AL die eer aan onse God,wat ons vry gemaak het op die kruis van golgataar amen
@Abor-Abor25 күн бұрын
Eks nou so vies x spyt ek di vullis an gesit ek hoop di Here kry jule in di hande en breek jule DJ sets in miljoene klein stukkies op jirrlikheid so kan dit ni an gaan ni dans daar nog mense wat Amen se asof dit iets goeds is. Sies!!!!!!!!
@Abor-Abor25 күн бұрын
Kan iemand vi my se hoekom klink dit soos disco?? Ek moes bje vanag af sit. Jule kan gerus regte mixes maak of los ales want dit klink na gemors. Dis disco mix so te se eks bje teleurgestel sies jirrleikheid
@user-ej5nm1bf4b Жыл бұрын
Alle eer ani Here,warme pinkster koortjies🙏
@elton-johnmartin290311 ай бұрын
Amen!!
@geralddunaiski3686 Жыл бұрын
Amen🙏🏻
@elton-johnmartin290311 ай бұрын
Amen!!
@Abor-Abor25 күн бұрын
Jule moet ontslae raak van di vullis het di DJ's dan ni disco music om van mixes te maak nie??? Los af di gospel dis nie speel goed nie gan speel op n ane plek met jule vullis daars self ni eers krag in di soort vullis nie