Hierdie Kind was Jesus Christus. Die Skepper, Redder en Verlosser van die wêreld wat mens geword het sodat ons vandag kan lewe.
Пікірлер: 16
@user-lf5cp9bk6e2 ай бұрын
Wat n wonderdaad,God word mens,sodat ek en u wat in Hom glo die ewige lewe het!!!!!!!!!
@user-lf5cp9bk6e22 күн бұрын
Die volmaakte voorbeeld van selfverloëning, kom ons gaan en doen net so,deur die trooster, die Heilige Gees!!!!!!!!!
@pieteri.duplessis4 күн бұрын
Altyd 'n besonder pragtige lied en Piet, jou voordrag daarvan is uitnemend. Ek het met trane na dit geluister en gekyk. Baie dankie en seënwense.
@user-nv1te9kb6s5 ай бұрын
Հիացած եմ,Փառք մեր Փրկիչ Հիսուս Աստծուն,առանց Որի ոչ ոք Հայր Աստծո մոտ չի գնա+**12
@martiesaaiman157 ай бұрын
Verseker die mooiste Gospel song ooit.
@user-nv1te9kb6s5 ай бұрын
Հազարավոր գործեր եմ ձրի սփռել աշխարհով մեկ,համայն մարդկության համար,ընտրեք,երգեք,առանց' Հոգուն դիպչելու,առանց' ծյունինգների,Երգը' մշակելու,որ' չպատժվեք Աստծո Կողմանէ,Վայելեք,թող բոլորը' վայելեն,սնվեն,աճեն,լցվեն ՍԻՐՈՎ։
@user-lf5cp9bk6e7 ай бұрын
Prys die HERE vir so 'n liefdesdaad, nou kan ons lewe in Christus Jesus onse Here!!!!!
@gerriekeyser83426 ай бұрын
Dankie Piet. Ja ons weet verseker dat hierdie Kindtjie die enigste Redder bir hierdie wereld is. JESUS.❤
@beulahfritz97635 ай бұрын
Baie mooi wat pragtig gesing word. Mooi dag.
@annamariedutoit25598 ай бұрын
Baie dankie, Piet, vir jou Geesvervulde sang!
@annetjiedemiljo2159 Жыл бұрын
Wonderlike boodskap, gebring deur ñ Gesalfde stem...so inspirerend.. Dankie!
@mimpieespag22078 ай бұрын
Wonderlike lied.
@berthalukkes73822 жыл бұрын
Prachtig dank u wel
@corneliapaauwe99003 жыл бұрын
Schitterend...
@user-nv1te9kb6s5 ай бұрын
Ես խնդրեցի գրեք սա որ լեզվով եք երգում,ինձ շատ է հարազատ,ինքս էլ չգիտեմ ինչու,չհասկացա,բայց Հոգուս հետ խոսեց Հոգին,անհայտեցրեցին գրածս+**12