Amen Amen.. dis die mees fantastiese boodskap wat ek in n lang tyd gehoor het ..baie dankie Zoe en Amanda.. Much love and Blessings to both of you ❤🙌
@elmarybrits646510 ай бұрын
Ek kan so vereenselwig met wat Zoe sê...my kind is 2 jaar gelede dood en ek moes n onmiddellike besluit neem...al wat ek vir myself gesê het is "Here nou moet ek vaster klou aan U as ooit." Ek het ook vir God gesê Here help my en maak my hart gesond sodat ek ander kan help. En dis presies wat die Here vir my gedoen het. Dis vir my so lekker om ander seer mense te help en hoop te gee. Dankie vir hierdie mooi boodskappie en gebed. ❤
@Love-sv7vg8 ай бұрын
My suster ek is soooo dankbaar ek jou boodskap gesien.. bid asb vir my vir stres asb my suster ..Much love and Blessings vir jou en familie ❤🙌
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Baie dankie Zoey. Amen.
@idastoop7219 Жыл бұрын
Baie dankie vir pragtige gebed.
@sylviaording5699 Жыл бұрын
Amen
@elbievandermerwe1281 Жыл бұрын
Awesomeee. Tx julle 2tjies. Ezekiel 11v19. One of my favourite prayers.
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
Rom 16 met die klem op vers 11. Bid saam my vir hulle.