bus aan te durf. Ek het dit gelukkig vanaf Herold aangedurf en hoofsaaklik afdraand gery. Alhoewel ons dit sonder enige skade of besering voltooi het, sou ek dit beslis nie aanbeveel met 'n voertuig sonder 'n goeie grondvry hoogte of selfs 4 trek kapasiteit nie. Indien die pad nat was, sou ons waarskynlik nou nog daar wees! Die pad is in 'n baie swak toestand, maar die uitsigte is asemrowend.
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 Ай бұрын
Ja, met 'n bussie sal dit moeilik gaan. Ons hoop maar hulle herstel die pad binnekort. Van die plaaslike mense het aan my verduidelik dat die pad verkeerd geskraap word, wat veroorsaak dat die dreineringsgate aan die kant geblok word. Dan loop al die water in die pad af en spoel slote. Dankie vir die kyk!
@abevanwyk5519
@abevanwyk5519 2 ай бұрын
Wat ñ voorreg om die plekkies te sien wat mens self nooit die kans sal hê om te sien nie❤
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Dankie vir julle ondersteuning. Dit maak dit vir ons lekker om die videos te maak.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 Ай бұрын
Ingeskryf ❤️ dit was nou ‘n lekker vinnige kuier 😂
@estellebotha7331
@estellebotha7331 2 ай бұрын
Dankie vd voorreg om dit ook te kan sien. Wou nog altyd sien hoe dit daar lyk
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Ons het binnekort n klompie videos van Tsitsikamma ook. 😁
@julianschmahl8267
@julianschmahl8267 2 ай бұрын
Kan ik je inhuren als persoonlijke tour guide mocht ik Zuid Afrika bezoeken?!
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Jy kan, my vriend. Sekerlik.
@fredelinejosephinmoolman3589
@fredelinejosephinmoolman3589 2 ай бұрын
Baie dankie.
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Groot plesier!
@janschubart4419
@janschubart4419 2 ай бұрын
Love this, beautiful country. But dont understand afrikaans thou. But subscribed anyway
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Thank you for your support, Jan! Do not worry. Afrikaans is the easiest language in the world. I have spoken it all my life. 🤣
@leonmcclusky8180
@leonmcclusky8180 2 ай бұрын
Baie dankie. Suid-Afrika is maar pragtig 😎
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 2 ай бұрын
Dit bly maar n mooi plek. Lekker!
@louisfourie7756
@louisfourie7756 2 ай бұрын
Dankie
@reisprettravelfun5585
@reisprettravelfun5585 27 күн бұрын
Werklik vir my n voorreg.
Stormsrivier Avontuur Afrikaans in Suid Afrika
12:31
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 801
Они убрались очень быстро!
00:40
Аришнев
Рет қаралды 3 МЛН
1 класс vs 11 класс  (игрушка)
00:30
БЕРТ
Рет қаралды 3,5 МЛН
When someone reclines their seat ✈️
00:21
Adam W
Рет қаралды 26 МЛН
Ignoring roadblocks might not be the best idea, Montagu pass Challenge S1EP47
23:47
The Traveling Tortoises
Рет қаралды 2,4 М.
A tour of LOXTON, South Africa - Strange Karoo Village
35:20
Willie Explore
Рет қаралды 35 М.
9 Lions, Mabuasehube wild camping at it's best. GoPro video.
10:29
Campfire Safaris
Рет қаралды 10 М.
jules of the karoo
7:18
Liza van Deventer
Рет қаралды 26 М.
The Africa They DON'T Show You! 🇳🇦 NAMIBIA (Swakopmund)
26:05
Jumping Places
Рет қаралды 195 М.
STRANDLOPERS
45:01
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 26 М.
15 Unforgettable Campsites along the West Coast of SA
19:06
Vertical Horizon
Рет қаралды 58 М.
Mooiloop! 3 - Episode 3: Montagu
24:01
you belong
Рет қаралды 14 М.
Karoo
5:03
Carel Nel
Рет қаралды 6 М.
Montagu Fort Suid Afrika Reis
6:45
Reispret Travel Fun
Рет қаралды 940