Laurika Rauch - Somer Kersfees

  Рет қаралды 425,060

Zonika Botha

Zonika Botha

9 жыл бұрын

Somerkersfees (Woorde; Koos du Plessis en Jannie du Toit: Musiek; Koos du Plessis) - Laurika Rauch, Kersfees Tuis Volume 2 ©EMI Music S.A. (PTY) LTD
Welkom o stille nag van vrede,
onder die suiderkruis,
wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrehemel ruis
Kerfees kom, Kersfees kom -
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.
Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
Kerfees kom, Kersfees kom -
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.
Voel jy ook nou sy warm liefde
As ons die dag gedenk,
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het -
Ons grootste kersgeskenk.
Christus kom, Christus kom -
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.

Пікірлер: 23
@lynrademeyer7462
@lynrademeyer7462 2 жыл бұрын
Diè mooiste, mooiste lied van Laurika - laat ons God die eer gee vir die grootste Kersgeskenk!!
@isabella.C
@isabella.C 4 жыл бұрын
LOOF EN PRYS ONS HEMELKONING!!! MAG U ELKEEN 'N GESEENDE CHRISTUSFEES BELEEF. ❤🙌🌹
@petro3441
@petro3441 2 жыл бұрын
Een van die mooiste kersliedere🥰
@maureenydupreez
@maureenydupreez 4 жыл бұрын
Gee aan God die eer, skenk Suid Afrika U vrede asb Vader, in Jesus Naam.
@henrykeyter53
@henrykeyter53 2 жыл бұрын
Ons het Een. Moet op prinse nie vertrou nie, tannie. Elke Afrikaner het die vermoë om te lei, elk in sy eie gemeenskap en op sy eie gebied. Ons is tot alles in staat deur Christus, ons Verlosser, Saligmaker en Samebindende Faktor.
@renabrown2946
@renabrown2946 2 жыл бұрын
My persoonlike gunsteling net soos Laurika dit kan sing. Hoendervleis mooi.
@banksidematt
@banksidematt 2 жыл бұрын
Beeldskoon Laurika! Mooi!
@andrebotha2210
@andrebotha2210 5 жыл бұрын
Pragtige kerslied, so eg Suid Afrikaans.
@nicolettealberts8293
@nicolettealberts8293 4 жыл бұрын
Een van my HEEL,HEEL gunstelinge. 😍
@thomaswendy1160
@thomaswendy1160 5 жыл бұрын
Dis pragtig!
@elzaanwhite9777
@elzaanwhite9777 7 жыл бұрын
Pragtige liedjie.Onthou haar soos gister toe ek nog n kleindogtertjie was.
@ai6dba442
@ai6dba442 6 жыл бұрын
Russel Fredericks love
@loskop100
@loskop100 7 жыл бұрын
Baie cool musiek mate , love all her songs.
@drickbagwell6134
@drickbagwell6134 9 ай бұрын
Baie mooi❤❤
@inamostert4119
@inamostert4119 Жыл бұрын
Bly maar mooi
@jameswest3270
@jameswest3270 3 жыл бұрын
Geseende kersfees julle almal
@dagbunnygaming9589
@dagbunnygaming9589 4 жыл бұрын
Love ❤❤❤❤❤
@philipg6397
@philipg6397 4 жыл бұрын
Skenk ons n leier O Heer om die Afrikaner te verenig..
@jacquelinedutoit4189
@jacquelinedutoit4189 2 жыл бұрын
Geseënde kersfees vir almal
@newnegritude1550
@newnegritude1550 6 жыл бұрын
Ek pis my oe uit
@nathanwilliams4954
@nathanwilliams4954 4 жыл бұрын
Nigga what
@stienaderuderi5869
@stienaderuderi5869 2 жыл бұрын
AMEN 🙏 pragtige lied. Dankie Heer vir al U groot genade. Seen aan almal.b
@pieterhorn4581
@pieterhorn4581 Жыл бұрын
Van die mooiste kersliedere.
Die legendariese Laurika Rauch - Kwȇla | kykNET
14:31
kykNET Argief
Рет қаралды 29 М.
Kyk Hoe Glinster Die Maan
4:06
Laurika Rauch
Рет қаралды 120 М.
Зачем он туда залез?
00:25
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 2,8 МЛН
Best KFC Homemade For My Son #cooking #shorts
00:58
BANKII
Рет қаралды 51 МЛН
Clowns abuse children#Short #Officer Rabbit #angel
00:51
兔子警官
Рет қаралды 72 МЛН
SOMERKERSFEES deur Dr Wilhelm Lichtenberg
4:28
Dr Wilhelm Lichtenberg
Рет қаралды 27 М.
Kerssangdiens 2013 - Halleluja
3:49
SA Gemeente Londen
Рет қаралды 82 М.
"Gebed" - Koos du Plessis
4:00
Uit die Woord - Digitaal.
Рет қаралды 144 М.
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 301 М.
Somerkersfees - Afrikaans: Herlaai
3:26
Afrikaans: Herlaai
Рет қаралды 188 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 817 М.
Johan C Venter - Daarom Vier Ons Kersfees - Official Video
4:50
Johan C Venter
Рет қаралды 72 М.
Laurika Rauch en Loki Rothman:  Blou (Performance Video)
3:42
Laurika Rauch
Рет қаралды 447 М.
Laurika Rauch - Vier seisoene kind
4:33
Laurika Rauch
Рет қаралды 169 М.
Зачем он туда залез?
00:25
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 2,8 МЛН