Koning Van Konings (Lyric Video) - Hillsong In Afrikaans

  Рет қаралды 7,777

Hillsong In Afrikaans

4 жыл бұрын

Koning Van Konings (Lyric Video) - Hillsong In Afrikaans
hillsongmusic.com/afrikaans
VERS 1:
In die donker het ons gewag
Sonder hoop sonder lig
Na ons het U gejaag
Met genade in U oë
U vervul die wet en beloftes
Aan 'n maagd die Woord gebring
Van 'n troon van eind'lose glorie
Na 'n krip in ‘n stal
KOOR:
Prys die Vader
Prys die Seun
Prys die Gees drie in een
God van glorie
Majesteit
Prys die Koning van konings
VERS 2:
Om U koningkryk te onthul
En verlorenes te versoen
Om die skepping te verlos
Het U die kruis verwyt
Want selfs in U lyding
Het U die anderkant gewaar
U't geweet dis ons verlossing
Heer U sterf vir ons sowaar
VERS 3:
En die oggend toe U ontwaak
Met die Hemel in afwagting
Toe die steen finaal verskuif
Die dood is deur die Lam oorwin
En die dooies staan weer op
Die Eng'le in verwondering
Vir elke siel wat Hom nader
Sal die Vader herstel bring
VERS 4:
Die Kerk van Christus kom tot stand
En die Gees verwek die vlam
Hierdie evangelie-waarheid
Sal nie kniel of vergaan
Deur Sy bloed en in Sy Naam
In Sy vryheid is ek vry
Jesus Christus se liefde
Bring weer lewe binne my
Musiek & Lirieke deur: Brooke Ligertwood, Scott Ligertwood en Jason Ingram.
Vertaling deur: Michelle Parenzee, Warren Brown, Aurelia Mouton, Jehane De Beer en Konstand Spies.
© 2020 Hillsong Music Publishing Australia
CCLI: 7135132

Пікірлер: 3
@heathdafeath
@heathdafeath 4 жыл бұрын
Yayayay Dankie Hillsong! I wanted a new one so bad
@Christjesus732
@Christjesus732 2 жыл бұрын
This is such a beautiful song
@johannabalie7474
@johannabalie7474 3 жыл бұрын
Pragtig. Geluk Ds en Juffrou Mouton aan julle met jul dogter se pragtige talent. Al die eer aan die Here.
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 4,4 МЛН
small vs big hoop #tiktok
00:12
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 25 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 4,4 МЛН