Millennium - Hoer in beton ft. Koos Kombuis

  Рет қаралды 33,860

Millennium

Millennium

Жыл бұрын

"Hoer in Beton" verwoord die eensaamheid wat alle toerende musikante soms ervaar... wanneer jy begin dink jy herhaal jouself, jy het jou siel verkoop vir roem, en jy voel hol binne-in jouself, asof daar nie meer n regte lewende mens agter jou openbare beeld is nie. Dan smag jy na outentieke kreatiwiteit; 'n lewe met minder fans en meer ware vriende. - Koos Kombuis
DOP: Lee Berg ‪@deconstructingadamstudios845‬
HOER IN BETON
My kitaar is my kruis
Ek's sover van die huis
Altyd moeg en half dronk
In my Troebadoer tronk
Vir hoe lank moet dit aanhou
Vir hoe lank moet ek reis
Deur hierdie nag sonder einde
Hierdie poesparadys
Wanneer laas was ek eerlik
Wanneer laas het ek werklik
Iets gehad om te sê
Daai goed wat niemand wil hê
Ek’s net ń cutaway image
Gemaak van karton
Vasgevang in die stage-lig
ek's hoer in beton
Ek’s die nar van die volk
So steek maar daai dolk
netso diep soos jy kan
Voor ek huistoe kan gaan
En hierdie aand van my afspoel
Al die glans en die cool
Al die strofes wat huil
Waar die hartseer in skuil
Gee my ń leeftyd van stilte
Of ń jaar in die son
Ek’s ń dooie legende
Ek’s ń hoer in beton
My kitaar is my kruis
Ek's sover van die huis
Altyd moeg en half dronk
In my Troebadoer tronk
Vir hoe lank moet dit aanhou
Vir hoe lank moet ek reis
Deur hierdie nag sonder einde
Hierdie poesparadys
Met my verslete bandana
En my bewende hande
My glasie vol trots
Ek weet ek’s eintlik ń doos
Vasgevang in die stage-lig
Soos ń haas in die koplig
Van ń bakkie vol jagters
Wat jaag met die nagsig
Gereed om te skiet en te tref en te troef
In hul visier is die clown met sy oë so bedroef
Ek’s so gatvol van lieg
My skuld week ń ton
Ek het als gegee wat ek kon
Ek’s die hoer in beton
My kitaar is my kruis
Ek's sover van die huis
Altyd moeg en half dronk
In my Troebadoer tronk
Vir hoe lank moet dit aanhou
Vir hoe lank moet ek reis
Deur hierdie nag sonder einde
Hierdie poesparadys
Wanneer laas was ek eerlik
Wanneer laas het ek werklik
Iets gehad om te sê
Daai goed wat niemand wil hê
Ek’s net ń cutaway image
Gemaak van karton
Vasgevang in die stage-lig
ek's hoer in beton
Hoer in beton
Hoer in beton
Hoer in beton
Hoer in beton

