No video

Joshua na die Reën - Die Wêreld Binne My

  Рет қаралды 3,745,351

Joshua na die Reën

Joshua na die Reën

Күн бұрын

Available @ www.jndr.co.za
& iTunes www.jndr.co.za/...
Enquiries & Bookings www.jndr.co.za/
© This video may only be played via KZfaq (It is illegal to download or convert this video to any other format)

Пікірлер: 271
@brucemitchell8410
@brucemitchell8410 2 жыл бұрын
I am a Germanist who does not speak Afrikaans, but I am definitely taken by modern Afrikaans pop music. This song in particular is really well done! Joshua na die Reen is very talented. I can't get enough of this song.
@elizesmit8116
@elizesmit8116 11 ай бұрын
My absolute favorite Afrikaans song. No English translation will be able to describe the depth and beauty of this beautiful song. Greetings from South Africa 🇿🇦
@Sipkedejonge
@Sipkedejonge 4 жыл бұрын
Hoi Joshua, Ik hoor dit muziek voor het eerst maar ben nu al Fan van jou het spreekt me aan ! Het komt van Binnen van mij...!!
@GregoryModungwa
@GregoryModungwa 6 жыл бұрын
Where has this song been all my life... WOW WOW WOW! I just discovered it today and it has been on repeat, in my car, at work and at home... Dit is baie goed gedoen... Ek love it!!!!!!
@letlotlomoduto461
@letlotlomoduto461 7 жыл бұрын
im black and listen to hip hop but this song just inspire me
@xXTheoLinuxXx
@xXTheoLinuxXx 7 жыл бұрын
Good music has his roots in a mixture of styles and colours :)
@TinyFord1
@TinyFord1 5 жыл бұрын
Why do you listen to hip hop? I’m glad you found something that you can actually listen to.
@riccardozorn1822
@riccardozorn1822 5 жыл бұрын
No one gives a fuck about your colour, hear what you like, you are not obligated to hear hip-hop just because of your skin
@williamzar5021
@williamzar5021 5 жыл бұрын
you got taste bro
@henriehamilton4010
@henriehamilton4010 5 жыл бұрын
you can be black..... and listen to the music.... tbh i believe that we all are the same inside... just the high paid ppl thinking crap about every other colour.... music is for the soul.... no matter black or white..
@prosanis1216
@prosanis1216 3 жыл бұрын
Om via een cryptogram waarin het woord ‘sterrenet’ voorkwam (wat in het Nederlands gewoon een appel is) bij Joshua en zijn medespelers terecht te komen is toch wel héél erg bijzonder wat een wonder en welk een mooie muziek. Groet uit Nederland 🇳🇱
@xXTheoLinuxXx
@xXTheoLinuxXx 3 жыл бұрын
Zuid Afrika barst van het talent, in elke genre kun je juweeltjes vinden. Het is echt jammer dat er in Nederland bijna geen aandacht aan gegeven word.
@dn822
@dn822 Жыл бұрын
@@xXTheoLinuxXx Nog altyd gevoel of julle hele rug op ons gedraai was
@jacobadaniels9102
@jacobadaniels9102 2 жыл бұрын
Ek leer jou ken En jou hart word die speelplek Die vlaktes waar ek saam met jou loop Ek in jou en jy in my Ek wens ek kon Jou die jare wys Waar ek alleen was en tyd het my gevorm Sonder jou Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy As ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn Want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou En die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge Want dis hier waar jy regeer Ek in jou en jy in my Ek leer jou ken Hoe verkleur jou seisoene Hoe verander jy die koers waarin ek vaar Om te bly wag Vir die hart van jou wereld Waarheen ek en jy nog saam sal gaan Ek in jou en jy in my As ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn Want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou En die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge Want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Ek is gebou Jy is gebou En die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge Want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Jy is gebou En die wêreld binne my is in afwagting oor jou Oohh Oohh
@vickypretorius3524
@vickypretorius3524 2 жыл бұрын
This was our wedding song and it still brings me to tears everytime I listen to it . ♡♡
@thebergbok8279
@thebergbok8279 5 жыл бұрын
Uiteindelik,,, iemand wat die klank, ritme en letterlike skoonheid van Afrikaans ontdek het en sing Daarbenewens 'n mooi stem . Proficiaat maat
@jacopotgieter7222
@jacopotgieter7222 Жыл бұрын
Dankie vir jou opmerking in suiwer afrikaans.Proficiaat?
