Musiekvideo met footage uit Karen Zoid se kinderdae... "As musiek begin speel" is op die album ZOID AFRIKA (2012). www.karenzoid.co.za Brainwave Productions Editor: Cecilia M Scholtz
Пікірлер: 240
@heinrichfortuin97878 ай бұрын
It's the 3 December 2023 and I heard this song for the very first time on a show and I had to go search for this song. Absolutely beautiful ❤
@matthewharris63344 жыл бұрын
Wie luister deur lockdown?? 🔥🔥🔥
@geraldlourens27154 жыл бұрын
Matthew Harris ek doen. Mis my babies
@jeanetchells84023 жыл бұрын
Ek... Ek sit in Malaysia amper n jaar nou al... Hartseer......
@mariaansteyn1964Ай бұрын
Ek luister in 2024 en dis steeds amazing
@booh124698 жыл бұрын
G R O O T "like" !!!! gee my hoendervleis om hierdie te luister en te kyk. Karen Zoid is eniglik-uniek, geniet jou musiek vreeslik baie! Dankie dat jy jou talent so mildelik deel.
@miguelangelchoquequispe4494 Жыл бұрын
I listened to this song in a movie from South Africa called "Pad Na Jou Hart", 4 years ago. What an amazing voice.
@aubreyvermaak609 Жыл бұрын
Een van die beste liedjies van alle tye. Ek nou al 60 jaar oud en luister gereeld daarna as ek verlang na die ou sorgelose tye.
@jenniferholl76948 жыл бұрын
een van jou beste songs Karen... well done... raak 'n mens baie diep in die hart aan...
@elmarieseptember657 Жыл бұрын
Dit is 1 van die mooiste Afrikaanse songs wat ek al gehoor ht. I fell in love with this song the 1st time I heard it
@veronicasharonflack96012 жыл бұрын
So beautiful. My very favorite song. THANK YOU Karen.
@barrygroenewald14175 жыл бұрын
Karen jy is n legend. My hart breek vir jou oor jou Ma oorlede is toe jy nog klein was, jy KAN sing!!!👍🏻👍🏻 Well done girl!
@danieferreira90942 жыл бұрын
I really love this song. Heard it about a year ago for the first time, and can’t get enough of it! Zoid-Afrika for ever!
@Nyatlo2 жыл бұрын
This song though👌🏾👌🏾👌🏾. Can't stop coming back here for it, such a beauty 🔥🔥🔥🔥👌🏾👌🏾👌🏾
@laurikadesouza89298 жыл бұрын
Absoluut asemrowend... Ek sing hierdie lied vir my baba in die aande! Looooove jou Karen!! Dankie vir die verskil wat jy maak in hierdie lewe! xxx
@alexanderdick77004 жыл бұрын
Een van die grootste Afrikaanse songs. Wow. Dankie Karen.
@12Shanster11 жыл бұрын
Letterlik een van die beste liedjies van Karen Zoid, en in Suid-Afrika!
@theataillard267 Жыл бұрын
Karen, jou musiek maak sin. Hierdie song..... baie vir my seun gespeel! Nou is hy getroud. Ek hoop hy luister dit nog gereeld!!
@edg3one10 ай бұрын
wow, echt gevoelig, dankje, Miijn vader heeft ook video8 kamera beelden toen ik ook klein was, groeten uit Nederland.
@edg3one9 ай бұрын
waar is mijn mama! echt geweldig!, ek luister naar jouw vsc., kom thuis. wij zei et, zefde kom dans!
@lynette80134 жыл бұрын
It's 2019 and I'm still listening to this track. One of my all time favourites ❤️🎶🇿🇦
@amandalaskey15259 жыл бұрын
Makes me cry every time... One of my favourites for sure.
@dottiecox90586 ай бұрын
Karin dit is al laat, ek se goeie nag , ek luister weer more.❤
@karenbarnardphotography2 жыл бұрын
Hierdie liedjie is my liedjie vir my twee seuns, maar vandag word my baby geopereer, hy was die naweek in 'n ongeluk. Nou meer as ooit speel ek hierdie liedjie vir hom.
