In Verwondering - Louis Brittz, Retief Burger, Neil Büchner & Helmut Meijer

  Рет қаралды 187,757

merchantmusic

merchantmusic

Күн бұрын

In Verwondering - Louis Brittz, Retief Burger, Neil Büchner, Helmut Meijer
Recorded in Sutherland, South Africa
Music Producer - Helmut Meijer
Video and Art Direction - Louis Brittz
Video Footage - Aquavision
Additional Editing - Nanette Grebe
In Verwondering is a Merchant Music Production
"In Februarie 2012 het vier liedjieskrywers die onbekende ingestap.
Hulle moes 'n hele album se musiek in drie dae skryf.
Hulle moes vars inspirasie kry.
Die Karoo se sterre, vlaktes en mense het hulle geroep.
Hierdie is hulle storie..."
Look out for the CD and DVD documentary movie available in Christian stores from 11 June 2012.

Пікірлер: 42
@tiromohau
@tiromohau 7 күн бұрын
I have been looking for this song for so so Sooo long oh my goodness and finally thank You God😭😭
@francoisdvanderwesthuizen
@francoisdvanderwesthuizen 5 жыл бұрын
Sewe jaar terug het jul ons gebless met díé nuwe lied waar jul onse VADER eer gee aan sy grootheid, en nog elke keer daarna word ek weggevoer ''in verwondering'' oor Vader se mag en krag en salwing. Hierdie is awesome en gee my net elke keer nuwe krag. Mag God nog baie wondere deur julle doen, be blessed.
@StephanNeethling
@StephanNeethling 10 жыл бұрын
Daar is 'n besonderse salwing op hierdie lied. Vir al 2 my seuns(7 en 8 jaar oud) wat met APD (Auditory Processing Disorder) gediagnoseer is, bly hierdie lied net heeltyd hul beste lied van alle tye. Hulle luister dit letterlik oor en oor - as of hulle net nie genoeg hiervan kan kry nie. Wie weet; dalk is dit 'n tool wat die Here hier gebruik om genesend in te werk op hulle..
@crystalroberts644
@crystalroberts644 8 жыл бұрын
n Boodskap vir Stephen Neethling. Yes this song also ministers to me so much and i play it over and over again. Indeed if He can be the creator of such an awesome galaxy, i am standing with you in agreement that He can even touch your sons with His mighty healing hand. Met liefde. Crystal vannie Kaap
@lskoekemoer3836
@lskoekemoer3836 2 жыл бұрын
Die Heelal in my, eer aan God. Altyd in verwondering. Amen. Shalom!
@ameliahayward7643
@ameliahayward7643 4 жыл бұрын
Ek lief hierdie lied al vir so 5 - 6 jaar! Elke laagste en heel hoogste punt in my lewe... ek is in verwondering met julle skryftalent en kolleltiewe gawe! Baie dankie!!
@melodylupberger8848
@melodylupberger8848 5 жыл бұрын
In verwondering. Dankie Here vir U kinders se talente.
@magdavandermerwe7637
@magdavandermerwe7637 11 жыл бұрын
Wat 'n voorreg om ons Koning te dien wat die ganse heelal so fantasties mooi geskape het, wat 'n genade om ons Skepper te mag dien, eer en aanbid, hoe ongelooflik en verskriklik lief moet Hy nie vir elke mens wees nie, om ons planeet so mooi te geskape het nie, dankie vir julle pragtige video. Magda vd Merwe
@lizellecoetzee2631
@lizellecoetzee2631 8 жыл бұрын
Dankie ons Abba Vader. Pragtige lied!!
@Camidria1
@Camidria1 12 жыл бұрын
Sjoe! Dis oneindig mooi! Die Here is werklik die Meester kunstenaar - ek is skoon bewoë...