@amakeys8359
@amakeys8359 4 жыл бұрын
Awesome!!! Dis die salwing op Joshua en die song wat mens wil laat dans en die Here prys!! Jesus Christus in Sy kinders en ons in Hom! Niemand kan liefhê soos Jesus!!! 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@conradnel6151
@conradnel6151 5 жыл бұрын
Ek leer jou ken en jou hart word die speelplek die vlaktes waar ek saam met jou loop Ek in jou en jy in my Ek wens ek kon jou die jare wys waar ek alleen was en tyd het my gevorm Sonder jou Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy as ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek in jou en jy in my Ek leer jou ken Hoe verkleur jou seisoene Hoe verander jy die koers waarin ek vaar Om te bly wag Vir die hart van jou wereld Waarheen ek en jy nog saam sal gaan Ek in jou en jy in my As ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn Want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Oohh Oohh
@shaneyviljoen2654
@shaneyviljoen2654 Жыл бұрын
@nozibuzematwa8689
@nozibuzematwa8689 2 жыл бұрын
I can barely understand what his saying but it makes me feel so emotional, it gives me a good, loving feeling❤️
@donnesteenkamp5829
@donnesteenkamp5829 2 жыл бұрын
Ek luister hierdie spesifieke lied al vir jare, ek waardeur dat ons nog regtig musiek kan maak. Nie bekkie-bokkie-baby nie... Maak nie saak van my gemoed nie, die musiek, styl, die sang, alles werk net so dat my hart wil ontplof van trots, liefde!
@FashionEssentialsGuru
@FashionEssentialsGuru 4 жыл бұрын
I've dedicated this song to my baby coming this just next month. I can't wait for you my angel
@otherflatcoke
@otherflatcoke 7 жыл бұрын
Yes! Dis waar Afrikaanse musiek heen moet gaan!
@mennoduplessis3953
@mennoduplessis3953 5 жыл бұрын
verseker stem saam jou
@seventwee
@seventwee 4 жыл бұрын
Ek stem.
@devilliersmolefe3851
@devilliersmolefe3851 4 жыл бұрын
Who is here in 2020. This song is still a hit song
@ArnoGreeff14
@ArnoGreeff14 7 жыл бұрын
Beste afrikaanse kunstenaar op hierdie stadium!!
@conradnel6151
@conradnel6151 5 жыл бұрын
Verseker ek stem saam
@tianabuys391
@tianabuys391 4 жыл бұрын
Ek stem saam
@janolivier7989
@janolivier7989 4 жыл бұрын
Nog steeds
@karenjoubert8614
@karenjoubert8614 4 жыл бұрын
@@conradnel6151 I have op I
@karenjoubert8614
@karenjoubert8614 4 жыл бұрын
@@conradnel6151 and
@Juudithshine
@Juudithshine 3 жыл бұрын
So nice to listen to! Even though I don't understand everything - Speaking German and Dutch is helping for sure.
@marlenebailey9409
@marlenebailey9409 7 жыл бұрын
One of my absolute favourite songs I have heard in my 70 years. I love his music, how privileged we are to have such a talented young man right here in South Africa.
@jacovermeulen2861
@jacovermeulen2861 6 ай бұрын
Een van die beste songs! Het dit die eerste keer in 2023 gehoor hier in die UK. Ek en my English verloofde troue in SA en sy hou ook so baie van die liedjie (moes bietjie vertaal vir haar) dat sy dit ons trou sing wil he.
@PumezaMagidela
@PumezaMagidela 7 жыл бұрын
Im not Afrikaans in anyway but i love this song. (Did Afrikaans in school so i understand). its literally been on repeat for months now. Maybe coz it resonates so much. the video is as lovely as the song. Reply with any suggestions for similar music from Afrikaans artists. would love to discover other hidden gems in SA.
