Download the album Onthou My on iTunes: smarturl.it/OnthouMy www.maniejackson.co.za / 143626159033190 / maniejackson
Пікірлер: 22
@petrusvaneeden12892 ай бұрын
Super geweldig! Mooi Manie! Jij bent een Grootmeester!
@shirleyblignaut62 жыл бұрын
Dankie Ek sal altyd jou onthou en daai blou oe In elke lied Shjoe jys n pragtige mens en jou persoinlikheid Jy regtig n Engel maak nie saak waaroor jy sing Dankie dis pragtig Mag God jou elke dag met joy wees Shirley M Blignaut Baie mooi ✝️
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Manie jy het dit in jou , die woorde is soos ek voel van n kinderliefde wat almal.gedink het dis niks 44 jaar later is die pyn erger. 😢😢
@dharmachellevandermerwe13566 ай бұрын
my en my pa se liedjie dans altyd so lekker op die "plaat" lol love u DAD XOXOXOXOXOXOXOXOXOXO
@jennyvanzyl40698 жыл бұрын
Dit bly net so n mooi storie en lied vir my. Ons sal jou altyd onthou Manie Jackson. Suid Afrika en jou mense lief jou baie. Ons, onthou jou altyd. Baie Seen met al jou werkies en staan vas...staan sterk....dankie, dat jy n sanger is, wat altyd net jou beste gee en altyd n verskil maak.
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Ahh Manie dis so waar
@annettesebastiani45392 жыл бұрын
Ich höre sie gern 😄😄💞💞 Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗
@deonbotha26744 жыл бұрын
Manie jys my hero ❤️van Deanè Viviers.
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Daar s niks soos n onbeamtwoorde liefde 😪😪
@adrisyffert83578 жыл бұрын
STUNNING,,
@jadensmit25162 жыл бұрын
Ek hou van onthou my oom manie ek het oom in piketberg ontmoet
@marykeoosthuizen92133 жыл бұрын
mooi liki
@ancoisduplessis5598 Жыл бұрын
NOG N MOOI EEN
@virginiaeramus38788 жыл бұрын
Mani ons is trots op jou, jy rock
@daniejansevanvuuren8433 жыл бұрын
As my x verloofde my wil onthou, ek sal haar nooit vergeet nie
@jannieviljoen2465 жыл бұрын
ja manie jy sing baie mooi en jy is goed daar in eks een van jou fans wT altyd radio bosveld luister jy sing mooi sterkte i. jou sang baan
@jadensmit25162 жыл бұрын
Ek hou van hom
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Manie jy sing sulke diep woorde ek sou do graag jou wil vra is dit ook deur seer kry?.❤
@valerieember47606 жыл бұрын
pragtig
@alexlassche17062 жыл бұрын
ABBA
@adriaankroch32173 жыл бұрын
Comments7
@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
Manie jy het dit maar net in jou om liedjies met sing wat diep woorde het . . .