Пікірлер: 34
@andrewmathibe6682
@andrewmathibe6682 Жыл бұрын
Heard "poes paradise" and had to listen to the whole twice 😅🔥
@gblade3809
@gblade3809 Жыл бұрын
Awê my broer.😂 Jys die nagste nag!
@koningrosedoring
@koningrosedoring Жыл бұрын
Dis nou musiek wat ek na kan luister..!!! Well done ..!!
@johannel951
@johannel951 6 ай бұрын
Ek verlang na die huis man 😭
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
💥💯🔥
@unclehendrik
@unclehendrik 11 ай бұрын
Defnitief die Afrikaanse song van die jaar 🤘🏻
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
My rakdatum vd tipe musiek het verval..het ook gedink dis " sharp" musiek maar met tyd voel ek die man kon dalk ander woorde gebruik het om homself uit te druk...dit was die Dae v anti wit en anti establishment...nou bid jy jou geldjie sien die einde vd maand..eskom werk nie en Julius is julle baas binnekort...so Koos kry jy lirieke reg .
@declanludick5767
@declanludick5767 Жыл бұрын
As jy nie daarvan hou nie, moet dit nie luister nie. Maklik
@johnny.storm-wolf
@johnny.storm-wolf Жыл бұрын
Dankie vir die wonderlike musiek, wie sê Afrikaners kan nie musiek maak nie? Fantasties!
@user-it4wo3gi5u
@user-it4wo3gi5u Жыл бұрын
Fabulous! Ek is 'n groot fan!
@stormvanvrede
@stormvanvrede Жыл бұрын
Julle manne maak my trots ❤
@dawiedevilliers3796
@dawiedevilliers3796 Жыл бұрын
Wicked manne!
@ReformedVicar
@ReformedVicar Жыл бұрын
Real music transcends language and everything else, another perfect hit . Baaie mooi treffer dankie.
@prinsloo100
@prinsloo100 Жыл бұрын
Lekker ouens!!!!!!
@waltervanlille2263
@waltervanlille2263 Жыл бұрын
En hier sing ou Koos Kombuis (of is dit nou "Joe Kitchen") al weer in Afrikaans. Vir iemand wat so min respek en tyd vir Afrikaners het, is hy darem baie lief vir ons geld. Doen julself 'n guns en raak ontslae van hom, julle sal beter doen.
@jankotze7953
@jankotze7953 8 ай бұрын
Ja werklike Afrikaners weet hy is gemors en het gehelp om die land te kry in die staat waar ons vandag is. Net dom doose wat na sy kak luister en die band Millennium moet eerder nie assosieer met hom nie, hulle dink dalk dis goeie bemarking maar dit is nie.
@chrispieters5170
@chrispieters5170 Жыл бұрын
Ja dankie
@steveosus
@steveosus Жыл бұрын
Awe! Moer it!!
@jacobrill
@jacobrill Жыл бұрын
Mal goed!
@tranquility7778
@tranquility7778 Жыл бұрын
Dedicated to the one that fits the title of this song perfectly: MC.N
@alicetaljaard9402
@alicetaljaard9402 Жыл бұрын
Ek Mal die tune! Ek het n crazy mal stem! Sal dit rip soos n lap in die grond!!!!
@godfreyberry1599
@godfreyberry1599 Жыл бұрын
Excellent.
@tvtvt3685
@tvtvt3685 4 ай бұрын
Te bang om anc soos np p.. te noem? Kerkorrel sou nie weghardloop en generalise nie. Goed buiten vir slapgat woorde
@erasmussmal7167
@erasmussmal7167 Жыл бұрын
Hahaha wow!
@Mervyn001
@Mervyn001 Жыл бұрын
🙉
@NeoFrontierTechnologies
@NeoFrontierTechnologies Жыл бұрын
Baie goed ! ( is jy ok ? )
@BTSAngel7778
@BTSAngel7778 15 күн бұрын
Dieselfde geld vir ons konstrukie werkers!!!! Kind in elke dorp.... slaap elke aand alleen... Elke 6 0f 3 maande ander plek
@mrsdoubtfire534
@mrsdoubtfire534 9 ай бұрын
Oooo, nou praat ons. Geen doef doef soetsappige Afrikaanse kak nie. Julle mag in Afrikaans sing. Die land brand, sing.
@charlroux6733
@charlroux6733 Жыл бұрын
Ek voel trots om afrikaans te wees. Waar is jou volgende digbundel
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Nothing African to it...not even the freedom songs used language like this.
@leonburger-br2gi
@leonburger-br2gi Жыл бұрын
Die hel wag vir hom.Ñ kunstenaar?Sies man.
@andriekos80
@andriekos80 Жыл бұрын
Hel wag vir elke kunstinaar. Hul almal n hoer n beton. Hy net braaf genoeg om it te se. Nie worry nie jy gaan ook daar wees
@declanludick5767
@declanludick5767 11 ай бұрын
Ons sien jou daar Leon
Koos Kombuis   Liefde Uit Die Oude Doos   Lyrics
6:27
Cornelius Myburgh
Рет қаралды 117 М.
Funniest Impressions Done in Front of the Actual Person
11:23
Binge Central
Рет қаралды 2,9 МЛН
НЫСАНА КОНЦЕРТ 2024
2:26:34
Нысана театры
Рет қаралды 1,5 МЛН
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 11 МЛН
НРАВИТСЯ ЭТОТ ФОРМАТ??
00:37
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Пранк пошел не по плану…🥲
00:59
Саша Квашеная
Рет қаралды 7 МЛН
Millennium - Maak My Heel
3:51
Millennium
Рет қаралды 34 М.
25 minutes of Xhosa Rugby Commentary at its best!
25:01
Andrew Forde
Рет қаралды 219 М.
Liedjie vir my pa. Koos Kombuis.
3:25
Koos Kombuis
Рет қаралды 458
Soen My Rou
4:26
Millennium - Topic
Рет қаралды 4,7 М.
Boer in Beton (original 1987 version) - Andre le Toit (Koos Kombuis)
7:51
The Reclusive Extrovert
Рет қаралды 1,2 М.
Jack Parow ft. Loki Rothman - Altyd op Vakansie
3:06
Jack Parow
Рет қаралды 614 М.
Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid (Official)
4:11
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 717 М.
Oppikoppi BewilderBeast: Koos Kombuis Live Performance
26:21
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 8 М.
Adam Tas - Saai (Amptelike Musiekvideo)
4:06
Adam Tas
Рет қаралды 45 М.
Koos Kombuis - Verslaaf aan Ruk en Rol
4:38
MatterOfEnergy
Рет қаралды 62 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 911 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 30 МЛН
Kenjebek Nurdolday & Baller - sokpe#сокпе#сөкпе
3:10
Kenjebek Nurdolday
Рет қаралды 230 М.
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 1,3 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 67 МЛН
Ulug'bek Yulchiyev & Aziza Qobilova - Esim ko'p (Premyera Klip)
3:32
ULUG’BEK YULCHIYEV
Рет қаралды 1,9 МЛН