@matthewssekgalakane7968
@matthewssekgalakane7968 7 жыл бұрын
Bobby van Jaarsveld - "Net vir Jou" and "Wat Geld Nie Kan Koop Nie" (The album) Francois van coke ft. Karen Zoid - "Toe vind ek Jou" Twee - "Piekniek Vir Twee" (album) Riku Lätti -"Hoofstroom" Kurt Darren - "Dans op die tafels" I really liked it because of these lyrics "Die dag wat jy besef dat jy net joune is, sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus"
@daniellavanheerden
@daniellavanheerden 7 жыл бұрын
Hi Pumeza! Also maybe listen to: Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind Dewald Wasserfall - Laat die Lig Inkom Karen Zoid - Engel Joe Foster - Pad na jou Hart Die Heuwels Fantasties ft Coenie de Villiers - Wonder bo Wonder Coenie de Villiers - Karoonag
@philnelundie7016
@philnelundie7016 6 жыл бұрын
Hi Pumeza. I know you've commented four months ago already but when I saw your comment, I just wanted to add Jan Blohm as someone you might like. I'm Afrikaans but generally don't like the Afrikaans music (I might get stoned now for saying that hahhaa) but Jan Blohm is in another category in my opinion. He does more rock-blues though but he's an amazing quitarist. Hope you give him a listen and like it :) If not, all good too!
@winstontuck2238
@winstontuck2238 6 жыл бұрын
Die Lyn-Elandre Komma-Fokofpolisiekar Vir jou-Karen Zoid Niks en nerens-Die Heuwels Fantasies Vuurvas-Almero Geel-Spoegwolf Skepe-Jo Black
@CopperHeartStudio
@CopperHeartStudio 6 жыл бұрын
Check out Bottomless Coffee Band
@danevandenheever919
@danevandenheever919 2 жыл бұрын
‘n Fees van woorde en klank. Geniet dit oor en oor!
@theoerasmus7195
@theoerasmus7195 10 ай бұрын
Stunning awesome mooi, Chris Else High On A Mountain, Jo Black,Desmond Wells daar is so baie om op te noem en al die Eer Aan Ons Hemelse Vader 🙏🙌.SHALOM Jan Erasmus (🌹JESUS KIND🌹)
@daviduswilliams5832
@daviduswilliams5832 5 жыл бұрын
Davidus Williams Die liedjie vat Afrikaanse musiek na 'n totale nuwe dimensie.Kan nie ophou luister na die song nie.Well done.
@toscabrutus1781
@toscabrutus1781 5 ай бұрын
Baie mooi! Groete uit LIma Peru!
@AurielleMeyers
@AurielleMeyers 3 жыл бұрын
This song moves me in ways I cannot believe - it truly touches my soul - been listening to this song for years and still love it!
@vejatjipueja289
@vejatjipueja289 7 жыл бұрын
What a beautiful song I have ever heard in afrikaans. what a telanted young man ..Thank u so much. It's such a beautiful song
@nielfranken5672
@nielfranken5672 4 жыл бұрын
One of the most beautiful songs in Afrikaans. Thank you - this is so uplifting, a treasure.
@juleneswart2224
@juleneswart2224 4 жыл бұрын
Hoendervleis... Die lirieke is rou en pragtig. Dankie dat jy on so mooi bekoor in ons taal!
@JohanSteyn777
@JohanSteyn777 7 жыл бұрын
Soms sit mens net terug en bewonder jou lewe en dié van ander en hoe kosbaar tyd is. Dankie vir musiek wat met 'n mens praat.
@conradnel6151
@conradnel6151 5 жыл бұрын
Ek was die naweek daar as n kamerman en die songs het my hart geraak God seën julle
@regardtkleingeld9878
@regardtkleingeld9878 5 жыл бұрын
Was gebruik op my troue om die dansbaan oop te maak. Ek en my vrou het die liedjie op ons 1ste date gehoor en dis nog altyd saam ons, dis een van die beste liedjie ooit en die woorde is so mooi!!
