No video

Herman Kleinhans ft. Jan Blohm - Waar's Jy

  Рет қаралды 584,012

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Herman Kleinhans en Jan Blohm se nuwe musiekvideo "Waar's Jy"
Kamera & Edit:
Christiaan Rossouw
Regisseur:
Christiaan Rossouw & Veronica Kotze
Akteur in Karoo:
Willem Rossouw.
Musiekvideo Vervaardiger:
Sidefilm Production/Lionel Smit Studio
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie op geneem by CoolerBox Studios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Herman Kleinhans / Vonk Musiek
Herman Kleinhans se Sosiale Platforms:
Facebook: @hermankmusiek
Instagram: @hermankleinhans
Jan Blohm se Sosiale Platforms:
Facebook: @janblohmfanpage
Instagram: @janblohm2021
VONK Musiek Sosiale Platforms:
Facebook: @VonkMusiek
Instagram: @VonkMusiek
Website: www.vonk.co.za
© Vonk Musiek 2022
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek

Пікірлер: 55
@user-jh1wd6ez1e
@user-jh1wd6ez1e 2 жыл бұрын
Ek het my hele lewe weg gewerk terwyl almal jou shows kon sien en ek net moes hoor da van. Jou musiek het my in die diepste donkerste africa deur gebring dankie vir jou. En nou dat ek niks oor het nie is jy en jou musiek nogsteeds bo. Dankie vir jou
@tiaandupreez
@tiaandupreez 2 жыл бұрын
🇿🇦💓 Uiteindelik kry die meesterstuk van 'n liedjie 'n meesterstuk van 'n musiek🎥video. Herman & Jan julle kan dit maar meer doen. 🎶🎶
@abrespangenberg6809
@abrespangenberg6809 4 ай бұрын
My brah jys a legend
@Diesel_And_Dust
@Diesel_And_Dust Жыл бұрын
Jan Blohm... jys n legend ou brah. Ek vat gou n oomblik om te sê:' aweh'. What a fuckin legend
@melissagreyling4051
@melissagreyling4051 2 жыл бұрын
Twee van my mees favorite mense!!!! Saam in een song, dit voel soos kersfees
@johanroux8837
@johanroux8837 2 жыл бұрын
Word wakker word wakker ek sal my longe uitblaas As jy mooi vra en stilstaan teen die muur My jasse my jasse sal ek elkeen ophang As die bloed kan vervang word met bier Daai spook daai spook het my destyds beloof Dat sy bloedsel kan trek as ek wou As ek net my wonde kan lek Sal ek daai sunset vir jou verf Maar die Karoo sal moet vrek En ons sukkel Stuur maar my groete aan die broers En die susters wat weet hoe Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer Daai grot waarin ek bly het my lankal gesê Ek moet omsien na die meester daar bo Maar ek skuil ek skuil en my skoen is al vuil Maar ek sweer ek sal staan by wat ek sê As ek net my wonde kan lek Sal ek daai sunset vir jou verf Maar die Karoo sal moet vrek En ons sukkel Stuur maar my groete aan die broers En die susters wat weet hoe Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer Die dinge van die stad ek het al eenkeer verdwaal En my broers is steeds vir my kwaad oor waar ek skuil Waar’s jy my lief ek dink die mense is siek Daar is niemand meer wat in angels believe As ek net my wonde kan lek Sal ek daai sunset vir jou verf Maar die Karoo sal moet vrek En ons sukkel Stuur maar my groete aan die broers En die susters wat weet hoe Om die blues te waardeer en die ups en downs te hanteer Waar’s jy my lief ek dink die mense is siek
@oumiesarah5140
@oumiesarah5140 2 жыл бұрын
maar die Karoo is aan't vrek
@Sharricb
@Sharricb 2 жыл бұрын
Wow Outstanding voices!! So nice to listen to Afrikaans that is pure and strong and not the normal chingalakka.
@karenjansenvanvuuren9851
@karenjansenvanvuuren9851 2 жыл бұрын
My twee favorite kunstenaars! Lovit!!!👏🙌
@ronaldoprinsloo661
@ronaldoprinsloo661 Жыл бұрын
Flippit manne... kry my hoendervleis nou sommer hoendervleis! Julle is legends!
@louiscoetzee1134
@louiscoetzee1134 Жыл бұрын
Herman, ek was verkeerd. Well done! Spyt Jorrie kon nie saam op die plaas kom kuier nie. Julle woorde verf die liefde in Ruby rooi oor die Karoo nag
@jacquelinedippenaar7805
@jacquelinedippenaar7805 2 жыл бұрын
Baie mooi...love dit!!!👏🎤
@learnlovetravel6291
@learnlovetravel6291 2 жыл бұрын
meer as wow amazingy verby ....volk goud ! Dit is waaroor musiek gaan...
@motivegrind
@motivegrind 2 жыл бұрын
What a song!! Dit is baie mooi.
@vjb66666
@vjb66666 2 жыл бұрын
Afrikaanse blues. Love it!
@esmariefourie2463
@esmariefourie2463 2 жыл бұрын
Die kombinasie! 🖤🎵🎶
@marykehenning
