No video

Karlien Van Jaarsveld - Rooilipsoene

  Рет қаралды 3,575,070

KarlienVanJVEVO

KarlienVanJVEVO

Күн бұрын

Пікірлер: 424
@azerty3706
@azerty3706 2 жыл бұрын
Ek lief jou afrikaners 😍😍♥️♥️♥️, Volkstaat vir jou, cheers from France 🇫🇷🇫🇷🇫🇷!!!
@jordydesmedt6069
@jordydesmedt6069 6 жыл бұрын
Ek is lief vir die Afrikaanse taal! Groete uit Vlaandere!
@thulisilekhanyisiletokwe8499
@thulisilekhanyisiletokwe8499 4 жыл бұрын
karlien your music is the best ,you are one of the reasons i fell in love with Afrikaans music its out of this world.Your voice does the most and you once visited a school i attended which is called H.F Verwoerd ,in Parys i loved Afrikaans music from your first performance with Bobby and now you made this song's music video and included my favorite spot in Parys which 1919( the bridge ).....
@LouiseDreyer-fk4zm
@LouiseDreyer-fk4zm Ай бұрын
Karlien van jaarsveld jou mesies❤❤❤❤❤❤❤❤
@yahnufasching6051
@yahnufasching6051 4 жыл бұрын
Eks mal oor dit... Jy is een ongelooflike kunstenaar... Dis so pragtige lied... Moet jou ook nie steur aan die gene wat ñ eiertjie te lê her nie... Vir die wat baie te sê het... Dis maklik om jou chip in ñ bord te gooi... Probeer dit bereik wat die ongelooflike vrou bereik het... Glo nie jy sal kan nie... Karlien jy bly awesome... Much love!! 😘❤
@marilizedupreez102
@marilizedupreez102 5 жыл бұрын
Baie mooi en dankie vir jou mooi musiek jy is n lieflike mooi dame geseen met n mooi stem vir die musiek wereld daarbuite.. ❤️🙏🙏
@veruckasneddon4680
@veruckasneddon4680 5 жыл бұрын
Is mal oor die liedtjie,Dit klim so in n mens se hart en raak dit baie,mens voel dit as hy begin speel
@pieterkruger7779
@pieterkruger7779 6 жыл бұрын
Well done Karlien. Hierdie een is vir die boeke, baie baie mooi liedjie
@jordydesmedt6069
@jordydesmedt6069 5 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige liedjie!
@bernisediedericks161
@bernisediedericks161 6 жыл бұрын
sjoe Karlien woorde kanie jou liekie beskryf nie dis ongelooflik moet nooit ophou musiek maak nie jys super awesome
@margarettina3888
@margarettina3888 4 жыл бұрын
Baie Lief vir die liedjie Karlien dankie vir die mooi werk. Jou stem is uitstekkend.
@daneskedutoit9149
@daneskedutoit9149 6 жыл бұрын
Love die song .♥
@chantelcarstens1708
@chantelcarstens1708 5 жыл бұрын
Ag asb kom oor dit...wie warrie oor sulke nonsens? Dis PRAGTIG en baie mooi Karlientjie...Well done!!! Love die song
@johanettedafel2480
@johanettedafel2480 5 жыл бұрын
Love dit Karlien!! Jy is pragtig en love love love jou musiek! ❤
@salomedalenesteyn2082
@salomedalenesteyn2082 4 жыл бұрын
Pragtig
@ingepienaar8758
@ingepienaar8758 4 жыл бұрын
Dis n ongelooflike mooi liedjie, Karlien lyk mooier met lang hare😍💖❤️
@leonienel6362
@leonienel6362 5 жыл бұрын
LOVE dit. Kan dit nie ophou luister en kyk nie. Goeie werk met die song en video....
@chrisnadeloport8358
@chrisnadeloport8358 6 жыл бұрын
love jou song. dis soo cool karlien van jaarveld
@_x_vandykie_x_5553
@_x_vandykie_x_5553 6 жыл бұрын
Dit is n baie mooi song❤💕 Gaan hom sommer download😱
@barron4755
@barron4755 6 жыл бұрын
Nee Nee - Moenie asb moenie - hoe die Hel moet hierdie Kunstenaars hulle Mooi Huise en BMW's betaal met al die Downloads??
@tiaanvdriel
@tiaanvdriel 5 жыл бұрын
Jy bedoel pirate
@barron4755
@barron4755 5 жыл бұрын
Ja - Pirate - So What !!
