No video

Lisie Basson - Lief (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

  Рет қаралды 43,942

Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot

Күн бұрын

Koop of luister 'Lief' hier - DieKontrak.lnk...
Volg Lisie Basson op sosiale media:
Facebook - / lisie.basson
Instagram - / lisiebasson
__________________________________________________________
Lirieke:
My vrese is vergete,
met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter,
as jy vertoef by my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na
alles wat gebeur het
Al wat ek vra
is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe
ons net ons kon wees
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Пікірлер: 10
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
Ek het lief..💓💓💓💓💓Het jou stem lief en die optrede🔊🎶 Lekkkkkkker!
@zirkroarty7652
@zirkroarty7652 Жыл бұрын
WoW...Luister dit OOR-OOR!!!
@BrendanRoss
@BrendanRoss Жыл бұрын
Stunning! Net wow!
@corrieliebenberg1775
@corrieliebenberg1775 3 ай бұрын
However how much do you kove me ❤❤
@bernedinekoch9941
@bernedinekoch9941 Жыл бұрын
Die meisiekind is my nr 1 van die vroulike deelnemers v die kontrak
@carinacoetzee3788
@carinacoetzee3788 Жыл бұрын
Fantasties Lisie
@miavisser9884
@miavisser9884 Жыл бұрын
beste!!!!!!!
@terenceroodt3567
@terenceroodt3567 Жыл бұрын
Dit was die song wat die rondte van die show gewen het, well blerrie done, selfs beter as Karlien reken ek.
@engelbrechtrene970
@engelbrechtrene970 Жыл бұрын
Ja toe beeindig corlia Botha jou loopbaan omdat sy jou stem Glo nie Kan hoor nie ,sy moet flippen oorfone kry ,sy moet dalk oor dokter toe gaan.
@deniawright4983
@deniawright4983 Жыл бұрын
She will go so far with that voice and she is really fascinating. Gives it her all. ❤
Jakkie Louw, Kevin Leo - Voshaarnooi
3:11
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 588 М.
Lisie Basson - Sonvanger (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)
2:57
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 138 М.
what will you choose? #tiktok
00:14
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 4,6 МЛН
Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief
3:24
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 1,6 МЛН
WHOA! When Judges Recognize Voices of FAMOUS Singers!
18:00
Top Talent
Рет қаралды 6 МЛН
Otto Klotz - Ons (official Audio)
2:45
Otto Klotz
Рет қаралды 6 М.
Tarryn Lamb - Vier Woorde
4:14
Abbotsford Records
Рет қаралды 8 МЛН
Gabi Swanepoel - Zombie (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 7)
2:37
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 79 М.
Herman Kleinhans - Dankie
4:15
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 559 М.
Robert Bolton - Slapende Honde (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)
2:49
Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief (Live) (Liefde by die Dam)
3:20
Karlien van Jaarsveld
Рет қаралды 123 М.