Hulle het my deur die veld gesleep en teen die grond vasgedruk...

  Рет қаралды 214,359

sofTUBE

sofTUBE

5 жыл бұрын

Dronk, uitgestorm uit die kuierplek uit na 'n gestryery. Ek was mos 'n kickboxer, kon na myself kyk. uit nêrens het hulle my gegryp en deur lemmetjiesdraad die bosse ingesleep. Een was bo-op my..."HERE HELP!"
#schooloffire
#softube
www.rooies.net

Пікірлер: 98
@belindakloppers3698
@belindakloppers3698 3 жыл бұрын
Dankie, dis n baie mooi opregte belydenis, ek is so dankbaar God het jou gehelp en al die pyn en lyding gespaar wat kom gevolg het ..... Bly jy het jou lewe om gedraai en is n bemoediging vir ons ander... God is ons enigste uitweg en sal ons nooit in die steek laat nie......
@barbaraholzmann946
@barbaraholzmann946 3 жыл бұрын
I send you blessings and love from Canada - I am from South Africa so I speak and understand Afrikaans - Thank you for your testimony! I pray this reaches the right people who need to hear this! God is Good and His mercies endure forever!
@charlenenyman5007
@charlenenyman5007 3 жыл бұрын
Amen🙌🙌 Dankie Here vir U hand Werk vir hierdie Dame... Dankie Here vur haar siel🙌🙌🙌
@user-sd1hf8ew5q
@user-sd1hf8ew5q 11 ай бұрын
Danki Here U handwas oor haar gewees ons is opreg dankbaar🙏🙏
@wettham715
@wettham715 10 ай бұрын
Awesome testomomy. AWESOME GOD. JESUS
@belindakloppers3698
@belindakloppers3698 4 жыл бұрын
Jou Getuienis is baie inspireerend en ons vergeet GOD maar Hy vergeet ons nie... so dankbaar dat God deurgekom het en dit vir jou gewys het... dink nie ons as mens besef regtig die Intesiteit van, God nie.
@tebraduplessis5474
@tebraduplessis5474 3 жыл бұрын
Jy is 'n lieflike jong vrou. Dankie vir jou dankie aan die Here
@lessingtom
@lessingtom 4 жыл бұрын
en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer. (Psalm 50:15)
@thewhiskeyranch
@thewhiskeyranch 4 жыл бұрын
I am extremely relieved and glad for Maritza Strauss`s safe return free from harm. what she says in regards of grace and the mercy of God that seek his love, is true. Seek and you will be saved if HE deems it so. I am a young man, with also a deep story to tell about what the grace of God has molded and shaped me into as a young blessed person. My father was a strong example for what faith was superposed to be. After the passing of my father I too seek to follow in his footsteps to be an example of how strong Gods will is. It is not set backs in life but divine setup up`s for greater things to come. At least is what I believe thus far. I dont have much to show for a blessed person if was on earthly things. But I am a believer of the grace of God even though I carry big burdens of guilt and shame for what I lost, done in my life and who I am as a young man in South Africa 2019. But I pray for others for their well fare and that the grace of God will bless their lives 10 fold more. I very seldom pray for my self, because I dont know what I should pray for if it was for my self. What I like to ask is that someone would pray for me. I too desire somethings in life that is actually really simple, but I am too ashamed to ask God for it and I am way to heart broken to ask again. I would like to end this message with psalm 22. & 23. In our darkest hours in life, God will have a guiding hand over his children. I will not let things happen to his children if HE does not deem it so. If a life was loss`d , It was in HIS hands, if a life was spared it was part of HIS plan. WE as HIS children have the choice if we want to ask for grace and mercy. And WE as children of God have the choice to live our lives in such a way that we can be blessed. WE can not ask Gods grace and blessing we dont surrender our selves to God. WE are not shepherds, we are the sheep and we should act like sheep that follow God where HE wants us. AMEN Readers please pray for my heart I am a lost soul & please help me pray for my Younger brother & his wife , because he has lost his way and he does not believe any longer God exist or loves him. My father was for me a hero because of his faith. Thanks again for this video and the story , Let God work with us all in His divine way. regards PJ Russouw www.chefnow.me
@childofkingjesus777
@childofkingjesus777 4 жыл бұрын
HalleluYah Koning Jesus!!! U is wonderlik!!!🙌👏👏👏
@nathanjoshkruger1151
@nathanjoshkruger1151 3 жыл бұрын
Loof en Prys die Here, God bo all godde !🙌🏼🙌🏼🙌🏼
@magdasmith1421
@magdasmith1421 2 жыл бұрын
Maritza Baie dankie vir jou Getuienis., Jou eerlikheid. God seën jou my kind.
