Juan Boucher - Vreemdeling

  Рет қаралды 2,863,571

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Жыл бұрын

Geniet Juan Boucher se musiekvideo van "Vreemdeling"
Luister Juan Boucher se nuwe album op die platform van jou keuse: linktr.ee/juanboucher
Regiseur:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Kameras:
Quintin van der Merwe
Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep:
Juan Boucher & Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe
Juan Boucher - Sosiale Media:
Facebook: / juanboucherp. .
Instagram: / juanboucher. .
TikTok: / juanbouchersa. .
Vonk Musiek - Sosiale Media:
Facebook: / vonkmusiek
Instagram: / . .
TikTok: www.tiktok.com/@vonkmusiek?la...
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek

Пікірлер: 133
@charritcountry
@charritcountry Жыл бұрын
En dit is Hoekoem Juan... Die Beste Afrikaanse Kunstenaar in die Land Is !!!!!
@Wilna208
@Wilna208 9 күн бұрын
Die woorde in die liedjie is so diep en al sy liedjie raak mens se siel aan. Die woorde het so baie betekenis en sal altyd Juan se musiek luister. 😇
@VinaVaquetathevampie
@VinaVaquetathevampie Жыл бұрын
Pragtig Jaun jou liede raak mens se hart. Hou so aan dis n eer om na jou afrikaanse liede te luister. 💙👍🤗🌹
@nicolinejoubert8911
@nicolinejoubert8911 Жыл бұрын
Jaun Boucher jy raak beslis n mens se siel aan. Awesome song
@chrisjoubert8315
@chrisjoubert8315 Жыл бұрын
Afrikaanse musiek is trug. Die is musuek. Hou so aan. Mal oor die woorde! 🙌💪👍
@mornejacobs3459
@mornejacobs3459 9 ай бұрын
Ek weet van iemand wat die so nodig het, die woorde pas mooi in, n hartseer verhaal, maar met die lied, red jy mense van ondergang, hopelose omstandighede, dit gee n bitter verhaal maar met moed en hoop sal iemand weer hulself optel, jy maak dit moontlik met die song Juan
@nixif2718
@nixif2718 Жыл бұрын
Weereens my asem weggeslaan! Soos met al jou songs... TREFFER! LOVE DIT!
@hesselfokkema6
@hesselfokkema6 Жыл бұрын
Prachtig nummer 🎵 vanuit Holland 🇳🇱
@reinhardtpretorius306
@reinhardtpretorius306 Жыл бұрын
Nog pure afrikaans geen taal vermenging nie. Puik Juan dankie om ons taal skoon te hou. Jou lirieke is ook besonders goed gekies. Jy is nou my eerste keuse in musiek. Merkwaardig.
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 8 ай бұрын
Absoluut mal oor al jou musiek en daai stem❤️
@chantallediedericks1830
@chantallediedericks1830 Жыл бұрын
Baie mooi song. Jou musiek bring soveel goeie memories terug. Hierdie, ongelukkig een van 'n egskeiding met iemand wat ek gedink het my ook lief het. Maar steeds baie mooi woorde! 🎶
@carinaarcher9426
@carinaarcher9426 Жыл бұрын
So mooi jy laat my na iemand spesiaal verlang
@marneyedwards2663
@marneyedwards2663 Жыл бұрын
Dit is 'n baie mooi diep song. Sy songs het my deur my egskeiding gebring in 2017. En as ek luister na die song, laat dit my ook dink, dit is so gepas na my laaste verhouding. Mens is lief vir 'n vreemdeling, 'n fiksie verhaal. Alle sterkte. Hoop jy kom deur jou moeilike tyd girl.