@davidvosloo2893
@davidvosloo2893 5 жыл бұрын
Tammy Van dyk war download j hom
@tiaanvdriel
@tiaanvdriel 5 жыл бұрын
Pirate bay bru
@mariajacobs903
@mariajacobs903 6 жыл бұрын
Dit Bly beautiful betekenis aan liedjie rooi lip soene 💋💋💋💋
@bellboard1018
@bellboard1018 6 жыл бұрын
baie baie mooi karlien!!!
@sunelkilian938
@sunelkilian938 5 жыл бұрын
Mooi karlien
@zeldalaing5423
@zeldalaing5423 4 жыл бұрын
Ja ne sy mag maar sing
@marelikoegelenberg3784
@marelikoegelenberg3784 5 жыл бұрын
Kan dit oor en oor luister, die video laat mens glimlag...liefde liefde liefde
@melizebarnard9570
@melizebarnard9570 6 жыл бұрын
Love dit ♡~!!!
@janellekruger1479
@janellekruger1479 5 жыл бұрын
Ek kani op hou na die liedjie luister nie😝 Ek hoop julle is vir altyd gelukig saam by mekaar al my liefde vir almal❤❤❤❤
@chanellebotha9384
@chanellebotha9384 6 жыл бұрын
Love dit. Jy is beautiful Karlien!!!
@tessadejager83
@tessadejager83 5 жыл бұрын
Moenie jou steer aan wat die mense hier se nie Karlien hulle is jaloers well done dis n beautiful song ek love dit
@cellamans6948
@cellamans6948 6 жыл бұрын
Love it
@chrisaanmyburgh4038
@chrisaanmyburgh4038 4 жыл бұрын
I lave you and yor songs
@everythinghair3647
@everythinghair3647 5 жыл бұрын
Daardie rooi lipstiek is alles hoor😍🤗
@aliciadavel9306
@aliciadavel9306 6 жыл бұрын
Ek love die song
@taliamuller5878
@taliamuller5878 5 жыл бұрын
Dit is my gensteling liedjie🙌🙌
@hermanusstrydom4854
@hermanusstrydom4854 5 жыл бұрын
Karlien ask die waardevole misiek☺☺☺☺☺
@charmone6531
@charmone6531 4 жыл бұрын
Love all your song 😍 you play the best music
@michaelavanzyl3594
@michaelavanzyl3594 6 жыл бұрын
Pragtige song en ek love die video!
@zonikagroenewald6727
@zonikagroenewald6727 6 жыл бұрын
love love love!!❣
@luzanerautenbach1417
@luzanerautenbach1417 5 жыл бұрын
ek love die song did die beste.jy rock😋😋😋😀😀😀😀
@inagreyling434
@inagreyling434 5 жыл бұрын
ll
@christocloete3353
@christocloete3353 5 жыл бұрын
Well so goed oor gedoen. Jy is my fav Karlien. U go bby girl
@andriessmal2233
@andriessmal2233 6 жыл бұрын
Luister ALMAL !! Of dit nou die selfde lyk of nie dit is n amazingly mooi song!!! Well Done Karlien !!
@shashavisagie7634
@shashavisagie7634 6 жыл бұрын
Andries Smal yess dankie iemand wat vir baar opkom... Ek stem 100% saam met jou.. mense is net jaloers en is baie vinnig om te oordeel
@tiaanvdriel
@tiaanvdriel 5 жыл бұрын
Kon moeite gedoen het om oorspronklik te wees
@caitlynprins9302
@caitlynprins9302 5 жыл бұрын
Dit is mooi 🤗
@shashavisagie7634
@shashavisagie7634 5 жыл бұрын
Dankie.....
@Rehanix1
@Rehanix1 5 жыл бұрын
Baie nice song, baie onoorsproklike musiek video. Ek dink ek gaan Stephen King se "IT" oorskryf in my eie woorde en my boek "DIT" noem.
@joannecrawley1102
@joannecrawley1102 6 жыл бұрын
Dis 'n absolute skande, Karlien. Jy, wat 'n talentvolle sanger is, waarna ek opkyk, het konsep, tonele en idees van Gwen Stefani se 'Cool' gesteel. As sy hiervan uitvind is jy in groot moeilikheid. Ek is teleurgesteld, Karlien. Ek geniet al jou albums, maar nou... ai teleurstellend. Jy loop en rol oor die bed soos Gwen. Ek kan my oë nie glo nie! Dis presies soos Cool net 'n ander liedjie.
