Hierdie is my laaste song vir jou

  Рет қаралды 53,302

schoogfa

schoogfa

14 жыл бұрын

"Hierdie is my laaste song vir jou" is 'n lied geskryf vir Sanet Schoombee, 'n ongelooflike ma, vrou, vriendin en suster. Ons is altyd baie lief vir Mamma, al is mamma nou op 'n baie beter plek as wat mens ooit op aarde sal kan vind! Álle eer en heerlikheid aan God onse vader, Jesus sy seun en die Heilige Gees binne ons elkeen.

Пікірлер: 13
@olivej81
@olivej81 13 жыл бұрын
Alle kinders wat hulle ouers so sleg maak en sommer maar net afskryf!!!! die musiek met die woorde is so op allerdaagse mense en kinders gemik wat pyn en hartseer vir almal om hulle maak. koester elke oomblik saam met jou ouers, familie, kinders en eggenoot. lewe is te kort vir pyn en hartseer
@mieliefishify
@mieliefishify 12 жыл бұрын
pragtig , my mammie is sewe jaar terug van ons af weggeneem, die pyn gaan net nooit weg nie , die liedjie is pragtig ,ek huil my hart uit nou maar sjoe dit is so stunning mooi dit laat my beter voel, mag jou hartjie ook beter voel , dankie vir die pragtige liedjie xxx
@corpretorius9765
@corpretorius9765 9 жыл бұрын
EK mis my mamma baie, veral vandag. Mis jou mamma. Lief jou.
@margreet0608
@margreet0608 12 жыл бұрын
pragtig! watter seening dat sommige mense sulke mooi musiek skryf en sing en speel
@corpretorius9765
@corpretorius9765 7 жыл бұрын
Mis lou mamma jy was di lewe in my ek mis jou baie
@erikahartzenberg4434
@erikahartzenberg4434 10 жыл бұрын
Die liedtjie is pragtig, dit dra my deur die dae!!! Dit is so waar!!!!
@NikVeda
@NikVeda 8 жыл бұрын
mooi herinneringe. jou ma was spesiaal. x
@lizetteludekecoetzer7873
@lizetteludekecoetzer7873 11 жыл бұрын
baie mooi
@marelizedupreez854
@marelizedupreez854 6 жыл бұрын
Ek kan nie help om my moedertjie te verlang nie, ons liewe vader het haar op die 18de julie 2017 kom pluk na dat sy vir n jaar sterk gestaan het met kanker. Ek wil net se van n seun aan sy ma: Mamma daar is geen liefde soos joune nie!
@sharonlouw7609
@sharonlouw7609 8 жыл бұрын
pragtig
@cheniqueroscherr1673
@cheniqueroscherr1673 6 жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭😭😭
@elizebadenhorst918
@elizebadenhorst918 11 жыл бұрын
Wat n great song! Hoeveel persone kan so n laaste song sing?
@marnap2
@marnap2 13 жыл бұрын
Very very sad ...
Kurt Darren, Nicholis Louw - Mamma
3:31
Kurt Darren
Рет қаралды 324 М.
'VERGEET MY NIE' - Lianie May (van die CD VERGEET MY NIE)
5:16
Sean Else
Рет қаралды 666 М.
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 22 МЛН
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 16 МЛН
Elandré | Sy splinternuwe enkelsnit 'Hand Aan Hand' | 1 April 2022
10:05
In Die Hemel
3:48
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 651 М.
BIDEN vs TRUMP! Eesti julgeolek? - Marilyn Kerro
28:46
Kerro Marilyn
Рет қаралды 38 М.
Top 10 Grappies - Tolla Van Der Merwe
42:50
Ons Taal
Рет қаралды 241 М.
Hierdie Is My Laaste Song Vir Jou
5:12
Mat516100
Рет қаралды 1,3 М.
Romanz - Genade Onbeskryflik Groot
4:28
RomanzOfficial
Рет қаралды 107 М.
My Brother's Keeper Today 22 July 2024 Full Episode
23:54
Học Hỏi Từ AI
Рет қаралды 4,2 М.
'n LIEDJIE VIR JOU - Teks en musiek Jannie du Toit
4:03
Jannie Du Toit
Рет қаралды 190 М.
Snotkop - Song vir My Dad
3:48
Snotkop
Рет қаралды 2,4 МЛН
Ronell Erasmus - U lig my op
2:56
fantasiasa
Рет қаралды 113 М.
LISA - ROCKSTAR (Official Music Video)
2:48
LLOUD Official
Рет қаралды 121 МЛН
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 457 М.
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 5 МЛН
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 620 М.