To us still listening to Pastor James, die Here is getrou❤ 2024
@PieterReedt10 күн бұрын
Dankie past vi di word Amen
@janinevanrooyen8488 Жыл бұрын
Heilige Gees, wees U asb die wind wat die seile van my lewensboot vul en stuur my in die rigting van my lewe soos deur U wil vir my bepaal. In Jesus Naam. Amen.🙏🙏🙏
@richterludick67549 ай бұрын
Vrede. Danki Here vir di Doodskap van Hierdie pastor Halleluja. Amen 😇🙏🙏
@user-ur2cn4cd2b Жыл бұрын
Die liefde van God is net die God❤
@revoniapeterson565 Жыл бұрын
Ja Pastoor geen foeitog nie..Die Here is daar..Kragtige Woorde dankie Pastoor😢
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
Here ek prys U. Dankie Jesus vir hierdie boodskap.
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
Pastor James David's. Die man van God Wie my na Jesus gely het. In Namibia, Ek was nog baie jonk, dink standard 5 by n kerk in funcky town die Baptist church.. Die boodskap was die verlore seun. Oh Jesus dankie vir hierdie man van God.
@Prof.L.F.Swartbooi2 жыл бұрын
‘n Woord van Verklaaring,Ja die Here sal iets doen! Amen.
@marientalphysiotherapy33252 жыл бұрын
Amen🙏🙏🙏 Jy mors nie met iemand wat g'loof het nie...
@idadekock-hanekom7318 Жыл бұрын
Eaß
@alettaward36453 жыл бұрын
Dankie pastoor pragtige waare woorde AMEN
@ClaytonMatthysen3 ай бұрын
Dankie past James u boodskappe en preuke kan ek nie genoeg van kry nie u is waarlik n geseende van ons Vader
@hannelietarentaal-nk8jzАй бұрын
7:40 😮 22:23 22:44
@lizzydaluz3320 Жыл бұрын
BAIE DANKIE PASTOOR BAIE KRAGVOL BOODSKAAP . DAAR LEWE IN DIE HERE . DIE HERE HET REGTIG MY AANGERAAK MET DIE BOODSKAAP .HALLELUJAH
@JohannesHansie-bm3qp3 ай бұрын
Wow past 😮jy moet weer mosselbaai kom seen met a boodskap
@titan1899 Жыл бұрын
Prys die Naam van die Here wat my vanoggend hierdie Woord laat luister het en my, d aardse weggooikind, weereens laat besef het: HY SIEN MY, HY IS NOOIT TE LAAT NIE. Hy tel my OP. Hallelujah!!!!!!!
@JohannesHansie-bm3qp3 ай бұрын
Ja dis die ware woord van Jesus
@vutegowies9424 жыл бұрын
Amen die Here sal altyd u dra ,dankie vir die boodskap pastor
@pauljacobs228910 ай бұрын
Baie danki pastoor bid ok vi my en familie asb
@bernadettelebereki87094 жыл бұрын
Jy gaan dit maak. Amen om dat daar Jesus is. Uit mooi Namibia
@johannesseibeb95943 жыл бұрын
Amen 🙏amen
@juliancornelius2198 Жыл бұрын
Amen..
@revoniapeterson565 Жыл бұрын
Amen Halluluja 😢❤❤
@user-bj3zf6rr7v9 ай бұрын
Amen
@christalinemuandi393 жыл бұрын
Bid vir my vir n financial miracle and deliverance
Ek is van Namibia kyk grag en luister aan pastor laat God u baie seen Wanner kom kuier pastor James vir ons
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
Hallujah!!!
@thebittertruthdiebitterwaa26256 жыл бұрын
O dankie Groot gees, geseende boodskaap
@gerharderasmus37816 жыл бұрын
Love it geseend
@revoniapeterson565 Жыл бұрын
Amen in Jesus Name😢
@theresagoldschmidt87403 жыл бұрын
PRAY,PRAY FOR OUR COUNTRY SOUTH AFRICA. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO STRIP ALLSOUTH AFRICANS OF THEIR PROPERTIES AND GOODS. ONLY ALMIGHT GOD CAN HELP US.
@athisaarigaoseb9529 Жыл бұрын
amen
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
Help my PASTOOR!!!!
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭😭🙏🙏🙏🙏
@revoniapeterson565 Жыл бұрын
Here ek gee my bloeddruk en ander chhroniese siekte aan U oor😢❤
@richterludick67549 ай бұрын
Danki.. Here ek Prys U. vi Hierdie Doodskap van Hierdie pastor Amen. Halleluja ❤🙏🙏
@user-bq3vb9di2s Жыл бұрын
My sel aan bid u
@elihanzertitus36312 жыл бұрын
Gmore
@mildredpretorius30446 жыл бұрын
Geseënde Woord
@danelenebaptista58482 жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭
@stevevanheerden9619 Жыл бұрын
Hy het opgestaan na 3 dae
@bernadettelebereki87092 жыл бұрын
🇳🇦🙏❤️
@edsonribeiro83152 жыл бұрын
Qual o idioma e o país e cidade pastor???....Ytu SP BRAZIL