@mariusgreeff3143
@mariusgreeff3143 6 жыл бұрын
Ek stem saam met jou.Ons Suid Afrikaners het ongelooflike goeie talent in die musiek bedryf en Karlien is een van hulle.Haar musiek is regtigwaar iets om na te luister, maar ek hou ook net nie die van die "ge-copy'ery" (steel) van ander kunstenaars se musiek videos nie.Kyk ñ bietjie na Karlien se Hande ( kzfaq.info/get/bejne/jr12ZJWmz7G9n4U.html ) en Brad Paisley en Carrie Underwood se Remind Me ( kzfaq.info/get/bejne/bdeqm9GY1Z3OmGw.html ) ook omtrent presies die selfde.
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 5 жыл бұрын
Pff Joanne, kalmeer. Het jy al gesien dat Vincent van Gogh se skilderye oor die wêreld heen gedupliseer word? Dis geen nuutjie nie. Hierdie is `n jolly goeie weergawe, haarne skop stof in Gwen se oë
@hajirahhelal5643
@hajirahhelal5643 4 жыл бұрын
pragtig 100%👌👌👌❤❤
@Closedaccount12
@Closedaccount12 6 жыл бұрын
From @Signetring_of_God baie mooi video and musiek🎸🇿🇦🎸. Ons gee jou 100%. 👑🎸🇿🇦🎸👑
@rionvanzyl2209
@rionvanzyl2209 6 жыл бұрын
Flippen mooi video
@micaylaklaassen3198
@micaylaklaassen3198 4 жыл бұрын
Love all jou misiek ek sal eenige iets doen om jou te ontmoet.
@juaneredgard1125
@juaneredgard1125 5 жыл бұрын
Mal hieroor 💕💕💕
@taylortay331
@taylortay331 5 жыл бұрын
Mo lovely Karlien thank you for your great inspires songs
@lynetteschonfeldt890
@lynetteschonfeldt890 5 жыл бұрын
Ek Kan nie ophou die liedtjie luister nie very good Karlien Ek love dit
@taniaknoetze7346
@taniaknoetze7346 5 жыл бұрын
Love love love it wow hou so aan karlien 😋
@landiswart9394
@landiswart9394 6 жыл бұрын
Baie mooi song klaar AF gelaai.. Luister elke keer oor
@danikamaritz2748
@danikamaritz2748 5 жыл бұрын
Waar het jy hom gekry
@moroladib
@moroladib 3 жыл бұрын
Nice clip 🙂❤️👍🏼 cheers from Morocco
@luzannenel9163
@luzannenel9163 5 жыл бұрын
Dis n baie song Karlien.. Dii mensies wat haar so sleg se ,, julle is net jaloers omdat sy haar lewe gelukkig en voluit lewe anders as julle wat haar sleg se.. Julle soek net permanent iets om oor te moun omdat julle haar nii like nii... Ek sou vii julle almal se wat haar so sleg se julle IK is so laag j kort ñ leer om onder te kom maar ongelukkig wil ek ni soos julle wees wat ander afbreek ni so ek los dit eerder... Ek stel voor julle hou op alles sleg sien in haar... Julle moet begin dii mooi in dii lewe sien... Weereens Karlien di song is amazing ek love hom...♥️
@233hz
@233hz 4 жыл бұрын
wtf
@ruanemaritz5448
@ruanemaritz5448 5 жыл бұрын
Love die song Karlien 100%
@anewerner9378
@anewerner9378 5 жыл бұрын
Love die song wow 😍😍😍😍
@biancaagenbach7360
@biancaagenbach7360 6 жыл бұрын
Wow mooi liedtjie soos altyd
@kaylinvanrooyen6449
@kaylinvanrooyen6449 5 жыл бұрын
Dit is n baie mooi song van haar😍😍😍😍😍😍😍😚😚😚😚😚😚😚😚
@christiaandewet3568
@christiaandewet3568 4 жыл бұрын
love die song ... teen spuite dat dit n copy is.dit is pragtig jy lyk stunning met die kort hare
@NaomiFouche
@NaomiFouche 2 ай бұрын
Karlien die is een van my favourite songs van j Ek is Mal daaroor
@barthohendrikboonzaier3486
@barthohendrikboonzaier3486 5 жыл бұрын
Die video is amazing!
