Рет қаралды 9,419
KLOP! Lyntjie Onder Die Kokerboom: “Die groot hond!” - KLOP! | 11 Desember 2019 | kykNET & kie
Ons leer ken die langarm-koning van die Noord-Kaap, Jimmy Newman, van Jimmy’s Grand Six beter en luister na van sy gunsteling treffers.
KLOP! Lyntjie Onder Die Kokerboom: “The big dog!” - KLOP! | 11 December 2019 | kykNET & kie
We get to know the Northern Cape’s king of langarm, Jimmy Newman, from Jimmy’s Grand Six and listen to some of his favourite hits.
---
Wees deel van kykNET se KZfaq-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!