@thelivingghoen8 жыл бұрын
Hierdie is verseker die heel beste wat daar in die wêreld bestaan!
@aloe51 Жыл бұрын
Daar tref jy tot in my hart Dis amazing mooi.
@redfritz33564 жыл бұрын
Die liedjie beeld ware moederliefde uit! Hartroerend, Karen!
@teresavanzyl3397 Жыл бұрын
Dis so gepad vi my kind, 'n lag-kind, 'n helpende-hand kind 'n ernstige kind, maar meer as dit alles 'n OMGEE KIND wat dans innie reën as musiek begin speel.... 14 Feb 2023 is hy 27 jaar oud - my LIEFLING KIND.
@CountryMonkey429 жыл бұрын
Klink miskien weird ... die Here my na die song gevat op n aand wat ek ontsettend alleen gevoel het. My so uplift! Dis beautiful
@ruancoetzee83189 жыл бұрын
+CountryMonkey42 ek verstaan, venaand voel ek so... die lied het my baie gehelp
@rkaccountants5 жыл бұрын
Glad nie weird. Vanaand doen Hy dit met my.
@surendrarathia11565 жыл бұрын
X _o
@salmonvanderwesthuizen45265 жыл бұрын
Niks is weird as dit God se beplanning is met jou nie. GESEEND SAL JUL WEES.! AMEN !
@ABird9715 жыл бұрын
Glad nie weird nie. Ons is almal boere hier, ons ken die Here.
@gerdagenis12 жыл бұрын
Absoluut pragtig! En die mooiste melodie en lirieke!!! Welgedaan Karentjie!!
@sarielee36888 жыл бұрын
Wow!! Maak nie saak hoeveel keer ek dit luister nie! Fantasties mooi!!
@vanzyldirk5043 Жыл бұрын
Dis n Afrikaans song wat eintlik iets beteken
@chrisnadirker16 Жыл бұрын
Verseker n song vir my seun en dogter! Love dit!
@gerdakoen52145 жыл бұрын
sjoe, hierdie was my oudste dogter se matriek uitstap song 3 jaar terug. sal altyd super special wees.
@shawnday57238 жыл бұрын
My fav song deur jou Karen. Ek is mal oor jou en jou musiek, maar die's jou beste een. Thanx
@surettemyburgh86292 жыл бұрын
My gunsteling Karen-song. Ek speel dit vir my 28-jarige oudste. Hierdie liedjie laat my so aan hom dink. Absoluut pragtig en ek kan nie genoeg kry hiervan.
@MerciaMA6 жыл бұрын
Ooee onse geliefde baie ongelooflike vrou met die diepste siel mooiste stem en aggghhh jy is net verby AWESOME!! FFFS! hoenervleis- jy maak my soooo trots op Afrikaanse liedjie skrywers-sanger somer alles !! Ek LOVE jou stukkend!!
@zandremanuel84736 жыл бұрын
Ekt aan die slaap geval terwyl die song speel. Ek kon elke woord voel. Jou stem my laat sweef en n pragtige visioen vir myself laat sien.
@shaneflorrice74804 жыл бұрын
dankie Karen.
@dottiecox90587 ай бұрын
Dis pragtig, so eie aan ons mense. Dankie Karin.💞
@markjonker13306 ай бұрын
Dankie Karen. Beteken meer as wat jy ooit sal besef.
@theatricksvanderwesthuizen33304 жыл бұрын
Eks mal oor die song! Jy word net beter en beter Karen. Dankie vir al jou moeite en inspirasie reg deur my lewe
@jamesbatt4344 Жыл бұрын
Beste afrikaanse liedjie ooit
@jerrychetty2524 Жыл бұрын
I love your music Ms Karen, Afrikaans musiek is baaie plesierig!
