Kampus... 'n Varsity-storie (1986) (HD 1080p)

  Рет қаралды 28,924

Tillie

Tillie

10 ай бұрын

Cast:
Glen Bosman - Howard
Sulette Thompson - Heila (as Sulette Minnaar)
Anton Schmidt - Will Schoeman
Dulcie van den Bergh - Tant Bessie Bosman (as Dulsie van den Bergh)
Steve Hofmeyr - Chris Slabbert, 'Bok'
Eckard Rabe - Marius Koeleman
Wilna Snyman - Prof. Slabbert
Sydney Hart - Boarder at Tant Bessie's (as Sidney Hart)
Blanche Frolich - Tasha (as Blanché Frölich)
Andrew Wilson - Pinkus
Linda van Vuuren
Nick Prinsloo - Leon
Rina Nienaber - Mrs. de Klerk
Nico Liebenberg - Sarel de Klerk
Liesel van den Bergh - Elize Schoeman
Jan Schutte - Professor
Themsie Times - Housekeeper (as Tembsie Times)
André Schwartz - Singer
Alida Theron - Librarian
Sann de Lange - Good neighbour
Amor Tredoux - Mrs. Koeleman
Clive Morris
André Smuts
Ivan Kruger
Johan Kruger

Пікірлер: 16
@magdasmith1421
@magdasmith1421 10 ай бұрын
Ai die ou films maak my nostalgies en dan is dit so dat alles nog mooi en skoon was. Dankie Tillie.❤🎉🎉🎉🎉
@elizethompson8627
@elizethompson8627 2 ай бұрын
Dankie vir lys van akteurs
@user-ee4qs8yf1e
@user-ee4qs8yf1e 7 ай бұрын
Vlotte bou en mej. jool was die lekkerste tyd van student wees , jammer dis nou nie meer...Ag ou Dulsie v/d Berg en Steve sal altyd my gunsteling wees!❤
@TheJoStephan
@TheJoStephan 3 ай бұрын
Lyk soos ‘n Agter Elke Man cast test ☺️
@joannevdm6437
@joannevdm6437 3 ай бұрын
I love Pinkus!
@pierredeswardt70
@pierredeswardt70 3 ай бұрын
Bok Slabbert was nogal regtig 'n dronk losbandige student in hierdie fliek wat in 1987 uitgesaai het. Dis hoe ek Steve Hofmeyr leer ken het as Bok Slabbert en het hom in 1987 by 'n arkadespeletjieplek in Pretoria ontmoet en sommer net so van daardie tyd af 'n vriend van hom geword. Vandag is Steve 'n groot supervriend van my en stap nou al 37 jaar die langpad saam.
@tillie9530
@tillie9530 2 ай бұрын
Moet wonderlik wees om hom as vriend te hê... ek het groot respek vir Steve. 😊
@dragonkillerytbg1490
@dragonkillerytbg1490 3 ай бұрын
Kan jy net weer die Kampus series sit asb.
@christobosman5710
@christobosman5710 10 ай бұрын
Baie mooi toe Suid Afrika nog skoon was
@rethacroukamp5894
@rethacroukamp5894 10 ай бұрын
Ek is opsoek na 'n series "Grondbaronne". Lieb Bester, Emgee Pretorius, Louis van Niekerk was van die akteurs wat daarin gespeel het.
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 10 ай бұрын
Die SABC argief sal dit seker he.
@user-qj5tf9hq2d
@user-qj5tf9hq2d 8 ай бұрын
Wat van grondbaronne asb🙏🙏
@TrevorMoses312
@TrevorMoses312 8 ай бұрын
SABC Argief.
@annetteelliott1494
@annetteelliott1494 9 ай бұрын
Ou antie Stienie, nog net so vol k## soos gewoonlik....😂
@Helgardt6189
@Helgardt6189 5 ай бұрын
Nie vol k## nie…net reguit soos ‘n stok.
Agter elke man S01E01
47:52
Pudding BOSS
Рет қаралды 68 М.
Boland - 1974 Fliek Movie
1:25:14
Ons Taal
Рет қаралды 28 М.
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 46 МЛН
MEGA BOXES ARE BACK!!!
08:53
Brawl Stars
Рет қаралды 35 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
Die Prince van Pretoria (1992) (Volledig) (See 'Description')
1:32:55
Charlie word 'n ster (1979) ((SA Movie) (See 'Description')
1:27:33
Spiertier (Muscle Tiger) - Afrikaans Short Film
48:08
Niki Landella
Рет қаралды 17 М.
Steve Hofmeyr - No Hero Full Movie (1992)
1:38:14
CD Carelse
Рет қаралды 151 М.
Arende  Afriaanse Rolprent
1:41:12
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 28 М.
Liefste Madelein (1976) (See 'Description')
1:24:40
Tillie
Рет қаралды 50 М.
Witblits en peach brandy 1978 Afrikaanse Rolprent video nou reg
1:19:11
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 30 М.
Netnou hoor die kinders 1977 Afrikaanse Rolprent
1:25:34
Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Рет қаралды 28 М.
Seun van die wildtemmer (1972) (SA Movie)
1:28:43
Tillie
Рет қаралды 82 М.