@christoraath
@christoraath 12 жыл бұрын
Prys HOM!!!!!!!!!!!!!!! What a song!!!! amen!
@jpjou316
@jpjou316 12 жыл бұрын
God is Groot Groot
@natashiabarnard6942
@natashiabarnard6942 11 жыл бұрын
Onverwoordbaar in verwondering!
@elainevosloo8586
@elainevosloo8586 8 жыл бұрын
dankie vir die mooi lied
@michaelbeukes
@michaelbeukes 12 жыл бұрын
Great! Great!
@henningvventer
@henningvventer 12 жыл бұрын
Ai, lekker verheerliking van ons Koning in Afrikaans
@rikivanderlinde3277
@rikivanderlinde3277 Жыл бұрын
Dankie my Heer Dankie 😑😏🤗😊👍👌
@keithchannell4258
@keithchannell4258 9 жыл бұрын
Totally Awesome! A must hear & see, thank you :-)
@bonitastruwig5153
@bonitastruwig5153 8 жыл бұрын
WOW wat n pragtige lied baie dankie vir die deel
@alwynbee
@alwynbee 2 жыл бұрын
Pragtig
@lourensbotha1862
@lourensbotha1862 11 жыл бұрын
Fantastiese woorde en wel gedaan manne. Van New Zealand.
@ronaldaragundi2721
@ronaldaragundi2721 7 жыл бұрын
Die Skepper sing sterre (The Creator sings and stars) Wat boodevol hang (That fills up orchids (?) ) End dansend klou (And dancing cling) Aan die nanag se wang (Onto the dawn’s cheek) Die spieël aan die hemel (The mirror in the sky) Weerkaats en vertel:Hy is heir (Reflects it and declares: He is here.) Die Skepper wek woode, (The Creator creates words) Woorde wat leef (Words that live) Hy laat Sy asem (He lets His breath) Met mense verweef (Permeate into people) Die heelal in die hemel (The universe in the sky) En die heelal in my (And the universe in me) Skree in die stilte: God is by my (Shout in the silence: God is in me!) Refrain: Sterre sing in verwondering (The stars sing in awe) Wil eer aan God Is die hoogste bring (Bring glory to God in the highest) En die hemelboog (The heavens bow) Lig U Naam omhoog (And light up your name ) U Majesteit skyn in heerlikheid (Your majesty shines in glory) Wys die glans van U heiligheid(It shows the brightness of your glory) Elke hemeling, elke sterweling,(Each heavenly and earthly being) Sing in verwondering (Sings in awe) My woorde het lankal (My words from long ago) In sterrestof gekwyn (Have faded in the stardust) My hart se flou pogings (The poor efforts of my heart) In sterrereën verdwyn (Dissapeared in the star rain) Die heelal in die hemel (The universe in the sky) En die heelal in my (And the universe in me) Skree in de stilte: God is vir my (Shout in the silence: God is here!) (Refrain) Hoe kan ons dan stilbly,(How can we be silent,) As wentelbane buig? (As the orbits bow?) As hemelkore jubel, (As the heavenly chorus sings,) En sterre stelsels juig? (And the galaxies rejoice?) Hoe kan ons nog twyfel; (How can we doubt) As son en maan getuig? (When the sun and the moon testify) As alles om u wentel, (Everything revolves/orbits around you) Hoe kan ons nog swyg (How then can we be silent?) africangospellyrics.com/2013/09/22/awe/
@charlouw7727
@charlouw7727 6 жыл бұрын
AMEN
@anuschkabarac2060
@anuschkabarac2060 11 жыл бұрын
wow!!! pragtige liedjie! Doen so voort julle manne! Prys sy naam! Jul kon nie 'n beter plek as Sutherland gekies het om die video te verfilm nie!! Awesome!!!!!
