Рет қаралды 842
Is die koeёl deur die kerk vir gedrukte media? - Prontuit | 10 Julie 2024 | kykNET
Die stof wil nie gaan lê na die nuus gebreek het dat Media24 van sy oudste koerante gaan sluit nie. Bun Booyens, Dana Snyman en Anneliese Burgess praat oor die verlede en toekoms van Afrikaanse joernalistiek en hoe moeilik dit is om die intieme gemeenskapsgevoel van koerante na die groot digitale wêreld oor te plaas.
Is this the end of print media? - Prontuit | 10 July 2024 | kykNET
The dust hasn’t settled after news broke that Media24 will be closing some of their oldest newspapers. Bun Booyens, Dana Snyman and Anneliese Burgess talk about the past and future of Afrikaans journalism and how difficult it is to transfer a newspaper’s sense of community to the digital world.
---
Wees deel van kykNET se KZfaq-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!