Jonathan se golflesse

  Рет қаралды 705,760

Radioraps

Radioraps

10 жыл бұрын

Jonathan gee jou 'n paar tips vir 'n wenner golf game!!
Radioraps is 'n stasie waar ons dinge bespreek op ons terme.
Ons waarborg ons mense dat ons altyd iets sal he om oor kak te praat.
Radioraps "Ons lig in"
Besoek ons by www.radioraps.com
Twitter @RadioRaps
Facebook / radioraps
Soundcloud / radioraps-1

Пікірлер: 88
@ivanbergman8117
@ivanbergman8117 10 жыл бұрын
"Oraait Caddy, wat doen ons nou hier?" "Sandwedge" "Nee ek het klaar geeet, dankie" - Holskeerend!
@frenchiecity690
@frenchiecity690 3 жыл бұрын
Holskerend
@nicksmith-chandler458
@nicksmith-chandler458 2 жыл бұрын
What a good documentary
@alexanderdeconing8092
@alexanderdeconing8092 10 жыл бұрын
Awright?
@TheDieTinus
@TheDieTinus 10 жыл бұрын
Ek en Jonathan deel dieselfde idees en gevoelens teenoor die gesogte sport
@OleSupeRooo3
@OleSupeRooo3 10 жыл бұрын
Visvang tips is so amazing :D
@mariebasson4650
@mariebasson4650 2 жыл бұрын
Love it
@eatdrinklove_coza
@eatdrinklove_coza 10 жыл бұрын
Great stuff!! "fokken ek hoop nie hier is 'n leeu nie". Lekka Jonathan!!
@boeloevanboeloefontein
@boeloevanboeloefontein 4 жыл бұрын
“Fok ’it, boys, kom ons gaan drink, ek is nie lis vir hierdie kak nie.” Jonathan 2013
@bertiedebeer8907
@bertiedebeer8907 7 жыл бұрын
awe
@brandonkleinhans3732
@brandonkleinhans3732 3 жыл бұрын
Die ou is n legend
@XentricReports
@XentricReports 10 жыл бұрын
Ek weet nie hoekom ek dit klaar gekyk het nie. Of hoekom ek my self siek gelag het nie. Maar dit was awesome.
@vexraider5149
@vexraider5149 3 жыл бұрын
yes
@rookie5869
@rookie5869 10 жыл бұрын
cool
@Nee815
@Nee815 8 жыл бұрын
fokken cool
@Anton_Munger
@Anton_Munger 10 жыл бұрын
owrite!
@QuintinLinde
@QuintinLinde 10 жыл бұрын
... het gister vir die eerste keer gaan golf speel - "Ma se Gat" was gereeld geskree! Jonathan sal volgende week asb moet "Wynproe tips" aanbied, want dis volgende op my lys van dinge wat ek moet gaan doen en nie weet hoe nie
@Marco8693
@Marco8693 10 жыл бұрын
fok... slat ons water xD
@ludwigdutoit957
@ludwigdutoit957 10 жыл бұрын
puik grubber!!
@IRAQImaster2010
@IRAQImaster2010 10 жыл бұрын
ik ben nederlands hahaahah en ik begryp het gewoon
@Janneman361
@Janneman361 10 жыл бұрын
That's golf boys!!
@Luke-hq1pu
@Luke-hq1pu 10 жыл бұрын
Alraaat
@DeepCM
@DeepCM 10 жыл бұрын
Briljant hou aan met die "insiggewende lesse" Haha !!!
@OdysseusAres5500
@OdysseusAres5500 10 жыл бұрын
Awhl Rite!
@keanantrethewey7668
@keanantrethewey7668 5 жыл бұрын
That's golf boys
@clyntelsworthy3816
@clyntelsworthy3816 10 жыл бұрын
die caddie's jou bra! HA
@chupssuits9998
@chupssuits9998 10 жыл бұрын
Chups & Suits - Afrikaanse Rap - Check it out
@thedestroyer7492
@thedestroyer7492 5 жыл бұрын
Make more i recconend you😂
@nevinnarraidu8608
@nevinnarraidu8608 10 жыл бұрын
Gary Price....LMAO
@rossvickers4235
@rossvickers4235 10 жыл бұрын
Boet is jy honger?? Kyr vir jou n sand wedge!!
@FCMaartens
@FCMaartens 10 жыл бұрын
Regtig baie snaaks!!! Moet nie kyk terwyl jy koffie drink koffie nie, jy gaan jou koffie mors!
@mrahyeahman
@mrahyeahman 4 жыл бұрын
Gary Price?
@Spies181
@Spies181 10 жыл бұрын
leekkkkrrrr OU Rubyyyy......
@Achmed3700
@Achmed3700 10 жыл бұрын
Fokken priceless!
@dantenothnagel312
@dantenothnagel312 10 жыл бұрын
en dai oor hoe om te gym
@pizzapusslasagna
@pizzapusslasagna 10 жыл бұрын
"Oraat?" LOL!
@jordansteyn7116
@jordansteyn7116 3 жыл бұрын
Big cheesy 😂🤣😂🤣
@tiaansmith2831
@tiaansmith2831 4 жыл бұрын
Bly altyd n fokken classic
@MW3GlitchSA
@MW3GlitchSA 10 жыл бұрын
Puik grubber! :D
@aidenkeefer7990
@aidenkeefer7990 7 жыл бұрын
daie snaaks
