No video

Is ek op die regte pad? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 3,409

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Met 'n beker warm koffie in die hand en familie by jou sy, nooi ek jou uit om deel te wees van hierdie besonderse episode van #koffietyd.
Ons gaan deel 'n ervaring wat my lewe op 'n baie diep en betekenisvolle manier verander het.
Ongelukkig was die internet 'n bietjie onstabiel tydens die opname van hierdie episode, so dit is dalk 'n bietjie later as wat ons gewoonlik uitstuur, maar ons glo dat dit steeds 'n kragtige en inspirerende boodskap vir jou sal wees. Geniet dit saam met jou geliefdes, en mag dit jou net soveel raak soos wat dit my geraak het.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtab...
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtab...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер: 27
@danjoubert2787
@danjoubert2787 Жыл бұрын
JHWH ons God , ons wil U pad bewandel en U gebooie onderhou. Amen.
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 Жыл бұрын
O HEILIGE GOD YESHUAH baie dankie vir U Gesalfde Genadeboodskap vanoggend. Baie dankie dat U ons as nietige mensekindets weereens daaraan herinner om eerder waarlik ag te gee op U HEILIGE WOORD wat U WARE HEILIGE RIGTINGREELS IS vir ons lewens. VADER GOD ons verklaar in die HEILIGE NAAM VAN JESUS CHRISTUS ons afhanklikheid en geestelike honger na U WAT DIE WARE LEWENSBROOD IS. Dankie HEILIGE GOD DRIE-ENIG dat U weer herlewing sal gee in harte wat ver weg was van U. Baie dankie.KONING JESUS CHRISTUS dat U aan die vervloekte kruishout op Golgotha U HEILIGE VADER GOD SE HEILIGE WIL deurgevoer het SUIWER uit U GENADELIEFDE vir die wereld. Laat ons nooit die WERKE VAN U HEILIGE HANDE EN GENADE ooit vergeet nie. O HEILIGE GEES mag ons as nietige mensekinders U HEILIGE GEES SE HEILIGE WERKING in ons lewe en vir ons lewens bedroef nie. Mag U verlore konings, priesters en profete weer in U HEILIGE GELOOF oprig, die enkels versterk, harde harte verander in sagmordigheid en nederigheid tot uitbreiding van U HEILIGE EWIGE KONINKRYK wat sal wees van GESLAG tot GESLAG tot in LENGTE VAN U dae tot in ALLE EWIGHEID. Dit bid ons net in U HEILIGE NAAM bo alle name HEILIGE YESHUAH GOD. Amen.
@estelledean6563
@estelledean6563 Жыл бұрын
Amen en dankie vir die boodskappe Pastoor
@myrnagilham9385
@myrnagilham9385 Жыл бұрын
Amen! Baie dankie HEMELSE PAPPA VADER vir U ONVOORWAARDELIKE LIEFDE.
@corrienortje2016
@corrienortje2016 Жыл бұрын
Halleluya dis waar.Shalom
@charnepelser2722
@charnepelser2722 Жыл бұрын
AMEN & AMEN!!!♥️🔥🙌🏻
@mariekruger39
@mariekruger39 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Ja ek Wil. Amen Shalom
@natachiastander8378
@natachiastander8378 Жыл бұрын
Hallelujah!
@truthwarrior9749
@truthwarrior9749 Жыл бұрын
JA ek WIL! HALLELUJA! AMEN!
@toekieherselman8781
@toekieherselman8781 Жыл бұрын
Hallelujah. Salom.
@tinasutton4245
@tinasutton4245 Жыл бұрын
Goeie more, baie dankie dat daar iemand is wat ons kan aanmoedig in die tyd wat ons in lewe,
@martiebekker1285
@martiebekker1285 Жыл бұрын
Baie dankie vir die diep bdskap . Amen.
@SPsalm24
@SPsalm24 Жыл бұрын
Thank you team for making these messages possible and thank You HaShem 🙌
@heliensnyman4886
@heliensnyman4886 Жыл бұрын
Ja ek wil. Pragtige boodskap. ❤
@user-xs5sj9fx3z
@user-xs5sj9fx3z Жыл бұрын
Baie dankie wat n insiggewende boodskap ek waardeer
@tinyvoigt4604
@tinyvoigt4604 Жыл бұрын
Ek moet vandag bepaal waar ek wil wees vandag. Baie dankie. Ps Frik. God se ryklikste seen vir u.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Vir wysheid.
@johanmyburgh9889
@johanmyburgh9889 Жыл бұрын
Dankie Frik..ons wil Sy Wil doen.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Ja ek wil.Shalom.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Halleluyah !!
@johannavanderhave8412
@johannavanderhave8412 Жыл бұрын
Dankie
@isabelcronje1351
@isabelcronje1351 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik vir die mooi boodskap ❤
@marelizekruger6891
@marelizekruger6891 Жыл бұрын
Ja ek wil Here.
@martinsmit8971
@martinsmit8971 Жыл бұрын
Ja ek wil !!
@Marina-dw9pn
@Marina-dw9pn Жыл бұрын
Ja ek wil.
@toekieherselman8781
@toekieherselman8781 Жыл бұрын
Hallelujah. Salom.
Jou roeping wat gesteel is -  Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
18:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 13 М.
The Giant sleep in the town 👹🛏️🏡
00:24
Construction Site
Рет қаралды 19 МЛН
Why Is He Unhappy…?
00:26
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 106 МЛН
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 7 МЛН
Moeilike tye en ek voel alleen. Hoekom? - Past. Frik Weideman
13:52
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 4,3 М.
Beheer jou brein, verander in 'n beter jy
1:04:03
Lourens De Klerk
Рет қаралды 2,1 М.
Hoe engele en demone ons lewe kan raak - Met Amanda
19:20
Patmosstudio
Рет қаралды 21 М.
Pastoor se seun skei en trou weer
25:12
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
Het ons God se bankstaat oor ons onder oë gehad? (Efe 1:15-23)
49:42
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 7 М.
Van witchcraft na profeet
15:52
Patmosstudio
Рет қаралды 29 М.
TURKYE PROFESIE EN SUID-AFRIKA
10:22
Patmosstudio
Рет қаралды 11 М.
DOODskoot in enige huwelik - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
18:18
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 10 М.