Jacques Marais - Dit het gevoel soos 'n dag.

  Рет қаралды 57,313

L J 7 ADVERTISING

L J 7 ADVERTISING

3 жыл бұрын

Пікірлер: 65
@valerielichtman7210
@valerielichtman7210 2 ай бұрын
Baie dankie Jacques vir die wondering getuienes. Alle eer, lof en dank kom Ons Hemelse Vader toe!
@Lientjie-ji1pc
@Lientjie-ji1pc 2 ай бұрын
Dankie Jesus!!
@barbarapantalone7805
@barbarapantalone7805 3 ай бұрын
Mag God ons almal op die regte nou padjie hou en Sy 10 gebooie gehoorsaam en so Sy wil doen. Wonderlike getuigenis van hoe groot God se liefde, geduld en genade is. Mag ons Hom eer deur net Hom te dien. 🙌🏻✝️
@user-ky2yj5ey6c
@user-ky2yj5ey6c 3 ай бұрын
Wonderbaarlike Koning Jesus Alleluja Prys Sy groote naam alle lof en eer kom U alleen toe🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@user-sq6ew3nj8q
@user-sq6ew3nj8q 3 ай бұрын
Prys die Heer.Mag God jou en jou gesin seen.🙏
@hannetjiepieterse2146
@hannetjiepieterse2146 2 ай бұрын
God is groot Halleluja
@yvonneputter6901
@yvonneputter6901 Жыл бұрын
Ongelooflike getuienis. Mag dit baie harte aanraak en siele gewen word vir JESUS
@bernadettedebeer9465
@bernadettedebeer9465 3 жыл бұрын
Dankie Jesus vd kosbare getuienis. Mag U naam hierdie verheerlik word 🙏
@tilaniekleinhans8512
@tilaniekleinhans8512 3 жыл бұрын
Dankie vir die kragtige getuienis. My man is tans opgeneem met Covid longonsteking. Dankie die getuienis het vir my weer geleer hoe kragtig die naam van Jesus is, en hoe ons moet geestelik oorlog voer. Die Here is almagtig. Prys sy naam.🙏🙏
@mariaanfolscher1901
@mariaanfolscher1901 3 жыл бұрын
Jacques Jou getuienis van wie die God is wat ons dien, 🔹gryp my aan die hart 🔹 versterk my 🔹inspireer my en 🔹laat my die krag van gebed opnuut besef. Dankie.
@amandarautenbach9882
@amandarautenbach9882 3 жыл бұрын
Hallelujah. Prys die Heer want Sy genade is groot. Hy sal ons nooit alleen laat nie. Ons liefdevolle Vader.
@desireedeswardt7590
@desireedeswardt7590 3 жыл бұрын
Dankie Jesus dat U Jacques vir sy familie en U Koninkryk gespaar het. Mag sy getuienis baie mense aanraak en hul lewens verander sodat hulle terug draai na U in Jesus se kragtige naam. 🛐 🛐
@spiritandtruthworshippers
@spiritandtruthworshippers 4 ай бұрын
wow wow wow prys ons Here!!! mag julle geseend wees!
@NadineKlopper
@NadineKlopper 3 жыл бұрын
Sjog!!! Wow!! Awesome testimony!! Thanks for sharing your story!!! This is so powerful!!!!
@judyjansevanvuuren4859
@judyjansevanvuuren4859 3 жыл бұрын
Hierdie is die mooiste getuienis. Ja waarlik ons dien n groot en almagtige God.
@yolandeschoeman6948
@yolandeschoeman6948 3 жыл бұрын
Jaques Dankie vir jou gehoorsaamheid. Woorde kannie verduidelik wat jou getuienis in 1 van my geliefdes wakker gemaak het nie. Seën vir jou
@pietaparrotandfriends4361
@pietaparrotandfriends4361 3 жыл бұрын
Prys die Here. Dankie Jesus dat U my lief het. Vergewe my dat ek nie U altyd eerste stwl nie. Amen
@leonorafourie2692
@leonorafourie2692 3 жыл бұрын
Ons loof en prys U Naam en dankie vir U onverdiende genade.