@chantallediedericks1830
@chantallediedericks1830 Жыл бұрын
@@marneyedwards2663 Marnéy, so bitter baie dankie vir jou woorde van moed! Dis so waar wat jy sê. Ek waardeer dit opreg! 🌸
@gerhardsteyn7001
@gerhardsteyn7001 Жыл бұрын
Dieselfde hier
@johansteenekamp3092
@johansteenekamp3092 Жыл бұрын
Wel Juan, jy is n uitstekende kunstenaar. Jou woorde is uitmuntend in al jou liedjies. Hou so aan en Mag God jpu reiklik Seen. Groete
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Juan Boucher se musiek is geen Vreemdeling vir die FANS❤️🎵
@mariloevanniekerk9348
@mariloevanniekerk9348 Жыл бұрын
Sjoe daar's so baie van jou liedjies wat briljant is met die mooiste melodies *
@fluffy-_-9364
@fluffy-_-9364 Жыл бұрын
All jou songs is die beste hoop jy bly an met dit all the love and support ❤️
@user-eb3ey4rr3m
@user-eb3ey4rr3m 2 ай бұрын
eks Mal oor jou musiek jys my gròotste fan jy mag maar geseend is hy en jou gisin❤❤🎉❤❤🎉
@esmeduvenhage4382
@esmeduvenhage4382 9 ай бұрын
Absoluut mal oor al jou musiek. Jou musiek praat met my hart en siel ❤
@laudigerber9729
@laudigerber9729 Жыл бұрын
Sulke mooie woorde. Weereens n asemrowende mooi lied 🙌🙌🙌
@theresasteyn7915
@theresasteyn7915 Жыл бұрын
Ek love jou liedjie dis so mooi. Die woorde is net so mooi. Dit raak n mens se hart aan
@yvonnehattingh3899
@yvonnehattingh3899 Жыл бұрын
Jy is die beste ek is mal oor jou en jou musiek baie dankie vir dit wat jy doen
@adriaanvanzyl9810
@adriaanvanzyl9810 6 ай бұрын
😢😢😢sjoooooe Juan jou musiek vat diep baie mooi maat
@AnnaAdams-cf9nz
@AnnaAdams-cf9nz Жыл бұрын
Mag God jule altyd bewaar en seën. dankie vir die opregte siels woorde xxxx annie and nikita palmer
@mishanenaude4872
@mishanenaude4872 Жыл бұрын
Vreemdelin is n mooi lidjie dankie vir die bodskap
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
😮 Dis song maak my regteg Ek love die song dankie ❤❤❤
@luckydubeinrc5165
@luckydubeinrc5165 Жыл бұрын
blixem! treffer na treffer
@debbieholtzhausen5541
@debbieholtzhausen5541 Жыл бұрын
My kleinkind het laas jaar Canada toe getrek maar jou musiek bly haar als sy se jy kry nie iemand beter as jy nie
@MandaEngelbrecht-bk6ol
@MandaEngelbrecht-bk6ol 8 ай бұрын
Rstigsw❤😂🎉
@AbigailPeens-sc6iw
@AbigailPeens-sc6iw 4 ай бұрын
Grootste fan Juan 🎉
@amandaretief2047
@amandaretief2047 Жыл бұрын
Bitter mooi song!
@marneyedwards2663
@marneyedwards2663 Жыл бұрын
Awesome! Ek het nogals gedink ek is al een wat so redineer na 'n mislukte huwelik en verhouding. Die woorde sê presies hoe ek voel diep in my hart die laaste twee jaar. Jou musiek is top klas en bring soveel mense deur diep moeilike tye. Thanks Juan.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
❤❤❤
@amecoetzee2510
@amecoetzee2510 Жыл бұрын
raak net beter en beter😍😍 well done🥰
@donovankroucamp5372
@donovankroucamp5372 Жыл бұрын
Baie dankie vonk musiek for live
@friedafourie1493
@friedafourie1493 Жыл бұрын
❤❤Baie mooi liedjie hy sing baie mooi ek hou van al sy liedjies
@user-on2qw1gg8h
@user-on2qw1gg8h 10 ай бұрын
Baje mooi musiek Juan Boucher
@RenePretorius-gc5ux
@RenePretorius-gc5ux 6 ай бұрын
Jou musiek is uit die boonste rakke..tans iny oë die BESTE kunstenaar in Afrikaanse musiek. Jou musiek raak en heél harte sover harte. Opreg en DIEP uit die diepste bodem van n stukkende hart. U have to walk the walk to talk the talk....😢
@krieksbrink8685
@krieksbrink8685 Жыл бұрын
Ken die gevoel, dis n bittersoet memories lied
@lenique3133
@lenique3133 Жыл бұрын
Die liedjie is so mooi hoor .dis my gunsteling liedjie op die oomlik
@salomekapp9894
@salomekapp9894 Жыл бұрын
Stunning song! Love it Juan. Jy mag maar sing!❤
@natashagermishuizen1581
@natashagermishuizen1581 Жыл бұрын
Wow love jou music juan Boucher
@shanevandermerwe9416
@shanevandermerwe9416 Жыл бұрын
Ek is absoluut MAL oor Jou musiek En Jou stem is so mooi.Fantastiese liedjies Juan.Ek kan oor en oor na dit luister.Sooo mooi!
@ruanniemann9765
@ruanniemann9765 Жыл бұрын
Is SO GEREED vir die 🎤🎸♥️🤘🏻✌🏻😁🤗🎤🎸🎤🎸🎤🎸
@loserwinner2654
@loserwinner2654 Жыл бұрын
There's nothing like beautiful Afrikaans music to ground one.
