Kgalagadi blitsbesoek met fantastiese sightings [Afrikaans]

  Рет қаралды 1,541

Overlander SA

Overlander SA

2 жыл бұрын

Kgalagadi stel weer nie teleur nie, met luiperd, leeu, bruin hiena ens alles in een aand by Urikaruus - en dis net die begin... Ons sien ook leeuwelpies by Polentswa en 12 jagluiperds in 3 sightings op pad uit.
Bitterpan, Gharagab, Bat-eared fox, Gemsbok, Oryx
Music used
Alexander Nakarada: Pirates of the Quarantine via Freestockmusic.com
Alexander Nakarada: Forest Walk via Freestockmusic.com
Uplifting Nostalgia from Premiumbeat.com

Пікірлер: 11
@louisevanderlinde8590
@louisevanderlinde8590 Жыл бұрын
Ongelooflike mooi saamgestelde materiaal. Dit het ons nou weer opgewonde gemaak om te gaan. Net 'n storie om blyplek by die boskampe te kry. Dankie vir die deel.
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Baie dankie. Ja, lyk my mens moet die boskampe bespreek die oomblik wat die besprekings open.
@rooftile883
@rooftile883 Жыл бұрын
Wow, baie goeie onopgesmukte materiaal. Die Kgalagadi is 'n juweel.
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Baie dankie. Ja, die Kgalagadi is my "happy place"
@shafqatishan437
@shafqatishan437 Жыл бұрын
Good channel, keep up the work. You'll get your well deserved recognition one day
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Thanks!
@francoisraath3593
@francoisraath3593 Жыл бұрын
Emile, stunning video. Jul het besonderse sitings gehad. Mens nie altyd so gelukkig nie. Jy en Alta het jul beslis gate uit geniet. Groete. Francois
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Ja, ons het. Ons was ook weer baie gelukkig met ons 2022 besoek kzfaq.info/get/bejne/kM1znNGV0JeWqYk.html
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
Wow! Julle was gelukkig. Ons gaan Augustus.
@overlandersa
@overlandersa Жыл бұрын
Ja, ons was BAIE gelukkig. Julle moet julle trip geniet. Watter kampe gaan julle besoek?
@Jonafets
@Jonafets Жыл бұрын
@@overlandersa Twee Rivieren, Nossob, Mata-Mata dan weer uit by Twee Rivieren. Ons kamp met 7 jare en 11 jare dogtertjies, so ons mag nie wildernis kampe doen nie.
Through the Namib - more adventure than we bargained for...
17:43
Overlander SA
Рет қаралды 5 М.
Kgalagadi: What are the wilderness trails like? [Kgalagadi Ep 2]
10:28
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:19
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 22 МЛН
He sees meat everywhere 😄🥩
00:11
AngLova
Рет қаралды 7 МЛН
Super gymnastics 😍🫣
00:15
Lexa_Merin
Рет қаралды 106 МЛН
How should the door of a rooftop tent work?
4:18
Overlander SA
Рет қаралды 632
Mana Pools Magic
30:47
Digital Art With Dee
Рет қаралды 4,9 М.
Next-generation Ford Ranger as an Overland Vehicle
22:06
Overlander SA
Рет қаралды 11 М.
Eat Bitter - BBC Africa Eye documentary
52:52
BBC News Africa
Рет қаралды 74 М.
WONDERS OF FRANCE | Most Amazing Places, Villages and Facts | 4K Travel Guide
59:24
Road to Portillo: Cordillera de los Andes
13:59
B-Side Postcard
Рет қаралды 62
Return to Tankwa (or more rain in the Tankwa Karoo)
14:13
Overlander SA
Рет қаралды 3,3 М.
Kgalagadi Adventure - Van Zylsrus To Twee Rivieren
17:40
Travel Africa
Рет қаралды 444
Moment before disaster/#trollfac #trollfaceedit
0:20
oceaniconic
Рет қаралды 81 МЛН
Как спастись от злобной собаки?  😨
1:00
БЕЛКА И НЮША ЛЮБЯТ ЧИПСЫ? #cat #pets #юмор
0:16
Лайки Like
Рет қаралды 1,9 МЛН