@TheLionOfAfrica
@TheLionOfAfrica 3 жыл бұрын
Ons dien die Alfa en die Omiga, met Hom is niks onmoontlik. Ons loof en prys Hom vir al Sy seeninge Jacques jou getuienis het besoders baie vir my beteken, dankie.
@gracepeace2829
@gracepeace2829 3 жыл бұрын
Here dankie vir alles wat u vir hierdie familie gedoen en bewys het. Ons vertroue is net in u. Prys u naam omhoog my God.
@MaranathaLordJesus
@MaranathaLordJesus 2 жыл бұрын
Dankie Jesus vir U liefde en genade en vir die getuienis. Alle eer aan U Here Jesus.
@kitepirot69
@kitepirot69 2 жыл бұрын
Al die Glorie aan God. Dankie Here dat U hierdie getuienis gebruik het om my diep te laat dink. Dankie Here dat U, U Heilige Gees op my neer gestort het en my gered het van die Vyand. Baie dankie Jacques dat jy na God geluister het. Deur jou getuienis en God se perfekte tydsberekening is ek gered. Dankie Jesus vir U bloed aan die kruis. Dit is net deur Sy genade en opoffering dat ons mag ewig lewe. Al die Glorie aan God.
@bossieblaauw4242
@bossieblaauw4242 3 жыл бұрын
Wow wat n getuienis. 🙏🙏Danki vir di Gehoorsaamheid om te deel. Alle Eer aan n Groot God.🙏
@marthlikruger7165
@marthlikruger7165 2 жыл бұрын
Dankie dat julle getrou is en die Here die eer gee. Ek loof Hom en se dankie dat Hy Jacques gespaar het. Ons hele gesin en my ma v 93 het Covid gehad. Ek d ergste God het ons gespaar en ons gee Hom d eer
@annelewilkens525
@annelewilkens525 3 жыл бұрын
Dankie Jacques vir jou getuienis Dit het my oë oopgemaak vir hoe groot God se genade en liefde vir my is. Dankie Here ek loof en prys U vir U goedheid. Here ek is jammer dat U nog nooit op my kon staatmaak nie. Here ek is jammer dat ek U naam nie eer nie. Die lof kom alles tot U toe
@chrisraats2537
@chrisraats2537 3 жыл бұрын
Prys die HERE!!! Jaques ek is van nouaf jou friend in JESUS!!! Hou Ann prys die HERE!!!
@anthonynielsen1010
@anthonynielsen1010 3 жыл бұрын
Baie dankie Jacques vir 'n pragtige getuienis. Jy laat my weer dink, diep dink, ons vergeet nie God nie, maar ons vergeet sy genade en leef sonder dankbaarheid. Dankie.
@riacoetzee9619
@riacoetzee9619 3 жыл бұрын
Wow Prys die Here vir Sy Grootheid Getrouheid en Grenade. Wat n getuienis. Mag God jul ryklik seen as n familie.
@debbieviljoen5683
@debbieviljoen5683 3 жыл бұрын
Baie dankie vir jul gehoorsaamheid om jul getuienis te deel!
@leniekiewitz3543
@leniekiewitz3543 3 жыл бұрын
Here ek Prys U🙏🙏❤Ek is n lewende getuienis van Covid en al die eer kom U toe 🙌🙌🙏❤
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 6 ай бұрын
Skep vir my n rein ❤ Amen🙏
@altakruger9091
@altakruger9091 3 жыл бұрын
Amen en amen ons moet Jesus spreek seen almal en spreek die Naam van Jesus! Hy gee ons die outoriteit en mag en krag om in Sy naam die Böse evil magte te verdryf! Ons het die wapen toerusting wat kragtig is en God Gee dit vir ons verniet en al Sy beloftes is kragtig en waar! Net Hy alleen is die Waarheid! Alle eer aan ons Hemelse Abba Vader!!
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Dankie Jesus.
@elsievanzyl2410
@elsievanzyl2410 3 жыл бұрын
Ons sal nie kan sê; "Ons het nie geweet nie!" Baie dankie Goddellike hoendervleis getuienis" Ek voel so gestig -wil ook uitroep: Met my God loop ek n bende storm, met my God spring ek oor n muur!