@louisjohannesroux8980
@louisjohannesroux8980 4 жыл бұрын
Ek wil net vir jou se dit is die mooiste getuienis.....wat jy gelewer het.....ek was ook in daai situasie gewees......en ek kan net se dankie Liewe Awesome God....dat u my ook beskerm het....ja my mensie.....jy is net so awesome om vir ons dit te vertel.....ons besef nie regtig....hoe naby God aan elke een van ons is nie.....mag hierdie boodskap van jou baaaaaie hartjies oopmaak en baaaaie hartjies na God toe lui.....sterkte my mensie en may God bless you.....forever.😘
@Tsumebleraar
@Tsumebleraar 3 жыл бұрын
Ontsagwekkende God!
@ravenvanwyk1413
@ravenvanwyk1413 4 жыл бұрын
Girlie jy het nou baie gedoen , om op you tube God te prys en om Hom te eer. Dankie Here.
@theresanakin4671
@theresanakin4671 4 жыл бұрын
Dankie Here dat u haar stem .gehoor het Vader u is genadid
@rodneychembe4827
@rodneychembe4827 4 жыл бұрын
The lord is with you thank you for your story
@major7328
@major7328 4 жыл бұрын
Jinne my kind. So n opregte getuienis! Dit bemoedig myself en ek is seker baie ander wat dit hoor. Bly by Jesus, Hy is die enigste uitweg. Sterkte uit ierland. 🙏🏽
@saritakotze5638
@saritakotze5638 4 жыл бұрын
Prys die Here. Amen Sy liefde en genade ken geen einde nie.
@careldutoit1
@careldutoit1 4 жыл бұрын
‘n Mooi, sterk getuienis, Maritza! Hou aan getuig! God seën jou en jou mense.
@FK-2all
@FK-2all 4 жыл бұрын
Goeie roep, Suster!!
@cruzleon6522
@cruzleon6522 4 жыл бұрын
💖love God always
@robertstoltz6717
@robertstoltz6717 3 жыл бұрын
Jy bedoel diere nie mans nie.. GOD is Goed!!🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@lukasdewaal7080
@lukasdewaal7080 4 жыл бұрын
N mens vergeet vinnig, maar die Here is goed...
@powerelectronics7544
@powerelectronics7544 3 жыл бұрын
Matthéüs 7:21 Nie elkeen wat vir Jesus sê: 'Here, Here,' sal die koninkryk van die hemele binnegaan nie, maar slegs dié wat die wil doen van Jesus die Vader wat in die hemel is.
@flowerbombh4326
@flowerbombh4326 4 жыл бұрын
Prys die Here 🙏🏻 God is goed .
@powerelectronics7544
@powerelectronics7544 3 жыл бұрын
Jy is Bang vir Jesus's So bang jy kry Skaam om Jesus Se Naam te gebruik jy is Geen Christen nie maar n goddeloose
@powerelectronics7544
@powerelectronics7544 3 жыл бұрын
Matthéüs 7:21 Nie elkeen wat vir Jesus sê: 'Here, Here,' sal die koninkryk van die hemele binnegaan nie, maar slegs dié wat die wil doen van Jesus die Vader wat in die hemel is.
@petrohoman7951
@petrohoman7951 2 жыл бұрын
Glory to our God. Amen
@stephanheskwa8801
@stephanheskwa8801 4 жыл бұрын
Amen,j het sterk persoonlikheid
@desireuys2794
@desireuys2794 4 жыл бұрын
Jy doen wat min ander mense doen, om terug te kom en dankie te se vir die Here. Mag die Here jou ryklik seen daarvoor.
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 5 жыл бұрын
Wonderlike prys ons Almagtige God
@elrichjoubert2403
@elrichjoubert2403 4 жыл бұрын
Oo en Prys di Here vi daai getuienis
@calliepohl8977
@calliepohl8977 4 жыл бұрын
Ag dis so fantasties wat Die HERE vir jou gedoen het .Hy het vir Moses mos gesè Ek sal genadig wees oor wie Ek wil en My ontferm oor wie ek My wil ontferm.so ja God is goed.Here baie baie dankie.