@TheRose05065 жыл бұрын
So mooi liedjie! ❤⚘ “Soms gaan jy voel wat is die doel Genoeg is genoeg Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel en dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat”
@caspervanaswegen6988 жыл бұрын
Karen jy bly die beste!! Jy groei so ongelooflik in die bedryf. Dankie wat jy vir Afrikaans beteken..!
@alfiekedalfie92354 жыл бұрын
Karen. Eendag gaan jy Laurika Rough wees vir my op my ou dag en my kinders se held op universiteit wat hul lewens skep op jou trane en geluk in jou ongelooflike musiek. Dankie. Jy is amazeballs! Ek love jou en jou musiek stukkend!
@angeliquebruwer4788 жыл бұрын
obsessed met hierdie song. vir my 6 jarige gespeel vanaand en gaan weer as hy een dag 21 word. xoxo
@jopiefourie42135 жыл бұрын
Karen, jys die stem van my ma. Rus in vrede ma. Dankie Karen.
@pieterventer24795 жыл бұрын
Jopie Fourie ek is n 51 jarige man en dit laat my aan my oorlede moeder dink
@nataliejardine9 жыл бұрын
Vir seker op dieselfde level as engel en deurmekaar. Love love love dit
@gertdeysel1976 жыл бұрын
Baie mooi liedtjie, Jys great Karen!!! hier is soveel lewens lesse opgesluit in hierdie song baie dankie.
@rynocoetzee82798 жыл бұрын
Amazing woordspeling President Karen...super awesome!!!
@imsome10011 жыл бұрын
Ons huil lekker terwyl ons "saamsing". Dankie vir die puik song.!!
@miamarais43998 жыл бұрын
Ek is obsessed met die song Karen!.❤💋
@izeldacruz4707 жыл бұрын
ek sing die vir my seuntjie..maak seker ons dans saam waar ons okal is. jy is super super super amazing.
@ricolourens65112 жыл бұрын
The amount of times this made me cry😭🥺🥺
@WilnaFurstenberg9 жыл бұрын
ons almal se oumas se haarstyl was nes die queen s'n. :) Stunning song.
@alegacyfounder6 жыл бұрын
Wow, so powerful! The Words, the videos... This really touched my life in a milestone kind of way. Thank you!
@livingaschantelle29977 жыл бұрын
Kom ek nou op die liedjie af waar ek hier in Korea bly - en kan nie ophou luister nie! Dis so mooi.
@mornemoore Жыл бұрын
As ek ao kyk na video raak ek hartseer. Ons het swaar gekry geen sweets of vakansie. My eerste vakansie by die see het n vriend se familie my gevat en ek was in matriek. Maar ek mis steeds my kinder dae ongeag. Mooi song
@riaanvisagie58477 жыл бұрын
Beste Zoid lied ooit
@adriaanbotha77074 жыл бұрын
My all time gunsteling Afrikaanse song. In my oë hoef jy niks meer te doen vir jou legacy nie. Dis beautiful.
@vertxxgg9 жыл бұрын
pragtige liedjie uitstekend :-) baie dankie Karen
@8588mbv12 жыл бұрын
Jy't 'n manier om te sing presies wat mens voel wat mens net nie in die regte woorde kan beskryf nie, maar presies hoe jy voel in jou... Dankie
@leprechaundragon66927 жыл бұрын
Kom ek nou sopas af op my gunsteling afrikaanse liedjie. Trane bo trane! Dankie dat jy hierdie lied geskryf het
@christellebarnard62569 жыл бұрын
So kosbaar Karen, herken jou ma en een van jou ouma Letta se susters in video.