@donovanferreira4835
@donovanferreira4835 7 жыл бұрын
A very well done to a beautifully produced, well written song as well as filming! Personally I would say South Africa's best! Excellent work to those in the making!
@lerique100
@lerique100 7 жыл бұрын
laat mens diep dink oor die lewe ♡ die beste van alles is jy is wie jy is ...geen six pack geen "mooi maak" jy...jou stem...alles is perfek
@HeyxArno
@HeyxArno 7 жыл бұрын
5600 van hierdie views is myne. #truestory #repeat
@seventwee
@seventwee 4 жыл бұрын
Dit se alles!
@joeynl1769
@joeynl1769 6 жыл бұрын
Heeltemal mal oor hierdie song!! Doen so voort, Joshua. 😉 Groete uit Holland.
@wesleyconradie2548
@wesleyconradie2548 7 жыл бұрын
Besonders bevange! Dis so inspirerend en dit is een van die mooiste liedjies. Dit doen iets aan die hart. Dankie vir die weerloosheid, eerlikheid en die excellence!
@tloumanamela9265
@tloumanamela9265 4 жыл бұрын
I bought Acoustic guitar 4 years back because of this music on Jacaranda FM.
@marneevans1374
@marneevans1374 5 жыл бұрын
Vrekkit!!! Jy's my hero! Hierdie is loshande een van die lekkerste (en mooiste) songs om te luister! Dis my feel-good-song oppad werk toe elke oggend...sit hom op full blast sodat almal wat langs my ry, dit ook kan luister!!
@DirkJFVanDerWalt
@DirkJFVanDerWalt 6 ай бұрын
kyk as jy afrikaans goed ken dan weet jy "vrekkit" is f*k-kwadraat.
@bytjie19
@bytjie19 6 жыл бұрын
Hierdie liedjie verdien baie meer views! Die lirieke is top klas! #trotsafrikaans
@adriansnyders2559
@adriansnyders2559 5 жыл бұрын
Fantastiese Afrikaanse liedtjie ! Gister oggend gehoor op RSG terwyl ek ontbyt gemaak het! Hoekom het ons nog nooit van jou gehoor nie??
@zaunellnatasjazinserling5694
@zaunellnatasjazinserling5694 3 жыл бұрын
hoe okal ek val ek sal nooit kwyt. Ek is gebou!!! Jy is Gebou!!! en die wereld binne my is in afwagting oor jou!!! kom hardloop deur my woude, kom soek hier in my seer, die somer oor my berge, want dis hier waar jy regeer!! Hierdie woorde bymekaargesit is finominaal!
@VivianEmmanuel-mq3ld
@VivianEmmanuel-mq3ld 11 ай бұрын
Meer as die 6 jaar luister ek die song ..Ek skep moet .Ek stap n pad van aleenheid...Aleenheid maak seer maar dis die beste geneesing vir ons binneste
@Kingski078
@Kingski078 4 ай бұрын
❤❤ love it From Jacaranda fm more music I love ❤❤
@leonewashere
@leonewashere 7 жыл бұрын
"Ek voel ons het almal 'n wêreld binne ons" Hy het so iets by sy Nelspruit konsert gesê... Daar is nie 'n oomblik wat hierdie mense my nie inspireer nie. Ek het Jacques by Innibos ontmoet, maar net vinnig, daar is so baie wat ek hom en die res van die groep wil vra. Bv. Oor hul storie of sy bandana. Ek is opgewonde om hulle weer live te sien! Hul musiek is bonatuurlik mooi!
@jacquesdv7
@jacquesdv7 6 жыл бұрын
Hi daar Mercub , dankie vir jou lekker boodskap.
@MaristBulldogs
@MaristBulldogs 6 жыл бұрын
oh wow ...please visit Australia and share your music😍😍
@LizandraPretorius
@LizandraPretorius 7 жыл бұрын
Wêreldklas, besonders! Beste musiekvideo wat in jare opgelewer is!