@vorsterhenk
@vorsterhenk 10 жыл бұрын
Haha, baie snaaks,
@ComplyConnect
@ComplyConnect 10 жыл бұрын
Sandwedge?....nee dankie ekt klaar geeet - Bwahahaha
@aidanriley9365
@aidanriley9365 4 жыл бұрын
Poes snaaks 😂😂
@AdrianFortuin
@AdrianFortuin 4 жыл бұрын
Sal net jy wees, lol
@wernersunkel8082
@wernersunkel8082 10 жыл бұрын
Lol !!!!!!!!
@nitchhia5901
@nitchhia5901 7 жыл бұрын
XD Maaaaaa se gat ook HHAHAHAHAA
@robwienburg3988
@robwienburg3988 10 жыл бұрын
Rob Ford's brother ? (after he moved to South Africa)
@Thejewenator
@Thejewenator 10 жыл бұрын
ma se gat hahahahah
@DivX348
@DivX348 10 жыл бұрын
Daai plek is 'n paar kilometer van my huis af haha!
@carelsteyn4705
@carelsteyn4705 7 жыл бұрын
POES SNAAKS!!!!!!!!!!!
@lilwhigger4382
@lilwhigger4382 7 жыл бұрын
carel steyn gaan kyk di vis vang een ds bleddie snks
@wikusvictor2162
@wikusvictor2162 7 жыл бұрын
jonathan see visvang
@lilwhigger4382
@lilwhigger4382 7 жыл бұрын
wikus victor nee ds di visvang tips
@lauriepoppie
@lauriepoppie 10 жыл бұрын
Bakgat
@nitchhia5901
@nitchhia5901 7 жыл бұрын
HAHAHAHA K4k posisie
@SAClanfazepretorius
@SAClanfazepretorius 4 жыл бұрын
😂😂😂😂😂😂😂
@shamonebl9556
@shamonebl9556 7 жыл бұрын
Ek kanii Jys Vrek snaaks ek kan reerrig ni ophou lag ni
@jasonlottriet5437
@jasonlottriet5437 7 жыл бұрын
Hierdie video is foking oraait
@lauriepoppie
@lauriepoppie 10 жыл бұрын
Bakgar
@stephenmathey7040
@stephenmathey7040 10 жыл бұрын
Dis moer nice.
@juan-pauldemeillon5300
@juan-pauldemeillon5300 10 жыл бұрын
Jy is die ou wat daai Cage Fighting ding ook gedoen het ek smaak jou goed
@Jamesschlebusch
@Jamesschlebusch 10 жыл бұрын
Check dai grubbler.. Kak snaaks
@AgJe123
@AgJe123 10 жыл бұрын
Jus ou rubby dit sal moerse nice wees as jy nog sulke videos uitbring. Wat mense iets sal leer en n goeie lag gee
@oneandonlyMika_
@oneandonlyMika_ 5 жыл бұрын
Maak langer videos bra jys flippen snaaks 😂😂😂😂😂😂
@johanwillemse3419
@johanwillemse3419 10 жыл бұрын
Gary Price xD hahaha
@deanj764
@deanj764 6 жыл бұрын
Sandwich nee ek het klaar geeet
@etype333
@etype333 10 жыл бұрын
wat is dit
@Oosie76
@Oosie76 10 жыл бұрын
Lus ek nou 'n dop....
@mennisdink5175
@mennisdink5175 6 жыл бұрын
sandwich? nee ek het klaar geêet
@camelbowhunter1
@camelbowhunter1 10 жыл бұрын
Fokket ma dis snaaks.
@kobusboshoff5376
@kobusboshoff5376 10 жыл бұрын
bliksem ouens moer snaaks !
@devan-zi4bt
@devan-zi4bt 7 жыл бұрын
kak posiestie bosveld kak
@johnathanvisagie9423
@johnathanvisagie9423 4 жыл бұрын
Mense wat nie hierdie like nie is poephole
@eudonhickey1374
@eudonhickey1374 4 жыл бұрын
Nope, ek vind niks snaaks nie.
@aidenkeefer7990
@aidenkeefer7990 7 жыл бұрын
daie snaaks
@hansmarx9334
@hansmarx9334 10 жыл бұрын
Moerse snaaks!!
Jonathan se visvang tips
5:25
Radioraps
Рет қаралды 1,2 МЛН
RadioRaps check in by Woema...
5:18
Radioraps
Рет қаралды 404 М.
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
That's how money comes into our family
00:14
Mamasoboliha
Рет қаралды 8 МЛН
Вечный ДВИГАТЕЛЬ!⚙️ #shorts
00:27
Гараж 54
Рет қаралды 14 МЛН
Tiger Woods' Driver Clinic With Rory McIlroy and Nelly Korda | TaylorMade Golf
16:47
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
RadioRaps se Jonathan wys die manne hoe om te boer
5:07
Radioraps
Рет қаралды 472 М.
Nuwe Ford Ranger
5:54
Radioraps
Рет қаралды 147 М.
Lekker Sports 24 - Francios Hougaard
8:27
Jacaranda FM
Рет қаралды 163 М.
I Gave Rick Shiels A Golf Lesson
17:43
Bryson DeChambeau
Рет қаралды 972 М.
Johnathan & Pottie langs die Vaalrivier saam Conoflex Carp
41:44
Conoflex Carp
Рет қаралды 96 М.
Radio Raps - Kurt Darren en Ricus Nel gee vir Jonathan raad
2:35
Musiek Profiel
Рет қаралды 226 М.