Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)

  Рет қаралды 6,669,087

JUANITA DU PLESSIS

JUANITA DU PLESSIS

11 ай бұрын

Listen to "Liewe Jinne!" - Click here
orcd.co/juanitaliewejinne
Liewe Jinne! Music Video:
Composer: Juanita du Plessis / J Records Publishing
© 2023 J Records SA
Director: Stefan Hugo / Boerboel Wear
DOP and Editor: Eric T Graham
Grip, Production Manager: Tehan Buys
Line Manager: Tehan Buys / Dora-Mari Bosch
BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns
Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / The Marketing Zoo
Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis
Lyrics: Liewe Jinne! (Afrikaans)
Oom Frikkie maak die deur oop en sê kom in
Laat ons hierdie naweekparty nou begin
Niemand ry
Vanaand gaan niemand ry
Na 12 vra Tannie Hannie is die boeing oor
Skop haar skoene uit en sê vat nou voor
Ek wil bly
Oeh ek wil net hier bly
Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da vat hy
Aai jaai jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete
Hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae
Vat my terug
O liewe jinne!
Ou Doepie sê hy wil nou karaoke sing
Hy sê gooi daar maar 'n tune
Jy kan maar ys ook bring
Dis verby, oeh vanaand gaan niemand ry
Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou meneer vat haar nou vir 'n sokkie
O liewe jinne
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da vat hy
Aai jaai jaai
O liewe jitte
Maak los daai litte
Jy's op jou stukkie vanaand gaan al die voete
Hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae
Vat my terug
O liewe jinne!

Пікірлер: 322
@jacomienstrauss4596
@jacomienstrauss4596 10 ай бұрын
Hierdie vrou is ongelooflik. ek is 32 en luister al na haar vandat ek 12 jaar oud is en sy bly brilliant!!!! Queen van Afrikaans!!!!!!!!!
@petermaardananders6803
@petermaardananders6803 10 ай бұрын
Ik hoorde haar pas 3 jaar geleden voor het eerst(Sterreveld) via een kennis, maar wilde gelijk meer van haar horen. Als Nederlander begrijp ik niet dat Juanita hier niet bekend is. Kennen jullie ook Nederlandse artiesten? Ken je "Dat ik je mis"" van Maaike Ouboter? Daar hou ik het niet droog bij. Vriendelijke groeten uit Nederland
@nadiavanreenen7268
@nadiavanreenen7268 7 ай бұрын
No🎉
@bellanaidoo472
@bellanaidoo472 5 ай бұрын
@WesleyDyer-di3cx
@WesleyDyer-di3cx 5 ай бұрын
Nice
@user-vl1vi4cg8u
@user-vl1vi4cg8u 5 ай бұрын
❤​@@petermaardananders6803
@chantelkoekemoer98
@chantelkoekemoer98 4 күн бұрын
Dis hoedervleis mooi!!!!!!! Love love love die weergawe. Trots op Afrikaans
@mariebuikhuizen
@mariebuikhuizen 3 күн бұрын
Afrika - is in ons bloed.
@YolandeBooysen-e5l
@YolandeBooysen-e5l Ай бұрын
Hierdie song is liewe Jinne❤❤
@ReiulfLinnerud-kh6kx
@ReiulfLinnerud-kh6kx 2 күн бұрын
I love Juanitas woice and songs 🥰 Awsome artist 👌❤️🇳🇴
@user-rf3pv2vl8s
@user-rf3pv2vl8s 7 ай бұрын
Ek is baie lief vir Jou Juanita Du plessis❤
@user-qb1ne8kb2c
@user-qb1ne8kb2c 5 ай бұрын
Juanita du Plessis jy is stunning❤❤❤
@NeelsVanNiekerk-hj9bh
@NeelsVanNiekerk-hj9bh Ай бұрын
Rueuue
@rudivanheerden1
@rudivanheerden1 11 ай бұрын
Yes! Yes! Yes! Die koningin is terug!
