Laingsburg: Die dag toe die Buffels storm

  Рет қаралды 57,782

WegTV

WegTV

6 жыл бұрын

Uit ons Januarie 2018-uitgawe:
Weg herdenk vandeesmaand die Laingsburg-vloed van 1981. Kyk die onderhoude met mense wat dit destyds beleef het.
Video deur Sophia van Taak.

Пікірлер: 27
@robwainwright5387
@robwainwright5387 17 күн бұрын
That was an absolute disaster. I was a field service mechanic working on earth moving equipment. I was working on a Cat bulldozer on Mr Wiston Leftleys farm when I'd see the helicopters flying around and over us carrying bodies back to town. I was accommodated at the Liangsburg hotel. I couldn't believe how that town was flattened by the flood waters.
@PeterPhotocrafter
@PeterPhotocrafter 28 күн бұрын
Dankie vir die storie, dit het baie memories teruggebring! Ek was daar as vloot duiker wat vanaf PE ingevlieg het met n Alouette helikopter en gehelp het om van die slagoffers uit die Floriskraal dam terug te bring.. dit was n gebeurtenis wat n mens nooit sal vergeet nie.. Ek het so n paar jaar gelede die museum vir my familie gaan wys en was baie emotioneel om dit weer te beleef en met die mense daar te gesels.
@raynaniemand5650
@raynaniemand5650 24 күн бұрын
🤩
@williamrobertson6989
@williamrobertson6989 3 жыл бұрын
Die silwer randjie in so hartseer storie.. die oom se Pepstores hoedjie! :)
@67Elize67
@67Elize67 5 жыл бұрын
Wat 'n hartseer tyd!
@Shan-rx8tf
@Shan-rx8tf 5 жыл бұрын
Such incredible people
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 Жыл бұрын
Mnr van der Westhuizen se vertel het my in trane gehad! Die mense wat vir mekaar omgee en help,gee my weer hoop vir ons deurmekaar land.. Ek was 2 keer nà die vloed daar ,en het verby al die pale met die borde van die hoogtes van die vloed geloop.... En ook lank in die Vloedmuseum deurgebring. Het met party van die ouer mense gepraat,om te hoor van hulle ondervindings. Sal dit nooit vergeet nie. En toe ek vandag 4 nov 2022 lees van die baie reen wat gister in die Karoo geval het,hoop ek tog so dat dit nie skade sal veroorsaak nie!! Van Houtbaai❤🌹
@KittieKat2011
@KittieKat2011 2 жыл бұрын
Ek is hartseer, maar bly dat ek nou hierop afgekom het. Asb deel meer, as enigiemand stories het.
@user-tm5fp4jk4w
@user-tm5fp4jk4w Ай бұрын
Ek dink aan die mense wat hul lewe verloor het. Amen. Maar op n ligter noot wonder ek erg aan al die ou meubels wat verlore is jag gewere en kombuis goed ens ens ens.
@hansiedduplessis829
@hansiedduplessis829 28 күн бұрын
WOW..dIT WAS ONGELOOFLIK ,Wat ek nou gesien het..Sal meer kyk .en toevalig ..
@skylerxiomara
@skylerxiomara 5 күн бұрын
Ek is nie 100% verseker nie - het die geweldige oorvloed van die Oranje Rivier dalk iets met die verwoesting in Laingsburg gehad?
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 23 күн бұрын
By oudtshoorn militere basis,dit was baie hartseer,van ons mense se families het gesneuwel.
@kervinmacdonald6631
@kervinmacdonald6631 17 күн бұрын
Sal nooit daardie Sondag vergeet nie, was oppad Jhb toe vanaf Paarl en net n uur later hoor ons op die nuus Laingsburg is onder water, net die genade van die aller hoogste het ons die vloed gemis
@BryKer1804
@BryKer1804 2 жыл бұрын
26:22 promises promises sommige dinge verander nie.
@KittieKat2011
@KittieKat2011 2 жыл бұрын
Het enigiemand my Ouma en Oupa geken? Hul van was Niehaus. Hul was gered in die vloed in 1981 met helikopter my arme Ouma het my Oupa gehelp ens. Vir my om hierdie dokumenter te sien is regtig emosioneel maar ek soek altyd meer informasie, siende dat ek reeds albei my ouers verloor het. Ek was St 1 klein dogtertjie. Ek onthou die aand op TV toe ek en my ouers die verskriklike nuus gesien het in die Kaap. My Ouma en Oupa het oorleef, en het op die ou end by ons kom woon in Kuilsrivier.
@raynaniemand5650
@raynaniemand5650 24 күн бұрын
🥰
@pietdebeer7509
@pietdebeer7509 Ай бұрын
Daar was baie gasbottels en yskaste by Florisdam gevind
@pietdebeer7509
@pietdebeer7509 Ай бұрын
Daardie tente was polisie beamptes oor die land se bly plek wat hulp verleen het
@fajri8843
@fajri8843 3 жыл бұрын
Wat het van die anderskleuriges geword?
@ws8091
@ws8091 2 жыл бұрын
@@ezee51 kan sien van watse era jy kom... Gevoelloos, harteloos...
@JJSmith1100
@JJSmith1100 2 жыл бұрын
As ek reg onthou was die gedeelte van die dorp waar hulle gebly het nie oorstroom nie. Daai tyd het blankes en nie blankes nog in afsonderlike dele van die dorp gebly.
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 Жыл бұрын
@@JJSmith1100 die Bruin mense het nie so laag soos die wit mense gewoon nie.
@emmerentiagroenewald3694
@emmerentiagroenewald3694 Жыл бұрын
Hulle is nie so erg getref nie.....
Boere-egpaar van Trompsburg 'soos skape geslag'
5:42
VolksbladNuus
Рет қаралды 158 М.
Visiting MATJIESFONTEIN, a haunted town in SOUTH AFRICA
32:44
Willie Explore
Рет қаралды 18 М.
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 59 МЛН
ROCK PAPER SCISSOR! (55 MLN SUBS!) feat @PANDAGIRLOFFICIAL #shorts
00:31
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 55 МЛН
FOOLED THE GUARD🤢
00:54
INO
Рет қаралды 61 МЛН
GNU talks with Helen Zille | Carte Blanche | M-Net
12:16
Carte Blanche
Рет қаралды 70 М.
Rikus - sangitem
6:57
AGS De Aar
Рет қаралды 31 М.
South Africa to New Zealand - 20 Things to Know
17:57
Sam Jensen
Рет қаралды 167 М.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 422 М.
Laingsburg - 1981 en 2014
8:08
Gert du Plessis
Рет қаралды 20 М.
Vredenburg Rugbyspan in "Herfsland" (1979)
1:27:15
Vredenburg
Рет қаралды 16 М.
Black Mamba turned up inside a guest house 😳😱
8:24
JASON ARNOLD - SNAKE HANDLER
Рет қаралды 142 М.
Willie Marais Touwsrivier Stories
45:28
williemarais1000 marais
Рет қаралды 27 М.
LAINGSBURG, South Africa - The town that flooded
34:26
Willie Explore
Рет қаралды 21 М.
I wish I could change THIS fast! 🤣
00:33
America's Got Talent
Рет қаралды 59 МЛН