LB 308 - Neem my lewe, laat dit, Heer

  Рет қаралды 188,475

Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ

Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ

5 жыл бұрын

Пікірлер: 23
@user-mt1mb3gt7w
@user-mt1mb3gt7w 6 ай бұрын
Dankbaar en geloof liefde en hoop gaan gepaart met elke teug asem wat ons in née n geskenk van die Almagtige Vader❤
@hanscoetzee7283
@hanscoetzee7283 Жыл бұрын
Die lied leer my om my elke dag aan God te gee, en my gebruik om sy wil te doen. Dankie Here. Hier is ek stuur my. Pragtige gesprek met God. dankie.
@user-il7hw3fb6z
@user-il7hw3fb6z 10 ай бұрын
Dit is n lied wat ek elke oggend mee wil begin - uit dankbaarheid vir die goedheid van Die Here ...
@backylemon542
@backylemon542 2 ай бұрын
❤❤
@michellemich1170
@michellemich1170 2 жыл бұрын
💙lief Vir Jesus 🙏🙏
@groeibybels
@groeibybels 10 ай бұрын
Yeah, that is awesome.
@rinavanwyk2573
@rinavanwyk2573 2 жыл бұрын
More my ou kind,dit is so mooi lied sjoe!!
@marilesekoch6152
@marilesekoch6152 2 жыл бұрын
Ons het dit in die KJA gesing, my ouer broer Christo het my suster en my saamgeneem en ons het heerlik gesing!
@DareusTyn
@DareusTyn 2 жыл бұрын
Presies hoe ek voel. Ek is so bly die lied bestaan tot eer van die Here Jesus.
@susanknoetzer1309
@susanknoetzer1309 3 ай бұрын
Nou net die Jesus film gekyk by die NGKerk in Elishemheim Windhoek..ds Willem het dit gereël vir sy gemeente. Toe ek daar uitstap begin die lied in my kop sing. En daar begin dit liggies reën. Sy genade en liefde bly groot. Ek weet dat Jesus ons almal lief het. Ons moet net glo. En ek het kom kuier vanaf Port Elizebeth vir my kinders..Groot is hierdie oomblik ook vir my. Dankie Jesus dat U kom sê het wie U is vir ons sondige wêreld. Amen
@greywolf9676
@greywolf9676 Жыл бұрын
Ongelooflik mooi.
@leondupreez1123
@leondupreez1123 16 күн бұрын
Die lied altyd by KJA van Vanstadensrivier gemeente op wysie van Green Berets gesing. 1974 tot 1976
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Ja my Heer, ek is gereed, moeg vir seer kry❤️🙏🏻✝️
@AngelavanDerMerwe-uw7kq
@AngelavanDerMerwe-uw7kq 4 ай бұрын
❤U LIEFDE is ALTYD MET ons Here
@Poppievn
@Poppievn 3 жыл бұрын
👍
@CrimeUncut
@CrimeUncut 2 жыл бұрын
Can I please use the audio of this video in a video I am making about the life and murder of Inge Lotz - it was a song that was sung at her funeral. Credit will be given. Thank you.
@MvR640
@MvR640 11 ай бұрын
Where the video?
@yvonnelourens
@yvonnelourens 3 күн бұрын
Baie mooi kan iemand my sè wie die sanger is asb?
@qunlin9131
@qunlin9131 3 жыл бұрын
Atractive
@atwernerplay4536
@atwernerplay4536 4 жыл бұрын
Net Piet Smit kan hierdie lied sing dit is met deernis en gevoel ,dit dra ook die salwing
@janhofmeyr
@janhofmeyr 4 жыл бұрын
Ek weet nie dat daar n opname deur Piet Smit is, of bestaan nie, maar hierdie is deur Lance James. Een van sy baie ou bekendes. :)
@coeniesnyman8302
@coeniesnyman8302 3 жыл бұрын
Goeie werk
@Poppievn
@Poppievn 3 жыл бұрын
Ek stem saam Neels
Dawie Nolte Halleluja Keurspel
6:44
Kansel NG Oos
Рет қаралды 54 М.
LB 464   O Heer my God
3:50
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 400 М.
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 27 МЛН
HAPPY BIRTHDAY @mozabrick 🎉 #cat #funny
00:36
SOFIADELMONSTRO
Рет қаралды 12 МЛН
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 61 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 4,6 МЛН
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 913 М.
Strome van seën
2:58
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 144 М.
Bly by my Heer (LB 582)(Magaliesbergse Aandlied)(met woorde)
2:36
NG Wonderboompoort Gemeentesang
Рет қаралды 6 М.
Romanz - Genade Onbeskryflik Groot
4:28
RomanzOfficial
Рет қаралды 106 М.
Neem my lewe laat dit Heer
3:07
Johann Vivian
Рет қаралды 553 М.
LB 518 - Voel jy soms of die Here te vér is
2:14
Afrikaanse Christen Kerk (ACK), Christchurch, NZ
Рет қаралды 95 М.
Juanita du Plessis - Ons Koning Kom (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
4:15
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 3,9 МЛН
Gé Korsten - Lied van die lewe
3:58
gouestem
Рет қаралды 343 М.
Hoe groot is ons God.wmv
4:14
BlancheCloete
Рет қаралды 628 М.
Say Mo - LIL BIT & 1 shot 2 (Waysberg Music Remix)
2:43
Waysberg Music🇰🇿
Рет қаралды 565 М.
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 317 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 281 М.
QANAY - Шынарым (Official Mood Video)
2:11
Qanay
Рет қаралды 929 М.
Erkesh Khasen -  Bir qyz bar M|V
2:43
Еркеш Хасен
Рет қаралды 383 М.
Минаева - Шоколадка
2:49
Gazgolder
Рет қаралды 790 М.