@paulchixherbst6679
@paulchixherbst6679 3 жыл бұрын
Ons God is sooooo ongelooflike goed. Self n paar weke terug n noue ontkoming gehad en ek kan identifiseer met so baie wat hier gesê is. God is so groot, almagtig, en vol liefde en genade, ons kan nie eens begin om te verstaan nie. Aan Hom al die lof en die eer, tot in ewigheid. Dankie vir julle getuienis. Raak gou gesond en bly getuig.
@priscillavandermerwe8876
@priscillavandermerwe8876 3 жыл бұрын
Prys die Here Amen
@wilmaenslin4470
@wilmaenslin4470 3 жыл бұрын
Stunning getuienis! Dankie!
@gigisteenkamp2935
@gigisteenkamp2935 3 жыл бұрын
Thank you for a most powerful testimony - May it touch the hearts of many and draw them into a closer and more intimate relationship with the Lord Jesus. I pray for you and your family - that the LORD will give you the courage and strength to follow HIM - obey HIM and be the man HE purposed and planed for you to be - bearing much choice fruit - for HIS glory.🙌🏼 - Joshua 1:4,9 🙏🏻🍇🍐🍎🌳
@susanmcconnell2151
@susanmcconnell2151 3 жыл бұрын
Prais God. 🙏❤
@a1roofing694
@a1roofing694 3 жыл бұрын
Seeing this video, reminds us of when we met you in Gordon's Bay to share your testimony. All the glory to God. 🙌🙏❤️Colleen and Wessel
@rochellecarstens7427
@rochellecarstens7427 2 жыл бұрын
Great is Thy faithfullness...
@mariebarnard3771
@mariebarnard3771 3 жыл бұрын
Wow hallelujah prys die Here👏👏🤗❤️🙏🙏
@riacoetzee9619
@riacoetzee9619 3 жыл бұрын
Wow prys die Here vir Sy Goedheid Getrouheid en Genade. Wat n getuienis. Mag God jul ryklik seen.
@user-do1xe3xk2r
@user-do1xe3xk2r 3 ай бұрын
AMEN GOD IS GROOT
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@easyfoodchannelsa
@easyfoodchannelsa 3 жыл бұрын
Ek is nou so hartseer 😢 hoe skuldig is ons netnie ek self het n week gelde die video ontvang en besluit ek sal later daarna kyk sodra ons Kaapstad toe verhuis het en vandag toe kom die gedagte by my op van die video en ek gaan soek dit toe en juis will ek vandag sê God gee my ook tyd in die nag om met hom te praat maar tog ek versuim on mer Hom te praat 😢 want ek haal ander dinge aan instede daarvan om met God tyd te spandeer. Ek Jesus dank U vandag vir hierdie getuie, 😢 Dankie aan die spreker (ek is dankbaar dat u gered is) en die persoon wat hierdie video gemaak het 💌
@elsiesteyn8253
@elsiesteyn8253 2 жыл бұрын
What a mighty God we serve. Thank you God
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Die Here is goed, ja, mooi getuienis🙏🙏
@JoanaduPlessis
@JoanaduPlessis Ай бұрын
Prys ons Hemel se Vader
@jeanettejoubert02
@jeanettejoubert02 3 жыл бұрын
Prys die Heer ! 🙏🏼🙌🏼❤
@jackiesolo
@jackiesolo 3 жыл бұрын
Dankie vir hierdie getuienis. Efesiers 6:10 - 20.
@lizahannibal4116
@lizahannibal4116 3 жыл бұрын
Baie dankie Jacgues vir jou getuienis dankie dt onse God ‘n vergewensgesinde God is en dankie dt Hy nie daar is om ons nt te straf nie, maar Hy gee ons Onverdiende Kanse omdt Hy ni wil he dt ons mt Verlore gn ni…Dankie Here vir Jesus
@dorotheamission2564
@dorotheamission2564 3 жыл бұрын
Die Here was goed vir jou Jacques maar let op jou taal. As dit nie die Naam v d Here ydelik gebruik is nie, grens dit daaraan. Here help hom asb om geheel en al uitverkoop aan U, die Almagtige te wees en om U te eer in alles wat hy sê en doen. Amen
@altakruger9091
@altakruger9091 3 жыл бұрын
Ten spyte van laat ons die Here steeds loof en prys!!