@sumibagot-smith3537
@sumibagot-smith3537 4 жыл бұрын
LOVE IT Karlien jy hou my dag
@francoisdelarey1
@francoisdelarey1 Жыл бұрын
Dis in jou lag Dis in jou kyk vir my Dis in jou hello En hoe jy praat met my Dis in jou oë En op jou lippe jy Weet altyd hoe om dit reg te kry Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk Dadelik in hom vas as ek opstaan Word wakker met ‘n glimlag Maak gewoonlik my dag Al is jy nie hier sal ek vir jou wag As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy hou my warm in die aande nes jy En elke briefie wat ek in die sak kry Kry miljoene rooilipsoene Dis in jou hart Dis in jou lief vir my Dis in jou soene En hoe jy kyk na my Jou hele mens En wat jy doen vir my Die beste ek die beste jy Jy hang hom teen die kas met oopgetrekte das kyk Dadelik in hom vas as ek opstaan Word wakker met ‘n glimlag Maak gewoonlik my dag Al is jy nie hier sal ek vir jou wag As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy hou my warm in die aande nes jy En elke briefie wat ek in die sak kry Kry miljoene rooilipsoene As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy Jy doen dit want jy weet wat jy later kry Miljoene rooilipsoene As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy hou my warm in die aande nes jy En elke briefie wat ek in die sak kry Kry miljoene rooilipsoene As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy hou my warm in die aande nes jy En elke briefie wat ek in die sak kry Kry miljoene rooilipsoene As ek jou hemp dra voel ek jou langs aan my Hy ruik nog amper heeltemal net soos jy Jy doen dit want jy weet wat jy later kry Miljoene rooilipsoene Miljoene rooilipsoene
@jasonlimbach
@jasonlimbach 5 жыл бұрын
Love it 😍😘😚😚
@1209milo
@1209milo 6 жыл бұрын
Karlien mens kan die liefde tussen jou en Joe voel baie mooi liedjie en ja dis hoe dit hoort,
@delanienel5879
@delanienel5879 4 жыл бұрын
Love your song's 😘😘😘😘
@madeleinconradie5269
@madeleinconradie5269 5 жыл бұрын
Karlientjie dit is n baie mooi liedjie. Ek persoonlik hou net nie van hoe die hele storielyn van die musiek video gaan nie.#JYBLYAWSOME
@chelizehawkins3524
@chelizehawkins3524 6 жыл бұрын
OMG die is amazing so bly hy is uit 😍😍😍💓🔥
@zoerudman6606
@zoerudman6606 5 жыл бұрын
Love karlien van jaars veld rooilipsoen
@lizeldawes8584
@lizeldawes8584 5 жыл бұрын
Hierdie liedjie is mooi en jy is karlien💕
@marelizekimberley989
@marelizekimberley989 5 жыл бұрын
Mooi song 😄
@mietjiefransman136
@mietjiefransman136 5 жыл бұрын
lekker liedjie dankie karlien
@sillamuller9611
@sillamuller9611 6 жыл бұрын
Karlien jy is my hero van Mieke 😇😀😋
@magdaleengrobler7237
@magdaleengrobler7237 6 жыл бұрын
Mieke nee man jy kan nie dit doen nie dis jou ouma se foon of tablet
@sonialeroux7256
@sonialeroux7256 6 жыл бұрын
Karlien is my lewe ek wens sy was my mamma.
@kaylee-annduplooy5706
@kaylee-annduplooy5706 5 жыл бұрын
karlien ek lief jou
@amandalottering5059
@amandalottering5059 3 жыл бұрын
love dit
@teliciaannandale8458
@teliciaannandale8458 4 жыл бұрын
Love you good song
@marimostert4280
@marimostert4280 5 жыл бұрын
Love jou musiek karlien
@antondevos8100
@antondevos8100 5 жыл бұрын
Baie mooi song Karlien
@soniquedewaal9503
@soniquedewaal9503 5 жыл бұрын
Ek love jou song karlien dit is baie mooi en so spesiaal
@zeldalaing5423
@zeldalaing5423 4 жыл бұрын
Sy is n mooi vrou Karlien van Jaarsveld 🌹
@alicialee7869
@alicialee7869 2 жыл бұрын
hi ek hou van jou songs en jy is baie mooi
@krystianhenderson3375
@krystianhenderson3375 5 жыл бұрын
Ongelooflik ❤️❤️
@charlvanstraatenproductions
@charlvanstraatenproductions 6 жыл бұрын
ek love die liedjie ! :)
@angeliqueolivier7496
@angeliqueolivier7496 5 жыл бұрын
Jy is sooo beautiful! Ek voel verseker die 3 gebroke harte wanneer ek die video kyk, almal sulke goeie "akteurs". Dis seker leker as jy dit kyk en jy weet Joe is steeds joune!! Jy hoef nie te verlang nie. Mal oor jou goed!