@sizweskosana4447
@sizweskosana4447 7 жыл бұрын
#SAMA23 brought me here. Amazing song!
@davehowell6453
@davehowell6453 3 жыл бұрын
A remarkably beautiful and moving song! God bless, Dave
@vanitavandenbergh8552
@vanitavandenbergh8552 7 жыл бұрын
die liedjie vat my nog altyd diep... veral vannaand... my pappa vandag n jaar in die hemel, en ek dink so aan hom as ek die hoor.... Joshua, asb as jy ooit die lees, weet net dat jou song iemand so diep vat... ek wens hy kon die hoor... ons het nooit afrikaans geluister, was so min.... maar kan hom hoor die saam my sing soos ou dae... liefde groete
@vanitavandenbergh8552
@vanitavandenbergh8552 7 жыл бұрын
oja... "ek sing nooit kwaai" hy het gladi in kwaad geglo... wyse woorde hou op kwaai wees 😉
@johanvorster4911
@johanvorster4911 6 жыл бұрын
Die song is die moeite werd🤘Ek hou baie daarvan luister daarna elke oggend en aand....mooi rustig
@jean-mariekoekemoer9450
@jean-mariekoekemoer9450 6 жыл бұрын
Hoe trots is ek nou om Afrikaans te wees! Hierdie liedjie roer my hart! Wow
@JofranieVenter
@JofranieVenter Жыл бұрын
Jy is een van die min mense wat agtergekom het dat hierdie man se musiek Aanbiddings musiek is. Net iemand wat die Bybel regtig ken sal sy gebruik daarvan erken in die lirieke. Net die salwing van God kan briljantheid soos die laat gebeur! Bemagtigend, inspirerend, ontploffend!
@mennoduplessis3953
@mennoduplessis3953 5 жыл бұрын
wow wow wow een van die mooise afrikanse songs nog...
@jakesdewet3567
@jakesdewet3567 2 жыл бұрын
One of the best songs ever..
@TheByukuya
@TheByukuya 6 жыл бұрын
Wow, Ek laaik nie afrikaans musiek nie, voel nooit die passie van die kunstenaar af nie! Maar hierdie is op 'n Internationale vlak. Very Nice!!
@faansmit6478
@faansmit6478 6 жыл бұрын
Ah yes Joshua na die Reën! Ek gaan sy show by blouhond kyk in Okt. Kan nie wag nie. Excelent song!
@raymondkoekemoer5635
@raymondkoekemoer5635 3 жыл бұрын
Live is hulle nie so goed nie. Was wel wegeblaas deur Joe black hy is amazing
@leonnel5811
@leonnel5811 7 жыл бұрын
dis 'n donnerse mooi liedjie.. goeie werk
@heyhannie
@heyhannie 3 жыл бұрын
Josh , you make me cry 🌿 maar hey dis ok xx dankie vir goeie musiek 💛
@mareevanstaden3049
@mareevanstaden3049 7 жыл бұрын
Suiwer afrikaanse musiek vol hart wat met passie gesing word
@Katrinaantonius
@Katrinaantonius 7 жыл бұрын
Sjoe!!! Dis baie mooi!!!
@vidostudios7257
@vidostudios7257 3 жыл бұрын
Hello Joshua, ek is n 13 jarige met n droom on te ek wil net se.. hierdie is geen twyfel my gunsteling liedjie en jy is op die oomblik my grootste rolmodell, al jou liedjies vertel n storie.
@12321Pierre
@12321Pierre 6 жыл бұрын
wow sy musiek is ongelooflik cool - ek hou van sy styl! Asseblief, bederf ons met nog soos die!
@-blotches-3365
@-blotches-3365 5 жыл бұрын
Goosebumps. Every time.
@maggieharmse9565
@maggieharmse9565 Жыл бұрын
Baie mooi!!
@marilettesnyman5303
@marilettesnyman5303 4 жыл бұрын
Kon enige iemand die song kon download op itunes... Ek kry hom nerens nie!
@jessicacard6011
@jessicacard6011 7 жыл бұрын
Can't explain how much I love this song!