@jonathanreed7
@jonathanreed7 4 жыл бұрын
Aan God al die eer. Dankie vir jou getuienis. Drank is nie vir almal nie. Dit is ook nie net die sg. alkoholiste wat dit moet vermy nie; as dit jou karakter verander, sny dit uit jou lewe uit. Dit is werklik die nare waarheid.
@louisebarnard4296
@louisebarnard4296 3 жыл бұрын
GOD is Groot en great....super trots op jou
@yourepoint8303
@yourepoint8303 4 жыл бұрын
Wie ookal hierdie video n thumbs down gegee het moet rerig hulle oë oop maak🙄Dit is die awesomste getuie ooit,ek is 13 jaar oud en dit was by verre die beste boodskap ooit om net te verstaan om die Here aan te gryp in sulke AAKLIGE situasies.
@marthaphete4551
@marthaphete4551 4 жыл бұрын
Amen glory to jesus jy het n sterk getyenis
@derickwilliams2195
@derickwilliams2195 4 жыл бұрын
Remember the name of Jesus must always be in capital letters in Holy Reverence to The Son of God please.
@sheldon3703
@sheldon3703 3 жыл бұрын
Yes God is goet, hy is altyd daar vir ons in ons tyd van noot. Die Bybel se, "God makes the sun shine on those who are righteous and even on those who are unrighteousness" so hy is daar vir ons altyd, net soos jy se, hy doen vir ons die goete wat ons nie vir vra nie, al kry ons nie die goete wat ons wil he nie. Praise die Here Amen!
@thunderstorm6616
@thunderstorm6616 4 жыл бұрын
Sometimes it takes a wakeup call to change us may you get stronger in the word
@altagouws5829
@altagouws5829 4 жыл бұрын
Amen
@christenwaltman4285
@christenwaltman4285 4 жыл бұрын
Dankie Jesus vir U onverdiende genade, en onuitputtende liefde, en dankie vir jou getuienis, jou dierbare kind v d Here!
@loistoy3403
@loistoy3403 3 жыл бұрын
Praise be to God He saved you from these evil savages. Amen.
@kobusbarnard2531
@kobusbarnard2531 4 жыл бұрын
Trots op Jou..!!!
@sheri-annjacobs4599
@sheri-annjacobs4599 4 жыл бұрын
Amen!
@brendanq4058
@brendanq4058 4 жыл бұрын
Thank you for that.....
@ilikeit2ful
@ilikeit2ful 4 жыл бұрын
Wonderlike getuienis. God is altyd daar vir almal wat Hom nodig het!
@johnawoest
@johnawoest 3 жыл бұрын
Wow, jys n yster.
@charliegraham1114
@charliegraham1114 5 жыл бұрын
Wonderlik
@anushkahumphreys7829
@anushkahumphreys7829 4 жыл бұрын
Eks baie bly jy het deur dit gekom en dat jy niks oorgekom het nie prys die Here ❤❤
@tanyakotze6754
@tanyakotze6754 4 жыл бұрын
Dankie
@wilnadewet3155
@wilnadewet3155 4 жыл бұрын
AMEN!!!
@denisesmit4447
@denisesmit4447 3 жыл бұрын
Loof Hom prys Hom hallelujah.
@onesmusshaningwa5574
@onesmusshaningwa5574 4 жыл бұрын
Amen
@cyberblade0148
@cyberblade0148 4 жыл бұрын
hi daar Maritza.wees net dankbaar dat jy ok is.dit is waar wat jy se.ons is geneig om te vergeet dat die liewe Vader altyd daar is vir ons.ek het aan die begin van die jaar n ongeluk by die werk gehad en was in n koma vir 3 dae en later gehoor ek moes n nood brein oprasie gekry het.so eks net dankbaar dat ek n 2de kans gekry het om te lewe.
@marleneflourentzou680
@marleneflourentzou680 3 жыл бұрын
Praise the Lord
@danieljosiasdekock6485
@danieljosiasdekock6485 4 жыл бұрын
Wens ek kon ń vrou,so opreg soos jy ontmoet...
@unknownamazingchap2355
@unknownamazingchap2355 4 жыл бұрын
Vra Vir God. Hy sal jou so n vrou gee.
@creativespark1539
@creativespark1539 3 жыл бұрын
Dankie jy het vandag n Verskil n my lewe gemaak
@peterzinn9070
@peterzinn9070 4 жыл бұрын
Amen.
