No video

Karen Zoid en Neil Sandilands- Liefde uit die oude doos

  Рет қаралды 171,545

Dylan Smith

Dylan Smith

7 жыл бұрын

Liefde uit die oudedoos deur Karen Zoid en Neil Sandilands
• Video

Пікірлер: 35
@oliviajordaan4155
@oliviajordaan4155 4 ай бұрын
Dit Alleen laat my glo💯
@abigailbarnard7546
@abigailbarnard7546 7 жыл бұрын
Seker een van DIE MOOISTE afrikaanse songs en BESTE weergawe! Wens daar is meer sulke liedjies i.p.v die oppervlakke songs van ander kunstenaars...
@lb7706
@lb7706 6 жыл бұрын
Neil... jis ou. Jy vat diep. Dankie dat jy jou asemrowende talent met ons deel. Ek wens daar was meer manne soos jy in die wêreld. Thanks boetie. Karen... jis girl!
@nandopotgieter8058
@nandopotgieter8058 7 жыл бұрын
Absoluut briljant! Hierdie is een van my heel gunsteling Afrikaanse liedjies en die beste song wat Koos Kombuis nog ooit geskryf het! Die musiek en lirieke praat met 'n mens se siel. Well done Karen en Neil!
@corneljansevanrensburg5552
@corneljansevanrensburg5552 4 жыл бұрын
Absoluut.
@iansmit2284
@iansmit2284 6 жыл бұрын
Hierdie song is soos goeie kruie.....vat jou na vreemde plekke. Karen en Neil, hier maak jul Koos se woorde trots!!!! Dankie hiervoor Dylan!!!
@abrepretorius6071
@abrepretorius6071 3 жыл бұрын
karen karen jys net ongelooflik talented,jou persoonlikheid jou stem,awe jy maak my trots SUID AFRIKAANS. LUV IT ABRE
@ckvanniekerk1527
@ckvanniekerk1527 6 жыл бұрын
Neil Sandilands het die perfekte stem vir hierdie song
@Jacky4YH
@Jacky4YH 6 жыл бұрын
Jon Snow absoluut. Ek wens hy het meer songs available op youtube
@karenderman4561
@karenderman4561 3 жыл бұрын
Wow, pragtig...diep ❤
@ronellejacobs5811
@ronellejacobs5811 7 жыл бұрын
Ek raak baie emosioneel elke keer as ek hierdie liedjie hoor😞 Baie Dankie Dylan!!!!💕
@dylansmith4053
@dylansmith4053 7 жыл бұрын
Ronelle Avril Jacobs groot plesier
@coppertop2710
@coppertop2710 7 жыл бұрын
Nog altyd een van my gunsteling liedjies hierdie. Fantastiese werk dankie Karen! Ek is seker Koos Kombuis smile ook 'n groot smile! :D
@claudenemchugh6932
@claudenemchugh6932 4 жыл бұрын
Brilliant!
@Jacky4YH
@Jacky4YH 7 жыл бұрын
dankie vir die upload
@dylansmith4053
@dylansmith4053 7 жыл бұрын
Jacky4YH groot plesier
@quintonbalie1525
@quintonbalie1525 6 жыл бұрын
Pragtig!!
@iansmit2284
@iansmit2284 7 жыл бұрын
nou ja. elke woord elke noot op sy plek. Koos, Karen, Neil, hier doen julle goed. Asemrowend goed.
@neilsandilands-artist
@neilsandilands-artist 4 жыл бұрын
#GoueGraal 10 July 2020
@japiepapenfus7260
@japiepapenfus7260 7 жыл бұрын
add more please
@dylansmith4053
@dylansmith4053 7 жыл бұрын
Japie Papenfus will do
@jmsp-gamingsa4302
@jmsp-gamingsa4302 7 жыл бұрын
Weet jy dalk waar mens die hele liedjie kan kry behalwe om die cd te koop of om hom van itunes af te koop ?
@dylansmith4053
@dylansmith4053 7 жыл бұрын
JMSP-Gaming SA Hi. nee skies man, ekt orals gaan soek vir jou maar kon nie kry nie...
@jmsp-gamingsa4302
@jmsp-gamingsa4302 7 жыл бұрын
+Dylan dankie...
@peter-johndejong5303
@peter-johndejong5303 7 жыл бұрын
Die liedje het baya moi gesing, Dar in het Suid Afrika, men praat die afrikaans so mooi
@peter-johndejong5303
@peter-johndejong5303 7 жыл бұрын
Hoeveel mensen spreken Afrikaans in Zuid Afrika
@dylansmith4053
@dylansmith4053 7 жыл бұрын
JMSP-Gaming SA 7.1 million people according to 2011 census.
@eurikavanvuuren1341
@eurikavanvuuren1341 4 жыл бұрын
Hoe Like, Like & Like mens sulke songs op Social Media?
Koos Kombuis   Liefde Uit Die Oude Doos   Lyrics
6:27
Cornelius Myburgh
Рет қаралды 117 М.
'n Liedjie vir Jou - Jannie du Toit & Karen Zoid
4:52
Karen Zoid
Рет қаралды 190 М.
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 5 МЛН
EVOLUTION OF ICE CREAM 😱 #shorts
00:11
Savage Vlogs
Рет қаралды 12 МЛН
ПРОВЕРИЛ АРБУЗЫ #shorts
00:34
Паша Осадчий
Рет қаралды 7 МЛН
Schoolboy - Часть 2
00:12
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 6 МЛН
"Engel" - Karen Zoid & Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes
3:16
Lammergeier
4:38
Neil Sandilands
Рет қаралды 10 М.
Francois van Coke & Coenie de Villiers - Hillbrow
3:53
Gerrit Joubert
Рет қаралды 132 М.
TYD OM TE TREK - Bok van Blerk & Karen Zoid
4:45
Karen Zoid
Рет қаралды 236 М.
‘Kort Donner’ - Republiek van Zoid Afrika 5  | kykNET
2:47
Klopjag - 24 uur
6:37
Blixem Productions
Рет қаралды 352 М.
Frikkie se Tema
4:42
Neil Sandilands
Рет қаралды 10 М.
Jo Black en Karen Zoid sing 'Skepe'
2:43
SARIE Magazine
Рет қаралды 773 М.
IK HEB JE LIEF - Stef Bos & Karen Zoid
4:21
Karen Zoid
Рет қаралды 119 М.
Karen Zoid - Deurmekaar (Official Audio)
4:15
Just Music
Рет қаралды 141 М.
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 5 МЛН