@annamereekriel6985
@annamereekriel6985 Жыл бұрын
Awsome song. Ek is mal oor jou musiek. Hou so aan, hou Afrikaans hoog.❤❤❤
@zdenkaplevova6045
@zdenkaplevova6045 Жыл бұрын
I listen to you in the Czech Republic, I like you, Timea
@jacquelinedippenaar7805
@jacquelinedippenaar7805 Жыл бұрын
Beautiful soos altyd!!💖👏🎸🎶
@bjarne_official9540
@bjarne_official9540 Жыл бұрын
Dankie Juan 🙏🤜🤛
@adalenevisser2044
@adalenevisser2044 Жыл бұрын
Wow!!! Awesome song..... Praat met my siel!!
@hannesmalan1421
@hannesmalan1421 6 ай бұрын
Deksels die liedjie is een van my gunstelinge !!!
@user-on2qw1gg8h
@user-on2qw1gg8h 10 ай бұрын
Baje mooi musiek Juan
@arnopoley9425
@arnopoley9425 Жыл бұрын
1Mil views hier kom dit weer.... well done Champ!!!!
@sherryhead6239
@sherryhead6239 Жыл бұрын
This is so great 👍 thank you for your gift your voice is so tantalizing blessings
@aletcloete6910
@aletcloete6910 2 ай бұрын
Pragtig soos altyd ❤
@moiralindeque3138
@moiralindeque3138 Жыл бұрын
Love love love AL jou songs..diê een is TOPS.
@deidreerasmus7234
@deidreerasmus7234 Жыл бұрын
My nuwe favorite 👌
@roanbrink5200
@roanbrink5200 Жыл бұрын
JAUN VERBY MOOI,JOU SONGS IS BAIE DIEP.
@madeleinneyschens2882
@madeleinneyschens2882 Ай бұрын
Uit die hart uit soos dit dankie jy is n inspirasie vir baie vrouwns❤
@Anepage
@Anepage Ай бұрын
Hierdi liedjie skryf boekdele in my hart..
@rbindustry1925
@rbindustry1925 Жыл бұрын
Jho mnr jou musiek is nog altyd net legend keep it up we love it
@macarenaalejandrapaltapall6863
@macarenaalejandrapaltapall6863 3 ай бұрын
I love so much this song cheers from Chile
@marykevanderwesthuizen7655
@marykevanderwesthuizen7655 Жыл бұрын
Mooiste song❣️❣️❣️
@ludwigreinecke2361
@ludwigreinecke2361 Жыл бұрын
Juan jou musiek raak net beter en beter. Sien sommer uit na my volgende road trip.
@dotvanrensburg6025
@dotvanrensburg6025 Жыл бұрын
Wow. Jy is amazing. Love Al jou songs
@MrArmysarge
@MrArmysarge Жыл бұрын
Jis my ou, jou musiek is direk uit die hart, na die hart! Puik, sien jou by butchers' backyard 👍
@bezties
@bezties 4 ай бұрын
Het nie geweet wie Juan Boucher was nie. Toe treat Hubby my vir 'n Barnyard show in Menlyn. Amazing 🤩
@nabbaclassic
@nabbaclassic Жыл бұрын
Great song Juan... Trots Afrikaans. Well done
@hendrikbarnard7214
@hendrikbarnard7214 10 ай бұрын
Hismwmmkiroymuinw😢iju😂❤jnhonh
@pieterjansevanrensburg1924
@pieterjansevanrensburg1924 Жыл бұрын
ń Braai op hardekool hier in Limpopo werk op sy beste met jou as hoofgas ,thanks vir jou goeie musiek🎵🎶
@johannsteyn3030
@johannsteyn3030 Жыл бұрын
Jy is n Yster my Maat. Jou musiek maak n man weer laat opstaan die lewe 4 kantig in die oe kyk en se. Ek staan op sal nie gaan le.
@francoisjoseph3424
@francoisjoseph3424 Жыл бұрын
baie dankie die liedjie is mooi en ook weer waar wat jy daar sing sien dit op naweke hou so aan dankie vir die liedjie
@ameliahayman763
@ameliahayman763 Жыл бұрын
Wow!
@elizebotha2420
@elizebotha2420 Жыл бұрын
Soooo Mooi 🥰🥰🥰❤️❤️❤️
@hugorust2211
@hugorust2211 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi. Jy is ń yster in musiek.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 Жыл бұрын
Ja ma'ma Dit is a mooi song 😍❤
@pietermelanie3875
@pietermelanie3875 Жыл бұрын
Jou musiek is so mooi Juan. Hierdie liedjie het my deur so baie gehelp. Jou woorde in hierdie liedjie het my n paar antwoorde gegee op baie van my harts vrae wat ek diep binne my wegsteek. Dankie vir jou musiek, die woorde. Dit help soveel mense wat deur soveel hartseer gaan.