@caylee-annrothman5161
@caylee-annrothman5161 3 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️❤️
@daughterofelohey1807
@daughterofelohey1807 4 жыл бұрын
Dankie Yeshua vir haar lewe
@powerelectronics7544
@powerelectronics7544 3 жыл бұрын
Matthéüs 7:21 Nie elkeen wat vir Jesus sê: 'Here, Here,' sal die koninkryk van die hemele binnegaan nie, maar slegs dié wat die wil doen van Jesus die Vader wat in die hemel is.
@bertprinsloo3499
@bertprinsloo3499 3 жыл бұрын
God is so good
@biodynamic2700
@biodynamic2700 3 жыл бұрын
Geluk bij een ongeluk. De Boeren hebben een gelofte gemaakt... een lange tijd geleden. Dit is God niet vergeten! En Hij zal dit nooit doen. Maar doe precies dat wat jullie voorouders hebben gedaan zodat God jullie allen bijstaat. Wees dankbaar. Wees blij. Als wij voor t eten bidden(om 6 uur stipt) dan bidden wij samen. Ik denk aan jullie!
@rynhardtvanrensburg2187
@rynhardtvanrensburg2187 4 жыл бұрын
Bly jy is veilig.Puik!
@lightningjack5557
@lightningjack5557 4 жыл бұрын
Jy's gelukkig sussie...hoop jy's meer versigtig in die toekoms..dinge is lelik in Suid Afrika. Goeie getuienis. Mag die Here SA ook so red.
@jacobtack1945
@jacobtack1945 4 жыл бұрын
As jy wil hê dat ons Vader SA moet red, dan moet die Suid Afrikaner Hom gehoorsaam. Hier volg die brief wat ek vir die jong dame gegee het. En sien waar kom SA kort. My vraag aan jou is, glo jy die Bybel? Ek neem aan jou antwoord sal wees "ja". My volgende vraag aan jou is, sal jy die Woord van ons Vader gehoorsaam? Ek neem aan jou antwoord is "ja". Goed net nog 'n paar dinge uitstryk, met Sy Woord. Die Hele Bybel is van toepassing, reg? 2Ti 3:16 All Scripture is breathed by Elohim and profitable for teaching, for reproof, for setting straight, for instruction in righteousness, 2Ti 3:17 that the man of Elohim might be fitted, equipped for every good work. Ons Vader verander nie, reg? Jas 1:17 Every good gift and every perfect gift is from above, coming down from the Father of lights, with whom there is no change, nor shadow of turning. Heb 6:17 In this way Elohim, resolving to show even more clearly to the heirs of promise the unchangeableness of His purpose, confirmed it by an oath, Maw, Hy het Sy verbond ook nie verander nie, reg? Psa 89:34 “I shall not profane My covenant, Neither would I change what has gone out from My lips. Ek neem aan jy sal ook saam stem dat ons Messias, ons voorbeeld op aarde is. Reg? 1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps, En jy glo ons Messias leef in jou? 1Jn 2:6 The one who says he stays in Him ought himself also to walk, even as He walked. Al die bogenoemde stem ons saam oor, want dis in Sy Woord. Ons Vader sê in Sy Woord ook die volgende: 1Jn 2:3 And by this we know that we know Him, if we guard His commands. 1Jn 2:4 The one who says, “I know Him,” and does not guard His commands, is a liar, and the truth is not in him. Is jy dan 'n leuenaar? Waarom vra ek dit? Want die Christen is ongehoorsaam aan Sy Woord. Kyk maar na die voorbeeld van ons Messias! Hy het ons Vader by Sy Heilige Hebreërse Naam(YHWH) genoem. Maar jy noem Hom "Here" in Engels is dit "Lord" en in Hebreërs is dit "Ba'al". Jy noem Ons Vader by die naam van 'n heidense god. Ons Messias Het die Sabbat(sewende dag) onderhou. Jy rus op die Sondag, weereens die rudag van die son aanbidders. Ons Messias het die Heilige Skriftelike feeste gevier, Lev 23. Dit is Ons Vader Yahuah(YHWH) se reddings plan vir Sy kinders. Tot hiertoe breek jy al 4 gebooie wat oor ons Vader gaan. Jy vier waarskynlik kersfees, nog 'n heidense fees, ons Messias was nooit gebore op 25 Des nie. Jy vier Paasfees met goeie Vrydag en Paas Maandag, nog heidense feeste. Ons Messias Yahusha(Sy Heilige Hebreërse Naam) het geen van die bogenoemde gedoen nie. Nou vra ek jou, waarom gehoorsaam jy nie Ons Vader Yahuah se Woord nie? Ek weet hoekom, want jy het grootgeword met al die leuens wat jy in die kerk geleer het. Hierdie is jou roep van ons Vader. Laat ons Messias Yahusha jou leermeester wees.Het jy gehoor en gaan jy luister? Die OT is nooit tot niet verklaar nie. Vra jouself, waarom kom ons Messias aarde to, leer ons al die dinge, net om dit te laat verander nadat Hy opgevaar het na die hemel? Dit maak nie sin nie. Want Sy voorbeeld beteken dan niks nie. As dit waar is wat die kerk jou leer, dan is ons Vader 'n leuenaar, want jy glo nie Sy Woord nie.
