Рет қаралды 35,361
Die aktrise, wat die rol van Ellen Pakkies vertolk, vertel ons meer van haar ervaring en haar verhouding met die regte Ellen Pakkies.
Wees deel van kykNET se KZfaq-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!