@lizzyvanbrakel2298
@lizzyvanbrakel2298 5 жыл бұрын
Dis n baie mooi song
@charmaineboshoff2365
@charmaineboshoff2365 5 жыл бұрын
Ek Love die song...
@antoniolegnini1352
@antoniolegnini1352 4 жыл бұрын
Il
@kieranbaileyofficialchanne
@kieranbaileyofficialchanne 5 жыл бұрын
love Rooilipsoene
@janterblanche1080
@janterblanche1080 6 жыл бұрын
Mooi song
@karmienjacobs1348
@karmienjacobs1348 3 жыл бұрын
Woooooooow👄👄👄👄👄👄👄👄👄
@ilserossouw1392
@ilserossouw1392 6 жыл бұрын
Karlien dis awesome
@taniaknoetze7346
@taniaknoetze7346 5 жыл бұрын
Karlien wow hou aan met jou goeie werk en jy maak pragtige vedios en jy mag maar sing so baie dankie vir jou geduld jy is my rol model 🤗
@stefanwindell7054
@stefanwindell7054 5 жыл бұрын
Dit is die beste song karlien ek wens ek het seke mooi stem soos jy gehaat #kaylin windell
@cindyscorgie1602
@cindyscorgie1602 5 жыл бұрын
pragtig pragtig. dis mooi.
@LiamGooge
@LiamGooge 5 жыл бұрын
Die song is regtig awesome!!! Kan iemand vir my vertel hoekom Karlien hierdie video sal goedkeer en vrystel?? Is die video om te wys hoe sy suksesvol met die ander vrou se man flankeer en sy positiewe reaksie kry op die einde!? Dubbel standaarde Hierdie is my nuwe gunsteling lietjie, solank ek net nie na die Video kyk nie.
@joleneduplessis7190
@joleneduplessis7190 5 жыл бұрын
So mooi liedjie
@BrendinDP
@BrendinDP 6 жыл бұрын
En hierdie dames en here... som ons hele industrie op...
@pjbezuidenhout4003
@pjbezuidenhout4003 3 жыл бұрын
Karlien!!! Stout!!!
@jaimetolmay9981
@jaimetolmay9981 5 жыл бұрын
Karlien jy is my idle jy het n hart van goud ek Sal wat begeer om jou weer te ontmoet ek ek Wil net se jy het die mooiste dogterkie sy ly Baie soos Liefde Jaime
@pieterroos1829
@pieterroos1829 4 жыл бұрын
Sy is pragtig . Kan nie op hou om die pragtige liedjie te luister nie. Sy het so baie talend sy is so amazing. Wie stem saam 🙋‍♀️??
@lirenecarstens2660
@lirenecarstens2660 3 жыл бұрын
Ek
@bertusdenysschen8740
@bertusdenysschen8740 2 жыл бұрын
Baie beautiful song
@kinderswepener340
@kinderswepener340 5 жыл бұрын
Dit is mooi
@frederikbeyers7290
@frederikbeyers7290 4 жыл бұрын
Dis my Vroulief se gunsteling een hierdie! Hy dans lekker hoor!!
@nelsondjive3152
@nelsondjive3152 5 жыл бұрын
I like it.
@miekevanwesting2781
@miekevanwesting2781 6 жыл бұрын
love it
@melaniewahl8763
@melaniewahl8763 4 жыл бұрын
Dis baie mooi ☺
@micaylaklaassen3198
@micaylaklaassen3198 4 жыл бұрын
Ek luister elke aand jou misiek..
Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën
3:23
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 4,2 МЛН
Papgooiervlei
3:55
Robbie Wessels
Рет қаралды 536 М.
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 3,7 МЛН
白天使选错惹黑天使生气。#天使 #小丑女
00:31
天使夫妇
Рет қаралды 14 МЛН
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 3,3 МЛН
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,4 МЛН
Karlien van Jaarsveld - HANDE
3:29
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1,7 МЛН
Tarryn Lamb - Geheueverlies
4:02
Abbotsford Records
Рет қаралды 3,5 МЛН
`n Getuienis oor Elah. Karlien van Jaarsveld.
46:04
New Earth Ministry
Рет қаралды 22 М.
Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal
3:35
Demi Lee Moore
Рет қаралды 7 МЛН
Leah - Met Jou Klere Aan
3:07
LEAH
Рет қаралды 6 МЛН
Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie
3:32
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 438 М.
Siekverlief
3:44
Jay du Plessis
Рет қаралды 425 М.
Refentse - Reisiger
4:58
RefentseVEVO
Рет қаралды 3,6 МЛН
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 3,7 МЛН