Рет қаралды 4,910
Georgia is die plaas van Gys en Heidi van Tonder. Hier skyn die stêrre so helder en die lug ruik so vars. Dit is hier waar die natuur weer in jou hart klim saam met die gasvryheid en vriendskap van ware mense. Dit is hier waar 'n mens die Uri 4x4 sal leer ken en begin respekteer. Dit is hier waar die jagters voel soos konings.