Die Manne kom vry van dinge van die verleede....Amen.
@jenniferantoinettegreen5 ай бұрын
💙💙💙💙💙
@matiejansevanrensburg432711 ай бұрын
Ons het dringend u gebed nodig vir my dogter Lumandri . Haar niere het ophou funksioneer. Sy sal volgens drs permanent dialise moet doen as die niece nie weer wil begin werk nie. Sy is 33 met Frederick,s ataxia.( FA) in kort. Die HERE is groot en magtig. Niks is vir HOM onmoontlik nie. asb
@matiejansevanrensburg432711 ай бұрын
Op die oomblik nog in Life Fourways hospitaal
@kobuskruger761211 ай бұрын
Whats up my asb op nul agt twee,dubbel sewe twee vyf dubbel ses een...groete Kobus