@stephaniepretorius318
@stephaniepretorius318 5 жыл бұрын
Watter fantastiese show in Harties, Doxa Deo😊Dankie Jacques en band, 18 Nov 2018
@knoester93
@knoester93 3 жыл бұрын
Ttttttttttt en de These people must either love you or stark raving mad.. te
@waterbeing3197
@waterbeing3197 5 жыл бұрын
You my friend...are hitting all the right notes....Keep `em coming!!!!
@hennietraut8012
@hennietraut8012 5 жыл бұрын
wow Joshua what a beautiful song just awesome
@sumienvanblerk1357
@sumienvanblerk1357 6 жыл бұрын
Joshua na die Reën ek mag dalk laat wees!! Maar jy verander my lewe!!! Baie dankie ek LOVE jou musiek!!!
@AurielleMeyers
@AurielleMeyers 5 жыл бұрын
The emotions that run through my veins when I listen to this song makes me truly feel alive. Goeie werk julle!
@chamuneduplessis4815
@chamuneduplessis4815 7 жыл бұрын
Ek lovit, Jacques! Ek wil saam rond spring! 🙌🙌🙌
@willemlaubscher5830
@willemlaubscher5830 6 жыл бұрын
Hoe mooi kan mooi wees?
@danielnel8931
@danielnel8931 Жыл бұрын
Jy is nog al die jare my gunsteling! ❤❤❤
@3orMoreChars
@3orMoreChars 4 жыл бұрын
Wat kan 'n mens sê - dit raak my diep hier binne. Dankbaar vir sulke talent.
@liamvanschalkwyk1613
@liamvanschalkwyk1613 6 жыл бұрын
Ek kort iemand om my te kom help skoon maak, my mind is nou net blown!!!
@jlbb66
@jlbb66 6 жыл бұрын
Wonderlik, 'n sanger wat oor die wêreld bekend sou wees. Dankie vir hierdie liedjie. 'N fan van Frankryk
@TheBarryPretorius
@TheBarryPretorius 7 жыл бұрын
BRILJANT !!!!
@rorysullivan4913
@rorysullivan4913 2 жыл бұрын
Beautiful. On my playlist!!!!!. Love it
@rhonwyn1907
@rhonwyn1907 3 ай бұрын
God dank vir klank
@georgeroux4304
@georgeroux4304 7 жыл бұрын
Welgedaan. Julle het 'n nuwe aanhanger.
@esmeheunis4398
@esmeheunis4398 2 жыл бұрын
Jou musiek is so lieflik Joshua. Well done!
@MerciaMA
@MerciaMA 6 жыл бұрын
Ai! Ek is so trots op ons Afrikaanse sangers, ! Elkeen is net better en better! Die liedjie Joshua is pragtig! Baie dankie dat jy dit met ons deel, ek is sooo dankbaar. Mag dit net beter en beter met jou gaan.. Lief jou xxoxo
@legion3206
@legion3206 5 жыл бұрын
To think I stood behind him and sang in the choir at Gospel Skouspel 2017
@elizabethrandellswart2397
@elizabethrandellswart2397 Жыл бұрын
Een van my gunstelinge... Kosbaar, pragtig.
@TinyFord1
@TinyFord1 5 жыл бұрын
Mooi song, ek sal like om die lirieke te kry om mooi te hoor wat jy sê though.
@conradnel6151
@conradnel6151 5 жыл бұрын
Ek leer jou ken en jou hart word die speelplek die vlaktes waar ek saam met jou loop Ek in jou en jy in my Ek wens ek kon jou die jare wys waar ek alleen was en tyd het my gevorm Sonder jou Ek voel ʼn stukkie leemte in my sy as ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sal nooit kwyn want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek in jou en jy in my Ek leer jou ken Hoe verkleur jou seisoene Hoe verander jy die koers waarin ek vaar Om te bly wag Vir die hart van jou wereld Waarheen ek en jy nog saam sal gaan Ek in jou en jy in my As ek terug dink aan die tyd Hoe ook al ek val ek sou nooit kwyn Want my hart het geweet dis jy Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Kom hardloop deur my woude Kom swem hier in my see Wees somer oor my berge want dis hier waar jy regeer Ek is gebou Jy is gebou en die wêreld binne my is in afwagting oor jou Oohh Oohh
@anna-mariewillers371
@anna-mariewillers371 7 жыл бұрын
sjoe wow wow absoluut die mooiste liedjie. trots afrikaans. wow!!!