@pietklaasee8281
@pietklaasee8281 3 жыл бұрын
Amen
@megilove_x0
@megilove_x0 2 жыл бұрын
Asb vertel vir ons hoe lyk Liewe Jesus?
@ReyDayami
@ReyDayami 3 жыл бұрын
Can someone please translate to English? Thank you!
@ralphdorfling4628
@ralphdorfling4628 2 жыл бұрын
Ek is ook besig om te hetstel van Covid Ek is op dag 15 en my vrou is op dag 12. Wat ek geleer het is dat hierdie siekte 'n siekte van genade is. Daar is niks wat jy of die dokter of enige medikasie kan doen nie. Net God besluit uit sy groot genade of jy gaan leef en of jy gaan sterf. Ek loof en prys Sy Heilige naam vir genesing. Ek bid vir elkeen wat die siekte het vir volkome herstel in Jesus naam.
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Sjoe Jaques em vroulief, ekt nou d getuienis klaar geluister...luister asb na myne...ek kon so baie identifiseer met julle. Sou jul so graag wou ontmoet. kzfaq.info/get/bejne/f7Wfebiq2Zacn6c.html
@lea-marikriel4461
@lea-marikriel4461 2 жыл бұрын
Powerful🇮🇱😍📖🙌🤣
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 3 жыл бұрын
Op n dag tot dag basis sal jy nooit dink dat mense in SA so gelowig is nie
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Mag Abba jou getuienis gebruik en jou vrug vertrippel
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 3 ай бұрын
Pragtige getuie maar moet asb nie die Naam van Jesus so gebruik nie. Met alle respek
‘My aanvaller se oë het soos die duiwel s’n gelyk’
11:55
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 6 М.
1 November 2019   Lynette Beer
1:31:14
Jeanette Nel
Рет қаралды 13 М.
A teacher captured the cutest moment at the nursery #shorts
00:33
Fabiosa Stories
Рет қаралды 56 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 33 МЛН
小宇宙竟然尿裤子!#小丑#家庭#搞笑
00:26
家庭搞笑日记
Рет қаралды 16 МЛН
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 231 М.
"Blydskap in plaas van hartseer!" Leandi Cottle Getuienis 30/11/2021
1:01:51
Wat is Alopecia?
22:53
GeselsNET
Рет қаралды 654
Rare siekte: 'Wil jy hardloop, my kind?'
16:56
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 10 М.
Wanneer 'n pastoor skei
10:27
sofTUBE
Рет қаралды 35 М.
Die Here wys my die hel
23:56
Patmosstudio
Рет қаралды 15 М.
Ambulans van Namibië na SA - toe wag groot skok op Amanda
10:41
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 5 М.
Getuienis van Danie Jacobs - Hartklop met Purpose - Nikki vd Merwe
24:11
Nikki vd Merwe -Live a little
Рет қаралды 2,4 М.
Ockie Fourie - Ex Gangster, Ex moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:23
Ockie Fourie Healing Prayers Ministry
Рет қаралды 8 М.
Henry Jackson deel sy getuienis by die Lewende Woord Gemeente in Bloemfontein
59:31
Henry " Die Boer van Zimbabwe" Jackson
Рет қаралды 10 М.
最后到底是恶作剧还是真的? #海贼王 #funny #comedy #路飞
0:40
Are you competing for excitement or excitement and humor? Shoot as you please. Don't follow the
0:56
ВСЕ ОБИЖАЮТ ОСКАРА 😢
1:00
HOOOTDOGS
Рет қаралды 2 МЛН
🤣🤣🤣
0:29
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 3,6 МЛН
Angry Sigma mom 😡😡 #shorts  #ytshorts #youtubeshorts #comedy
0:15
Viraj kuku Nautiyal
Рет қаралды 9 МЛН
Каха заблудился в горах
0:57
К-Media
Рет қаралды 10 МЛН