@zibusisozethusimelane7705
@zibusisozethusimelane7705 4 ай бұрын
I'm not Afrikaans but I love Afrikaans music from Eswatini 🇸🇿 ...😂 I hear nothing but I can feel it 😅
@itumelengmahaole5890
@itumelengmahaole5890 Ай бұрын
😂 😂 😂 Kahle Ngwane! 😂 😂 I can assist with translation😂
@simonesmal9334
@simonesmal9334 11 ай бұрын
Eks baie lief vir jou Juanita Duplessis❤
@frans.dreyer.
@frans.dreyer. 11 ай бұрын
Baie dankie Juanita vir jou musiek saam met jou kinders, dit spoel en baai my siel in dankbaarheid. Hou net aan asseblief.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Ek dink sy die beste Sanger!!!💃
@user-kq4vz1vw3s
@user-kq4vz1vw3s 5 ай бұрын
My ma is I Groot fan van jou sy love jou musiek ❤️🥰😘
@blixemjj3686
@blixemjj3686 9 ай бұрын
Juanita, well done... Jy het dit ALWEER gedoen. Baie smart song, ek steek sommer vuur aan!!! 🎉🎉🎉
@RJayMrsReach007
@RJayMrsReach007 11 ай бұрын
Nou kan ons lekker sokkie met die nuwe liedjie
@lynettevanzyl1704
@lynettevanzyl1704 11 ай бұрын
WOW, ek love hierdie video. Well done julle!!!
@annelinebrits5564
@annelinebrits5564 11 ай бұрын
Wow song. Baie geluk en God seeninge vir jou.🎉🎉🎉🎉
@janettaschneider1940
@janettaschneider1940 7 ай бұрын
Ons eie eie Suidwes-meisie. Soooo trots op jou. Moet nooit ophou nie. Jy rock my girl.❤❤❤
@marinkapelser2858
@marinkapelser2858 11 ай бұрын
WOW!!! Baie geluk met die awesome Treffer 🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Dit Baie Awesome liedjie 🦋❤❤
@tiaandupreez
@tiaandupreez 11 ай бұрын
(J)uanita (I)s (N)et (N)ommer (E)en Vir my!!!! En die liedjie gaan verseker ook daai #Nommer1 plek slaan op verskillende treffer🎶lyste.
@user-xd5bp9qw1o
@user-xd5bp9qw1o 10 ай бұрын
Is dit soo oo ne jy is myne ja ek is daai mysie wat met juo praat uolek my bybie lievies jy
@KieranSaighir
@KieranSaighir 11 ай бұрын
No one (and I mean NO ONE) comes close to Juanita in continually presenting happy, toe tapping, songs. She is the only one that I can totally count on to bring life to music here on KZfaq. I only wish she sang all of her songs in English (cause that's all I know) but I realize I'm being selfish, so I'll gladly accept what I can't change.
@synthwave7
@synthwave7 11 ай бұрын
You are so wrong - Dirk van der Westhuizen brings toe tapping music everytime. Snotkop as well.
@Savannah005
@Savannah005 11 ай бұрын
@@synthwave7 and Kurt Darren.
@MrTfromGB
@MrTfromGB 11 ай бұрын
Well said, I couldn’t agree more. I was searching for a specific song a few months ago and I came across the duet with the late Theuns Jordaan, I listen to the duet every day to put a smile on my face and lift my spirits. I then only discovered that Theuns Jordaan had passed away which absolutely shattered my day. Lovely music and I only wish Juanita du Plessis would tour the UK, she would be a huge sellout.
@tabletbronkhorst1577
@tabletbronkhorst1577 10 ай бұрын
We belong 😊we belong
@diannatolmay1502
@diannatolmay1502 8 ай бұрын
Agree totally there is only one juanita no one can come close to her singing she is one of a kind, one in a million. Juanita is the best south african female artist. Then male artist kurt darren, snotkop, ray dillan, also prime circle, and doctor victor, mafikizola
@petermaardananders6803
@petermaardananders6803 10 ай бұрын
Dank je Juanita, geweldig lied en video. Ik kan het bijna allemaal verstaan/ begrijpen/ gokken. Vooral dat lied over die ouwe verliefde man en vrouw, daar wordt ik zo ontzettend vrolijk van. Sterreveld is zo mooi, die hoorde ik en wilde meer van jou horen. Vriendelijke groeten uit Lelystad, Nederland.