@marykehenning 2 жыл бұрын
2 van my favourites saam. Hoe awesome is hierdie
@thelmabodenstaff607
@thelmabodenstaff607 Жыл бұрын
Beautiful ❤❤
@charnecharne5324
@charnecharne5324 2 жыл бұрын
2 van my favorite stemme in een song !!WOW🤩
@riavanrensburg5690
@riavanrensburg5690 2 жыл бұрын
Soooo mooi...💕
@cobuswessels7394
@cobuswessels7394 2 жыл бұрын
Sielskos…..vreugde manne. Dankie
@henriettegerrard990
@henriettegerrard990 2 жыл бұрын
Love dit, well done julle!!🥂
@saritaerasmus4477
@saritaerasmus4477 2 жыл бұрын
Beautiful julle!
@mattmatthys3731
@mattmatthys3731 2 жыл бұрын
Lekker JAN EN HERMAN MADOT MADOT MUSIEK
@hannahvanschalkwyk8655
@hannahvanschalkwyk8655 2 жыл бұрын
Awzum. Wow!!
@gerhardvanstaden389
@gerhardvanstaden389 2 жыл бұрын
Dankie manne dis great...
@TheBendixSA
@TheBendixSA 2 жыл бұрын
Bakgat befok!
@victorinevanburick2857
@victorinevanburick2857 Жыл бұрын
Sjoe wow Beautiful
@timonlamprey29
@timonlamprey29 2 жыл бұрын
Awesome lied🤘🔥
@user-jh1wd6ez1e
@user-jh1wd6ez1e 2 жыл бұрын
What a song
@johanvanrensburg2179
@johanvanrensburg2179 2 жыл бұрын
Beste 2 stemme saam!!!
@zaquesvanvenrooy748
@zaquesvanvenrooy748 2 жыл бұрын
Love it.....!!!!!!!!!!
@chrisvandermerwe7166
@chrisvandermerwe7166 Жыл бұрын
bly jy hou dit nog 420 Janneman!
@georgewolfaardt6502
@georgewolfaardt6502 2 жыл бұрын
Love dit!
@frankdebruyn1538
@frankdebruyn1538 2 жыл бұрын
Brilliant. Well.done
@charlesfowlds8611
@charlesfowlds8611 2 жыл бұрын
A real shiner 👌🏻
@jjferreira3548
@jjferreira3548 2 жыл бұрын
Great song
@oumiesarah5140
@oumiesarah5140 2 жыл бұрын
Beautiful
@regardtmaritz9950
@regardtmaritz9950 2 жыл бұрын
Brilliant 👏
@amandaduplessis4179
@amandaduplessis4179 2 жыл бұрын
Lovit 🥂
@user-sp3jy7or5v
@user-sp3jy7or5v Жыл бұрын
Foek!!!!!××
@karenemge501
@karenemge501 2 жыл бұрын
👍🍻🔥🔥🔥🔥
@rudolphheenop1410
@rudolphheenop1410 Жыл бұрын
My lewe omgedraai
@marlenebroodryk4467
@marlenebroodryk4467 2 жыл бұрын
@vincentvanniekerk5282
@vincentvanniekerk5282 2 жыл бұрын
Wow dis Nou siel musiek en n voorreg
@internetuser6254
@internetuser6254 2 жыл бұрын
I am Tswana, i don't understand a single word here. It makes me want to fall in love with a white man.
@dawnvanloggerenberg5332
@dawnvanloggerenberg5332 2 жыл бұрын
Whata song
@tlegostr
@tlegostr Жыл бұрын
speel dit nog een keur Oom...dit is goed😅
@riaanbasson5889
@riaanbasson5889 2 жыл бұрын
Julle is awesome
@deanjoubert30
@deanjoubert30 2 жыл бұрын
Ons soek nog so n treffer asb Nader vir Ryno Velvet ook
@jo-annebotha7917
@jo-annebotha7917 2 жыл бұрын
Een woord .... S T U N N I N G ! *
@margeriestofberg1010
@margeriestofberg1010 2 жыл бұрын
Julle twee my gunstelinge
@smiththeuns
@smiththeuns 2 жыл бұрын
Is 'n onderwyser wys hierdie vir die tieners om hulle aan goeie Afr musiek bloot te stel.
@chrisnavanrensburg9837
@chrisnavanrensburg9837 2 жыл бұрын
Jan en Herman julle mag maar sing. Julle stemme is ongelooflik saam!
Jan Blohm - Jenny
3:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,2 МЛН
John Rock Prophet - My Blom
3:16
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 409 М.
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 36 МЛН
لااا! هذه البرتقالة مزعجة جدًا #قصير
00:15
One More Arabic
Рет қаралды 52 МЛН
🩷🩵VS👿
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 26 МЛН
SPONGEBOB POWER-UPS IN BRAWL STARS!!!
08:35
Brawl Stars
Рет қаралды 18 МЛН
Herman Kleinhans - Dankie
4:15
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 559 М.
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Herman Kleinhans - SKINNY LOVE (live)
4:15
Herman Kleinhans
Рет қаралды 65 М.
Jan Blohm - Liefde Maak
5:03
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,2 МЛН
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 6 МЛН
Groen Trui
3:51
Jan Blohm
Рет қаралды 977 М.
Janie Bay & Danie Reënwolf - Ek Glo Nog In Jou [Official Video]
3:15
Francois van Coke - Dit Raak Beter (Official)
4:11
Francois Van Coke
Рет қаралды 2,4 МЛН
Jan Blohm - Ou Karoo
3:32
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 990 М.
Dankie
4:06
Herman Kleinhans
Рет қаралды 994 М.
هذه الحلوى قد تقتلني 😱🍬
00:22
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 36 МЛН