@luzaanventer3466
@luzaanventer3466 Жыл бұрын
Lê na aan my hart die song!
@walkwithkandy8289
@walkwithkandy8289 Жыл бұрын
super nice!!! Love dit! 🥳🥳🥳
@christogrove2414
@christogrove2414 Жыл бұрын
Diep musiek. Hierdie is klas op sy eie!
@ldog1516
@ldog1516 Жыл бұрын
Nice work 💪
@sylviakruger6084
@sylviakruger6084 Жыл бұрын
Baie mooi song ❤
@moniqueduplessis7055
@moniqueduplessis7055 Жыл бұрын
Wow dis Wow
@tsumebembroidery1997
@tsumebembroidery1997 Жыл бұрын
Like die song hou van die song
@mariloevanniekerk9348
@mariloevanniekerk9348 3 ай бұрын
Ooh hierdie song xxxx
@aps66
@aps66 10 күн бұрын
@JD-kk1wx
@JD-kk1wx Жыл бұрын
Awesome afrikaans artist. Way underrated!!!!
@cindyjacobs166
@cindyjacobs166 Жыл бұрын
Love it!
@marismith6237
@marismith6237 Жыл бұрын
Baie mooi song
@ruanniemann9765
@ruanniemann9765 Жыл бұрын
Dis bja bja mooi
@rudimoore8436
@rudimoore8436 Жыл бұрын
Jou woorde en melody waas daar toe ek dink ek het nie woorde nie.... dankie dankie Jy mag maar oukie
@rudimoore8436
@rudimoore8436 Жыл бұрын
Jip danke
@yolandesmit8713
@yolandesmit8713 Жыл бұрын
Fkn beautiful 🥰🥰
@natashareynolds6510
@natashareynolds6510 Жыл бұрын
Wow baie cool 😎💯🎶 song en cool
@elainevanzyl291
@elainevanzyl291 Жыл бұрын
Dis soooooooo mooi! ❤
@lindiebarnard9776
@lindiebarnard9776 Жыл бұрын
Wag in spanning 💙
@mishanenaude4872
@mishanenaude4872 Жыл бұрын
Ek is mal oor jou liedjie in jou hard my heart is all over dis van jou liedjie in jou hard is die jure
@charlotteviljoen3826
@charlotteviljoen3826 Жыл бұрын
Mal oor die man se musiek❤️👌@Div
@christellec1289
@christellec1289 2 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@gerdacrafford8833
@gerdacrafford8833 Жыл бұрын
Awesome ❤️❤️❤️
@sonjacoetzee2255
@sonjacoetzee2255 Жыл бұрын
Awesome awesome soos altyd
@jacquesbooysen4674
@jacquesbooysen4674 Жыл бұрын
Dit is regtig n mooi song
@Chains-of-faith
@Chains-of-faith Жыл бұрын
Love jou musiek Baie mooi song.
@hannahvanschalkwyk8655
@hannahvanschalkwyk8655 Жыл бұрын
Awesum song!!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Mooi lied, ja, dis al wat n mens kan doen, bid, sterkte met al jou dinge, mooi loop...... 🙏🏻🙏🏻🙌👌
@andredelport4526
@andredelport4526 Жыл бұрын
Wow
@nadialeibrandt8748
@nadialeibrandt8748 Жыл бұрын
Awesome song
@annetteleroux4735
@annetteleroux4735 Жыл бұрын
Awesome song dankie
@robertjewatzchewitz1980
@robertjewatzchewitz1980 Жыл бұрын
Moet se lekkerste musiek ook. Men's Kan nie help om SAAM te sien nie. Jys awesome 👍😎 bouch
@jentezswanepoel4099
@jentezswanepoel4099 Жыл бұрын
💫💓
WORLD'S SHORTEST WOMAN
00:58
Stokes Twins
Рет қаралды 130 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 68 МЛН
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 1,5 МЛН
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 105 М.
IL’HAN - Bir aida (official video) 2024
4:01
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 125 М.
Ulug'bek Yulchiyev & Aziza Qobilova - Esim ko'p (Premyera Klip)
3:32
ULUG’BEK YULCHIYEV
Рет қаралды 2,1 МЛН
Sevinch Ismoilova - Ustozlar qo'shiqlaridan popuri (Xorazmcha)
6:15
Sevinch Ismoilova
Рет қаралды 1,3 МЛН
Jaloliddin Ahmadaliyev - Erta indin (Official Music Video)
4:32
NevoMusic
Рет қаралды 2,9 МЛН