@marietjievanjaarsveldt2117
@marietjievanjaarsveldt2117 2 ай бұрын
Sy sing pragtig, oorspronklik van Namibië.
@petermaardananders6803
@petermaardananders6803 2 ай бұрын
@@marietjievanjaarsveldt2117 Oké ,dat maakt niks uit we zijn allemaal immers aardbewoners. Ubuntu ❤
@esmeduvenhage4382
@esmeduvenhage4382 11 ай бұрын
Absoluut mal daaroor! ❤️❤️🎤🎼💃💃
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Ek hou aan musiek 💃💃
@frans.dreyer.
@frans.dreyer. 11 ай бұрын
The most beautiful song i have ever heard. JAHWE LOVES YOU as you make my old hart so happy.
@ettienekruger9632
@ettienekruger9632 7 ай бұрын
Liewe Jinne maar ek love die song VANAAND en elke aand
@Lifestyle_Vehicle_Solutions
@Lifestyle_Vehicle_Solutions 11 ай бұрын
Wow, baie kwaai, iets nuuts, altyd great om jou music te hoor...You go Girl!!!!
@suzettewilbers1576
@suzettewilbers1576 11 ай бұрын
Ek love dit. ❤❤❤❤ Nog 'n groot 🎯 Sal wat wil gee om so lekker te party saam met jou Juanita
@8611285
@8611285 11 ай бұрын
O liewe jinne, hoe lus ek nou 'n lekkkerrrrr stukkie vasdans! Mal daaroor! ❤️
@ElzeStols-vv3pe
@ElzeStols-vv3pe 4 ай бұрын
Q😢❤❤
@NeelsVanNiekerk-hj9bh
@NeelsVanNiekerk-hj9bh Ай бұрын
❤❤❤❤❤😂😂😂😂😂😂❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@NeelsVanNiekerk-hj9bh
@NeelsVanNiekerk-hj9bh Ай бұрын
Ja
@yvonnejordaan3350
@yvonnejordaan3350 11 ай бұрын
Weereens n song wat ons orals gaan hoor. Jy is great
@mybs21
@mybs21 7 ай бұрын
Like jou nuwe liedtjie Juanita de Plessis
@CJLudeke-qm1en
@CJLudeke-qm1en 6 ай бұрын
Ek hou so baie van hierdie liedjie🎉🎉❤❤
@emmabrandt4059
@emmabrandt4059 11 ай бұрын
Net so baie pragtig hou so aan ons Namibian treffer ❤❤🎉🙏🙏
@Wilna208
@Wilna208 5 ай бұрын
Dis n lekker dans liedjie en dit maak my trop afrikaans om na silke musiek kan luister ❤❤
@BeautyandColourfulTales
@BeautyandColourfulTales 11 ай бұрын
Wonderlike lied! Kon nie wag vir die ene nie. Ons sit in India en luister na jul musiek op repeat ❤❤❤❤
@Adonellowings
@Adonellowings 11 ай бұрын
Bravo Juanita - Nog 'n Treffer soos net jy dit kan doen.
@michelleclaassen6851
@michelleclaassen6851 11 ай бұрын
Wow wow ek is super impressed jy het jouself oortref ! ❤
@robertrich5219
@robertrich5219 11 ай бұрын
Hou aan juanita ek is 63 en kan nie ophou om te luister na daai stem van jou nie.mis net vir theuns saam met jiu😢
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 7 ай бұрын
Lief dit 💃
@Hamngan
@Hamngan 11 ай бұрын
My best singers ❤from northeast INDIA.