@pieteri.duplessis
@pieteri.duplessis 4 жыл бұрын
Knap gedaan kêrels, ek het dit baie geniet, inderdaad.
@AODConcealed
@AODConcealed 12 жыл бұрын
Absoluut Fantasties!
@thandomsa
@thandomsa 12 жыл бұрын
Wow man great job from Thando Mtyhobile
@marlenethompson5706
@marlenethompson5706 7 жыл бұрын
Wonderlik.
@sampielouw
@sampielouw 3 жыл бұрын
Wow💜🙏
@lizettekusel7067
@lizettekusel7067 7 жыл бұрын
pragtig ...baie spesiaal
@NeilBuchner
@NeilBuchner 11 жыл бұрын
Some have asked for the lyrics and their meaning. It is available on africangospellyrics, but you will have to Google it as website address can not be posted in KZfaq comments.
@djjireh
@djjireh 12 жыл бұрын
dis awesome!!!!! Baie nice.
@wilcofourie77
@wilcofourie77 12 жыл бұрын
Kan nie wag vir cd / dvd om te kom nie! Dankie vir julle gehoorsaamheid!
@oostwald
@oostwald 12 жыл бұрын
sjoe, dis pragtig.
@windhoekineilat
@windhoekineilat 12 жыл бұрын
wonderlik! Seenwense en voorspoed Sonja, Israel
@alettasmith9359
@alettasmith9359 4 жыл бұрын
Ek wil net sê julle stemme beïndruk my. Ek is mal oor harmonieëring. Mag God hulle bediening seën
@sonjabotha8127
@sonjabotha8127 11 жыл бұрын
HOW CAN THEY SAY THERE IS NO GOD! when CREATION CALLS THE VAST DOMAIN OPEN SKIES....
@akipachoekie
@akipachoekie 5 жыл бұрын
Iemand in bezit van akkoorden van die liedje Habakuk 3
@barendwasserman1072
@barendwasserman1072 Ай бұрын
Hoekom is die album van Spotify verwyder?
@elsiedippenaar
@elsiedippenaar 11 жыл бұрын
Pragtig*
@Jeroentiee
@Jeroentiee 12 жыл бұрын
Kan ons dit download on Itunes?
Retief Burger's road through Depression - 1 of 2
21:24
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 9 М.
天使救了路飞!#天使#小丑#路飞#家庭
00:35
家庭搞笑日记
Рет қаралды 83 МЛН
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3 МЛН
SCHOOLBOY. Последняя часть🤓
00:15
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 12 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Ek het u lief o Heer - Leza Liversage Oorgegee
6:29
merchantmusic
Рет қаралды 237 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 4,5 М.
Helmut Meijer | a Celebration of Life
1:49:26
Katalyst Studios
Рет қаралды 2,7 М.
In die hemel is die Heer
5:20
DJWZuidAfrika
Рет қаралды 960 М.
Helmut Meijer - "Sielemens" Live
3:12
Helmut Meijer
Рет қаралды 10 М.
Neville D - Koortjie Battle Ft. Jonathan Rubain
11:17
Neville D Music
Рет қаралды 2,5 МЛН
Sekelmaan (Live)
4:53
Retief Burger
Рет қаралды 32 М.
Ek slaan my oe op - Retief Burger Oorgegee
6:36
merchantmusic
Рет қаралды 234 М.
Retief Burger - Daar is niks
5:33
merchantmusic
Рет қаралды 190 М.
A Car Trip to My Grandma | D Billions Kids Songs
2:05
D Billions
Рет қаралды 2,3 МЛН
Милана Хаметова & Milana Star - ЛП ( Премьера клипа 2022 )
2:19
Милана Хаметова
Рет қаралды 11 МЛН
Арман (Сені күнде көру)
2:51
IL'HAN - Topic
Рет қаралды 1,6 МЛН
Sivchik feat. Badabum - Бадаладушки (КЛИП 2022)
2:25
FLAGMANMUSIC ® | MUSIC COMPANY
Рет қаралды 5 МЛН
Ямахау
3:14
Ұланғасыр Қами - Topic
Рет қаралды 224 М.
Kalifarniya- UAQYT (feat Qarakesek)
2:55
Kalifarniya
Рет қаралды 930 М.