@daniellavanheerden
@daniellavanheerden 7 жыл бұрын
Ek luister dié op repeat!
@gpgreyvenstein8227
@gpgreyvenstein8227 5 жыл бұрын
Dis goeie nuus Daniëlla....
@frankpasano2070
@frankpasano2070 6 жыл бұрын
Die beste Afrikaanse song in amper 15 jaar - die vorige was Soos Bloed-Theuns Jordaan [2002]
@nikanaughty
@nikanaughty 5 жыл бұрын
Uiteindelik sing iemand in my taal en kan ek trots wees. Dankie.
@WesleyWestMusic
@WesleyWestMusic 7 жыл бұрын
Well done julle! Dis vrek inspired vir my, die musiek, lirieke en ook beelde wat daarmee saam gaan. Jul is 'n blessing :-)
@hannavanderberg1673
@hannavanderberg1673 7 жыл бұрын
Amazing. Baie diep liedjie. So veelsydig.
@marikadiedericks491
@marikadiedericks491 2 жыл бұрын
Jou love show so bair geniet by Kralenberg, jyt een ongelooflike talent. Mag Vader jou nog kragtig gebruik en seen op jou pad vorentoe en jou en gesin in sy voetstappe volg
@jacoduplessis8950
@jacoduplessis8950 7 жыл бұрын
jys stunning buddy sien jou in Murraysburg..... luvvit 4goods....
@marachenqa2
@marachenqa2 6 жыл бұрын
As almal die video soveel keer soos ek gekyk het, het nog net 22 mense dit gesien!!! Brilljant.
@samanthaknopp4956
@samanthaknopp4956 8 ай бұрын
I’m impressed.
@sharonhoneywill4637
@sharonhoneywill4637 6 жыл бұрын
Wow! This is really fantastic! I'm blown away! Very beautiful!
@Riaan3108
@Riaan3108 3 жыл бұрын
This song is making this Capetonian homesick.
@legion3206
@legion3206 6 жыл бұрын
The choir sounded much powerful when we (Pneumatix) performed with. Made such a beautiful difference. #gospelskouspel2017
@salomejonker9124
@salomejonker9124 7 жыл бұрын
Ek het nooit belang gestel in Afrikaanse musiek. Jy het my oortuig. Jul musiek is fantasties!
Joshua na die Reën - Laat Die Wind My Neem
4:00
Joshua na die Reën
Рет қаралды 840 М.
Joshua na die Reën - Lig op die Horison
3:06
Joshua na die Reën
Рет қаралды 929 М.
7 Days Stranded In A Cave
17:59
MrBeast
Рет қаралды 93 МЛН
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 3,7 МЛН
а ты любишь париться?
00:41
KATYA KLON LIFE
Рет қаралды 3,5 МЛН
Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
3:12
Joshua na die Reën
Рет қаралды 186 М.
Manchester Orchestra - The Silence (Official Music Video)
8:46
Manchester Orchestra
Рет қаралды 178 МЛН
Israel Trip 2024
10:01
Tamar Pollock
Рет қаралды 8 М.
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
AS EK VOOR U VOETE VAL // Retief Burger // OFFICIAL lyric video
8:51
Retief Burger
Рет қаралды 597 М.
Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Official Video)
4:05
Joe Foster
Рет қаралды 4,6 МЛН
Soos in Nou
5:54
Joshua na die Reën
Рет қаралды 27 М.
Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 573 М.
Elandré - Woorde Uit Jou Mond
4:23
Elandré
Рет қаралды 3,3 МЛН
7 Days Stranded In A Cave
17:59
MrBeast
Рет қаралды 93 МЛН