@johanpretorius8244
@johanpretorius8244 7 ай бұрын
Engel van my hart❤wat n song🎉
@annetteleroux4735
@annetteleroux4735 10 ай бұрын
Dit laat n mens se voete lekker jeuk well gedaan Juanita jy mag lief al.jou musiek❤
@doreenzahra1719
@doreenzahra1719 11 ай бұрын
It is sure beautifull when i listen to you you make my day a whole lot better thank you beautifull lady for all the happiness you give us
@Christa767
@Christa767 11 ай бұрын
Soos altyd n treffer van ons mooie Juanita ❤❤🎉🎉🎉
@hendrikusvorgers7070
@hendrikusvorgers7070 11 ай бұрын
Weer een mooie Hit
@marensiaswanepoel9243
@marensiaswanepoel9243 11 ай бұрын
Leka liewe jinne dit is n liewe jinne mooi liedjie
@user-sc4pu5ym5r
@user-sc4pu5ym5r 6 ай бұрын
Nice song, speel hom elke saterdag aand as ons braai, en my pel se naam is frikkie
@anriadurand7633
@anriadurand7633 11 ай бұрын
Stunning musiek video. Love dit.
@charltjie86
@charltjie86 11 ай бұрын
Wow Love dit super love dit.. ❤ Bibi jy is classic jy is n super fun girl 🥳
@chantellstevens2323
@chantellstevens2323 11 ай бұрын
Well done dis awesome video
@anriadurand7633
@anriadurand7633 11 ай бұрын
Love die liedjie kan nou nie meer wag vir die video nie. Treffer soos altyd. 💜
@Cactus1967TV
@Cactus1967TV 11 ай бұрын
Yeah! Great... Juanita! Country Music Made in South Africa ....
@robertstyger9043
@robertstyger9043 4 ай бұрын
Joh ek wil nou sokkie!!
@jackieleroux6479
@jackieleroux6479 4 күн бұрын
Sjoe dis n cool song. Jy word ook glad nie ouer net meer en meer cooler. Thx vir jou musiek.x
@user-ye9fh5dd2w
@user-ye9fh5dd2w 7 ай бұрын
super super super
@user-tq6rd2ik8m
@user-tq6rd2ik8m 6 ай бұрын
❤ wow sy bly net my beste uit Namibia
@veronajenkinson242
@veronajenkinson242 11 ай бұрын
🥳🎵🥳🎶🎶 Vatrap 2step....... Daar vat hy!!!! Flippen awesome song liewe Jinne!!!!!!🎵🎵🎵🎶🎶🎶🎶
@solarczyk49
@solarczyk49 11 ай бұрын
👍❤️🎶 It's nice to hear an excellent song beautifully sung ❤️👍 Thank you so much ❤️
@ninagreyling4904
@ninagreyling4904 11 ай бұрын
Vlip dis n lekker song !
@gideonvisser5581
@gideonvisser5581 10 ай бұрын
Jy bly maar ń groot plesuur om na te luister ❤❤
@user-wi4tk3jr9c
@user-wi4tk3jr9c 5 ай бұрын
Juanita jys n legende in ons afrikaans musiek al jou cds dvds ❤❤❤❤❤
@YvetteGelderblom-pf8rd
@YvetteGelderblom-pf8rd Ай бұрын
Perfek
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 10 ай бұрын
Ek hou van jou jy is baie mooi lekker song gespeel 🦋🤗
@user-dt9zj9vs9w
@user-dt9zj9vs9w 11 ай бұрын
Wow Juanita I am speechless. I have no words. It is simply awesome, thank you. ❤️
@avilasuh7368
@avilasuh7368 11 ай бұрын
One of my favourite singer in the world 👍👍👍
@JasonDeBruin-7934
@JasonDeBruin-7934 8 ай бұрын
Wow ek love die song juanita dankie
@user-wk2yq1rb2j
@user-wk2yq1rb2j 11 ай бұрын
Ek love dit!!!!!
@liezlbrandt1715
@liezlbrandt1715 11 ай бұрын
AWESOME song!! Ek love dit.