@peetoosthuizen2738
@peetoosthuizen2738 4 жыл бұрын
God is Groter as Groot Shalom my Abba Vader
@BenKBB
@BenKBB 4 жыл бұрын
Ek het nie woorde nie maar wat jy se is waar. Ons vergeet altyd in God deur Jesus is alles moontlik. Ons probeer altyd self en ons verloor self maar as ons net onthou en vra sal daar gegee word, roep and jy sal antwoord kry. En wat jy hier doen met die video is amazing ek huil hier waar ek sit want ek gaan nog deur diep water naar ek sonder God was het ek lankal opgegee.
@danieroos6675
@danieroos6675 4 жыл бұрын
🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@ZiggeR-yf9jm
@ZiggeR-yf9jm 4 жыл бұрын
awe
@johanoosthuizen2159
@johanoosthuizen2159 3 жыл бұрын
GOD is GROOT
@leongerber882
@leongerber882 4 жыл бұрын
Halleluja
@weknowhisvoice9296
@weknowhisvoice9296 4 жыл бұрын
Ek gebruik depressiewe hartseer rookmedisyne wat alkoholis gebruik en ongeveer tien jaar lank alkoholis gebruik het. Dit het soms goed gevoel dat ek gedrink het, selfs voordat ek as kind begin drink het, het ek gedagtes gedink wat ek self probeer doodmaak het. 'n tiener Ek dink dat ek so alleen gevoel het, selfs by mense soos 'n buitestander wat verkeerd verstaan ​​is dat niemand regtig daarvan gehou het nie, of dat ek nie daarby wou inkom nie, want die dwelmmiddels in alkohol het my koel laat voel, my 'n deel van die Ek voel asof ek lewe, alhoewel die selfmoordgedagtes soms sterker geword het en ek myself wou seermaak, het ek steeds 'n valse geluk gevoel wat verdwyn het toe ek nugter was; ek het altyd in God geglo, maar ek het na hom gebid en gelees. Bybel toe te pas wat dit leer in my lewe regtig soek God bid dikwels in hoe ek geen God is eendag om te bid tot die Vader in die naam van Jesus sy seun my hartseer verdwyn my gebrek aan dwelms en alkohol weg met die wete dat God is regtig in hes hier met ek het my lewe verander. Ek bid dat u almal na Jesus toe sal kom, en al die kwaad wat u begryp, as u dink dat niemand van u hou nie, maar ek het u baie meer lief as wat ons verstaan. dit kan laaste die enigste manier wees om dit na die hemel te bereik, is dit deur Jesus wat ons almal verkeerd gedoen het in die wiggies van die sonde, die dood. Jesus het in 'n sonde vry lewe gelei en die sondes geneem van elkeen wat in Hom glo. homself het hy homself opgeoffer, sodat ons deur die geloof in Jesus die ewige lewe kan hê. Bid tot die Vader wat God is in die Naam van Jesus, vra dat God Homself aan u sal openbaar in die tyd dat hy goed leef. God leef, laat u nee. Jesus is die enigste manier. vertrou op Jesus en breek hom deur te leef soos hy geleef het soos hy gehoorsaam was aan sy leerstellings, leer by God, ons Skepper, wat die oorsprong is van die definisie van liefde en moraliteit, nie mans se lering nie, mans se idees van sogenaamde moraliteit of menings van 'n man net 'n skepping is die Skepper die skrywer van hoe ons moet lewe buite God se leringe is 100 persent verkeerd. Bid tot God en vra dat Hy sal maak dat jy soos Jesus ander vergewe en vergewensgesind moet wees, maak nie saak wat jy in die lewe gedoen het nie. Moenie jouself verslaan oor die vertroue in Jesus en deur hom nie. vergewe as u slegte gedagtes kry, kan u hierdie gedagtes van my af wegneem in die naam van Jesus, want dit sal mettertyd verloop, u almal mag liefhê, vrede en vergifnis aan u almal versprei in die naam van Jesus.
