Jan Blohm - Rosie

  Рет қаралды 354,237

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

7 жыл бұрын

www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Previously 89,340 views on VPHFILMS
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 32
@nikanaughty
@nikanaughty 2 жыл бұрын
God dank! Geen doef doef nie. En goeie video! Jy mag in my taal sing!
@user-jh1wd6ez1e
@user-jh1wd6ez1e Жыл бұрын
Beste song ooit dit kort nog 100 miljoen views
@BonitaBornman-jb3bo
@BonitaBornman-jb3bo Ай бұрын
Nice song
@stephaniepretorius318
@stephaniepretorius318 4 жыл бұрын
Ek love jou musiek Jan, eerste keer Brief van Breyten gehoor, ek hou van jou woorde en jyt unieke stem, hou so aan! Ek persoonlik kannie regtig sing nie, maar hou baie van skryf en waardeer jou woorde. En veral ook die liedere met name. Baie geluk met die nuwe cd!
@hansvanstraaten7645
@hansvanstraaten7645 8 ай бұрын
Dit maak nie saak nie jy is n mooi vrou
@hennieleroux7527
@hennieleroux7527 7 жыл бұрын
Beste sanger ooit Jan blom jy is reg my ikon laat weet as jy Mpumalanga tussen kom
@jaunslabbert8657
@jaunslabbert8657 6 жыл бұрын
Hennie Le Roux Jan is 11May in nelspruit by THE pub
@jacobuspotgieter2758
@jacobuspotgieter2758 4 күн бұрын
Eerste Klas
@dievans5191
@dievans5191 4 жыл бұрын
GREAT GREAT GREAT!!!!
@brihanvanniekerk2580
@brihanvanniekerk2580 4 жыл бұрын
Ons almal speel die clown terwyl ons binne breek soos glas....
@GertduPreez
@GertduPreez 3 жыл бұрын
Goed genoeg lovit
@lidianaude4906
@lidianaude4906 4 жыл бұрын
Ek hou van die eerlik, opregtheid en diepte van die song x
@engelarandall639
@engelarandall639 4 жыл бұрын
Mal oor jou stem. Pragtig!!
@georgedlungele1061
@georgedlungele1061 6 жыл бұрын
Ek like jou stem end liedtjies dit is nou vir jou Afrikaans jy rock!!!!!!
@ericryke886
@ericryke886 2 жыл бұрын
Jan jy is die een !!!!
@talana9771
@talana9771 3 жыл бұрын
So so mooi
@deniseribnick1482
@deniseribnick1482 6 жыл бұрын
Beautiful!!
@ajinvest3742
@ajinvest3742 5 жыл бұрын
Awesome Jan!
@derickgale7429
@derickgale7429 6 жыл бұрын
VREESLIK MOOI MUSIEK. BAIE DANKIE JAN ...
@mariuskok3204
@mariuskok3204 5 жыл бұрын
Hierdie is die een song wat ek kan se is "my song"Kom sing bietjie in Kroonstad Jan.Baie mense sal dit waardeer.
@antonwelgemoed8696
@antonwelgemoed8696 6 жыл бұрын
Yster punt!!!
@deirdredupreez2273
@deirdredupreez2273 4 жыл бұрын
Jy moet delmas toe kom!!
@jacobusniemand6348
@jacobusniemand6348 6 жыл бұрын
So n Coool song en music video,,,,,, jammer Jan ons mense is agter
@Gielieman1
@Gielieman1 6 жыл бұрын
Trek bietjie na heath leadger op die een
@derickgale7429
@derickgale7429 3 жыл бұрын
BAIE MOOI stem .........JAN mag maar sing...........PUIK.....BAIE DANKIE....
@schalknieuwoudt5656
@schalknieuwoudt5656 4 жыл бұрын
🤣
@hannestaljaard8622
@hannestaljaard8622 6 жыл бұрын
Devils and dust, Bruce Springsteen pffft... ripoff
@inavrey-roodt4291
@inavrey-roodt4291 5 жыл бұрын
Hannes Taljaard .... Ek het Bruce Sprinsteen nog nie Afrikaans hoor sing nie.....So gaan praat tjol op n ander plek!!
@HeinrichDaHammer
@HeinrichDaHammer 3 жыл бұрын
Almal leen bymekaar, veral as dit kom by musiek.
@jlkotze9661
@jlkotze9661 2 жыл бұрын
Jou ma is n ripoff!
'n Stille Runaway
3:37
Jan Blohm
Рет қаралды 60 М.
Jan Blohm - 7 Jaar
3:37
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 519 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 11 МЛН
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 104 МЛН
Sigma girl and soap bubbles by Secret Vlog
00:37
Secret Vlog
Рет қаралды 15 МЛН
Jan Blohm   Live At Wildebeest
46:01
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 М.
JAN JAN JAN - Wys jou Vleis
5:25
JAN JAN JAN
Рет қаралды 10 МЛН
KOOS KOMBUIS - Lisa se Klavier
4:19
Shifty Media Official Channel
Рет қаралды 1,3 МЛН
Gerduan Kemp - Koffie In Die Kroeg (Amptelike Musiekvideo)
3:01
Gerduan Kemp
Рет қаралды 13 М.
Word Wakker
3:54
Jan Blohm
Рет қаралды 4,7 МЛН
Adam Tas - Gaan sê vir die Angels
2:34
AdamTasVEVO
Рет қаралды 436 М.
Groen Trui - Jan Blohm & Karen Zoid
3:59
Karen Zoid
Рет қаралды 486 М.
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1 МЛН
STEVE HOFMEYR - My Diefie My Duifie
3:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 291 М.
Dj Jack SpaRRow - Akbar Ghalta Bahiati ( Slap Remix Arabic ) #TIKTOK
2:21
Dj Jack SpaRRow
Рет қаралды 2,5 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Kuydurgi (Official Music Video)
4:49
NevoMusic
Рет қаралды 12 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 1,4 МЛН
BYTANAT - ҚЫЗҒАЛДАҒЫМ
2:24
BYTANAT
Рет қаралды 433 М.
Ulug'bek Yulchiyev & Aziza Qobilova - Esim ko'p (Premyera Klip)
3:32
ULUG’BEK YULCHIYEV
Рет қаралды 2 МЛН