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Mooi musiek🦋❤❤
@DeneBurger-td5rl
@DeneBurger-td5rl 7 ай бұрын
Dis mooi tannie❤❤❤
@chantelniemand5987
@chantelniemand5987 3 ай бұрын
Hierdie is my favorite Afrikaans liedjie en dit is Nog my tawwe tonne liedjie
@user-qy5vx5im1w
@user-qy5vx5im1w 9 ай бұрын
Ek is baie lief vir die liekie en ek is bly dat ek jou kon ontmoet by ons somerfees
@peterabrahamse1798
@peterabrahamse1798 8 ай бұрын
Liedjie
@elainesteyn9513
@elainesteyn9513 11 ай бұрын
Baie mooi. ❤
@aweouma8058
@aweouma8058 11 ай бұрын
Pragtig, soos altyd mooi skoon videos. Love dit❤
@deliajoyce2460
@deliajoyce2460 11 ай бұрын
Juanita I just discovered you two days ago and I’m on top of the world when I listen to you sing One Day at a time. It truly is the voice of an angel!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Pragtig en lekker musiek❤🦋
@zandriswanepoel5730
@zandriswanepoel5730 10 ай бұрын
Love dit mal daaroor well done ❤❤❤
@e30316
@e30316 9 ай бұрын
I"m a heavy metal fan from Ireland and I love this song.
@chadinehector
@chadinehector 11 ай бұрын
#LieweJinne! Ek love dit super baie
@user-ux4lg4kz6n
@user-ux4lg4kz6n 9 ай бұрын
Ek Hou Baie van Juanita sy sing Baie mooi moet nie van gospel praat dis net so mooi❤❤
@jauneggberry1726
@jauneggberry1726 9 ай бұрын
My pa like jou song soo erg❤
@pastorchantevanaswegen
@pastorchantevanaswegen 11 ай бұрын
Die moeder is terug met 'n 💥BANG💥 van 'n vibe🎉❤
@onikaferris6403
@onikaferris6403 10 ай бұрын
Ek is livf vir jou song 🎵 ❤
@louisacoetzee3581
@louisacoetzee3581 11 ай бұрын
🎉 ongelooflik mooi 🎉
@leobarberies4032
@leobarberies4032 9 ай бұрын
i from france, i respect so much this culture, i hope afrikaneer stay strong, after 30 years , you are still here , in a different ambiance... i pray for your future, and really hope there are a prospere future for you and your kids
@MalikLawrence-u2m
@MalikLawrence-u2m 19 күн бұрын
Ek hou van jou stem❤
@ann-o-lene
@ann-o-lene 11 ай бұрын
Treffer! ❤️ Hy gaan die dansvloer volmaak😉
@loleenbenadie6678
@loleenbenadie6678 11 ай бұрын
Jis maar tannie Juanita stel nooit terleur nie!! Love die song!!
@kieranbaileyofficialchanne
@kieranbaileyofficialchanne 11 ай бұрын
I can’t wait for your new video music ❤❤
@Cindy-dk4wh
@Cindy-dk4wh 7 ай бұрын
Sy is brilliant ek is 9 ek lister haar vandat ek 1 is
@desvermaas1790
@desvermaas1790 10 ай бұрын
Ek hou baie van hierdie lied❤❤❤❤
@kaasbraofficial7294
@kaasbraofficial7294 9 ай бұрын
Oom frikkie nogal. Ek hoor dit deesdae oral
@hendriswanepoel7714
@hendriswanepoel7714 11 ай бұрын
O LIEWE JINNE!! Dans ek my skoen sole gate in!!