@fixanything777
@fixanything777 3 жыл бұрын
GOD MAAK ALLES ELKE DAG MOONTLIK
@amandastander.7635
@amandastander.7635 3 жыл бұрын
NO ANC NO EFF !!!
@MsErikdeking
@MsErikdeking 3 жыл бұрын
May jesus christ our lord and his blessed mother be with you love
@supermanonemillion7222
@supermanonemillion7222 3 жыл бұрын
*Die HERE staan jou altyd by' of jy dit verdien of nie*
@66RV
@66RV 4 жыл бұрын
Sê dankie vir jou pelle dat hulle omgegee het en kom kyk het dat jy okay is. Hulle is die hero's hier... Bly jy's okay 👌
@gordonpeirce5967
@gordonpeirce5967 4 жыл бұрын
Hi I have been through a situation where i found my partner of 37 years dead on the bedroom floor. Well i blamed our Lord for taking him from me, it took a few months for me to realise that He is the only on who can call His children home. My partners suffered wit PTS and it has been very hard going through this but like you my first instinct was to blame the Lord for taking my partner and putting me in the situation I am in today. the Lord is my God and Father and i just dont know how to say to Him that i am sorry for my reaction. Bless you and always know our Father is with us every second of every day
@gregmenego2200
@gregmenego2200 4 жыл бұрын
So as jy nie gebid het nie sou die omstandighede ander gewees het?
@jonathanreed7
@jonathanreed7 4 жыл бұрын
@Greg Menego Hoogs waarskynlik JA. Dit is egter onmoontlik om dit aan jou te bewys, as jy reeds gekies het om dit nie te glo nie. Ek kies om dit absoluut te glo, want God se dit in sy woord. Its a personal choice. May God bless you.
@carinacoetsee2334
@carinacoetsee2334 4 жыл бұрын
Ja. Dit sou anders gewees het! Dankie hemelse Vader!
@gregmenego2200
@gregmenego2200 4 жыл бұрын
Ja right......pity it cant be put to the test.
@frikkiebrits7695
@frikkiebrits7695 4 жыл бұрын
@@gregmenego2200 It had been put to the test. And it Succeeded Brilliantly!! People choose to be blind so that they cannot see it.
@jeh-ruhd4466
@jeh-ruhd4466 3 жыл бұрын
Nou hoe kan mens so n eerlike storie dislike? Hoe's jou hart dan?
@nonnaswanepoel7583
@nonnaswanepoel7583 2 жыл бұрын
Is dit n joke???? Treinspore Die veld. Regtig.....
@tomdunn1254
@tomdunn1254 3 жыл бұрын
Waarom sou 61 mense negatief (duim af) hierop reageer. Ongelooflik!!!
@freekjonck5290
@freekjonck5290 2 жыл бұрын
Amen!
@meganbostander8393
@meganbostander8393 5 жыл бұрын
Amen
@frierbrandon1
@frierbrandon1 3 жыл бұрын
Dankie
@ThysLouwrens
@ThysLouwrens 3 жыл бұрын
Amen
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 16 М.
Vrou vertel hoe sy aanvallers verjaag
2:33
Netwerk24 Video
Рет қаралды 112 М.
Increíble final 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 108 МЛН
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 14 МЛН
ОДИН ДЕНЬ ИЗ ДЕТСТВА❤️ #shorts
00:59
BATEK_OFFICIAL
Рет қаралды 7 МЛН
Final muy inesperado 🥹
00:48
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 19 МЛН
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 423 М.
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 198 М.
Vuil Seks
12:46
sofTUBE
Рет қаралды 26 М.
Huis van gruwels
23:00
Die Getuienis
Рет қаралды 63 М.
HAH - Karin Hougaard
23:12
kykNET Argief
Рет қаралды 14 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 229 М.
Die Moordenaar van Marble hall
15:35
sofTUBE
Рет қаралды 40 М.
Increíble final 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 108 МЛН