@yvettelelani9404
@yvettelelani9404 Ай бұрын
Well done... stunning song op die regte tyd 🎉❤🎉🎉
@karientodtenhofer4352
@karientodtenhofer4352 11 ай бұрын
Super mooi en lekker song. Dankie Juanita jy hou ons jonk
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Halo?? Broer oulik ❤❤
@mariegroenewald7224
@mariegroenewald7224 10 ай бұрын
Mooi liekie ek love it 💕💕💕💞💞💕💞💕💕💕💞💕💖💖💕💕💞💕💖💖💖💕 is die meste love you 💞💞💞💞💞💞💞💖💖💖💖💖💕💕💕💕💕
@carlosbertoletti173
@carlosbertoletti173 Ай бұрын
Sensacional. Amo suas músicas e apresentações. Vc tem a magia contagiante
@serenasmit8335
@serenasmit8335 11 ай бұрын
Love dit!!!!!
@cbrum1983
@cbrum1983 8 ай бұрын
A lot of love from Boston USA
@Helvi-Niita
@Helvi-Niita 8 ай бұрын
Moooi❤❤❤
@WesleyDyer-di3cx
@WesleyDyer-di3cx 5 ай бұрын
Good time
@WesleyDyer-di3cx
@WesleyDyer-di3cx 5 ай бұрын
👍👍👍👍👍
@gerdawiese4192
@gerdawiese4192 11 ай бұрын
Love die song en video, dankie weereens vir n treffer❤️❤️❤️
@elianaalmeida2785
@elianaalmeida2785 16 күн бұрын
Q delícia de música ❤
@Joel-zc6di
@Joel-zc6di 14 күн бұрын
Que delicia eres tu mami
@lukaspotgieterofficial
@lukaspotgieterofficial 11 ай бұрын
Lekker Bibi!!!!🥳🥳 Jou vibes is aansteeklik!!! Trots!!!🎬❤️ Baie geluk Juanita op nog n lekker treffer!!🔥 Iemand maak die dak vas want hy gaan lig!!!🎶❤️
@user-dy1el4ur3n
@user-dy1el4ur3n 11 ай бұрын
En daar vat hy nou weer treffer .Baie mooi
@caronkriel1773
@caronkriel1773 11 ай бұрын
Awesome song
@yvescaron4159
@yvescaron4159 9 күн бұрын
Super
Lianie May - Bietjie Benoni
3:29
Lianie May
Рет қаралды 9 МЛН
Can A Seed Grow In Your Nose? 🤔
00:33
Zack D. Films
Рет қаралды 29 МЛН
Secret Experiment Toothpaste Pt.4 😱 #shorts
00:35
Mr DegrEE
Рет қаралды 38 МЛН
Nastya and SeanDoesMagic
00:16
Nastya
Рет қаралды 43 МЛН
Juanita du Plessis - Ons Koning Kom (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
4:15
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 3,9 МЛН
Afrikaans is Lekker 2024: Juanita du Plessis
1:04
AfriForum Wêreldwyd
Рет қаралды 299
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 6 МЛН
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 711 М.
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 9 МЛН
Loufi - Tony van Benoni (Official Music Video)
3:41
Loufi
Рет қаралды 403 М.
Juanita Du Plessis feat. Snotkop - Ruk Die Dam (Official Music Video)
4:19
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 2,8 МЛН
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Sadraddin - Taxi | Official Music Video
3:10
SADRADDIN
Рет қаралды 1,4 МЛН
Жандос ҚАРЖАУБАЙ - Ауылымды сағындым (official video) 2024
4:25
Жандос ҚАРЖАУБАЙ
Рет қаралды 103 М.
Jaloliddin Ahmadaliyev - Erta indin (Official Music Video)
4:32
NevoMusic
Рет қаралды 2,8 МЛН
Serik Ibragimov ft IL'HAN - Жарығым (official video) 2024
3:08
Serik Ibragimov
Рет қаралды 305 М.
Duman - мен болмасам кім? (Mood Video)
2:35
Duman Marat
Рет қаралды 231 М.
Sevinch Ismoilova - Ustozlar qo'shiqlaridan popuri (Xorazmcha)
6:15
Sevinch Ismoilova
Рет қаралды 1,3 МЛН
Taxi
3:06
Sadraddin - Topic
Рет қаралды 281 М.