@Silverlupa17232 жыл бұрын
WAT N AWESOME SONG Karen! ek speel dit in my kar opad huis toe ek is n huge fan dankie vir jou musiek
@user-km4rm5hx2x3 ай бұрын
❤❤ Love love this song, my son was three when it came out, the powerful lyrics grabbed my motherly heart. I still cry when I sing to it ... Thank you Karen
@dustinebarnard83998 жыл бұрын
Karen ...... Jou woorde raak aan my siel. Great Great Song
@rubenpretorius34363 жыл бұрын
Die is my en my ma se song duer moeilike tye sys altyd daar vir my duer dik en din ek is lief vir ma Al sal ma die nooit raak sien nie ♥️♥️♥️ Ma is altyd in my gedagte en in my hart
@hermancoetzee9459 жыл бұрын
Super uber fokken cool song Karen jy Rock!!!!
@mandamoolman16884 жыл бұрын
Epic
@vanzyldirk5043 Жыл бұрын
Karen is n siener nou moet ons veg vir alles.
@ivyviljoen19856 жыл бұрын
My se klippie kind AG se liedji van sy Ouma !!!! So so mooi woorde !!!
@lindyross24298 жыл бұрын
Love die song,Karen.Ek sal eendag in die see in hardloop met my JEANS aan
@deanboshoff68499 жыл бұрын
Ongelooflike mooi lied en n wonderlike video om saam te gan.
@mthokozisiinnocenthousepai95079 жыл бұрын
wow Dean
@jwl.dupreezdupreez4194 жыл бұрын
ja
@Morraslegend10 жыл бұрын
Baie baie mooi liedjie, lekker trane trekker.
@arnoldndlovu56676 жыл бұрын
#Asemrowend . Mooiste liedjie ooit
@sarelvandenberg58487 жыл бұрын
Waar's my mamma ..... waar is my mamma ...Fantastiese film .
@francestheron29232 жыл бұрын
Wonderlik mooi Karen dankie!
@quinna88 жыл бұрын
Alles Karen dankie Boss
@vickyvanstraaten12 жыл бұрын
Dit is so mooi en waar, ons moet almal saam kan sing as musiek begin begin speel!
@kanyamazane11 жыл бұрын
ek hou baie van hierdie liedtjie en dink altyd aan my seuntjie, wat te vinnig n man word.....Henri, soek altyd en oral na die reenbog in jou lewe!
@evamorgan9778 жыл бұрын
Baie mooi!! Die musiek video is baie spesiaal.
@theoboshoff487810 жыл бұрын
Jip, dit doen dit vir my. Wragtig pragtig.
@jacovanniekerk15492 жыл бұрын
Mooiste Lirieke!
@vanzyldirk50434 жыл бұрын
Regtig die mooiste lied.
@ashleyboshoff-de4kp2 ай бұрын
Ek het die liedjie vir my lang gewagte seuntjie gesing eerste aand wat ons by huis gekom het.
@eloisehoward43365 жыл бұрын
Een van my ultimate fave's. So sad om te sien hoe ons mooi land so agter uit gegaan het.
@rikadewaal32228 жыл бұрын
Jy rock my wêreld Karen!Amazing!!!
@aldenelerouxsoverytrue28144 жыл бұрын
Just love , love die song❤👌
@BloksP Жыл бұрын
Mooiste song ooit
@evacoetzee15388 жыл бұрын
My keel trek toe! Dankie Karen!✴
@ancoisnaude4087 Жыл бұрын
Stem saam, mooi lied😊
@ruancoetzee83189 жыл бұрын
love dit Karen, hou soo aan, jys awesome
@AnnelisedeWet7 жыл бұрын
Beautiful and beyond.
@samusicnewsmagazine4 жыл бұрын
My son just released his demo . Makes this track just so much more special. Love it!
@cheryllubbe23006 жыл бұрын
Ek tjank altyd as ek na die song luister. Vandag even more so.
@pieterventer24795 жыл бұрын
Cheryl Lubbe mens voel so. Wonder hoekom
@elanieoosthuizen787611 жыл бұрын
WOW! Dis n great song! Ek sal eendag dit vir my seuntjie speel wanneer hy vra het en moedeloos is!
@MrFireblade74 Жыл бұрын
Love her voice!
@Vogelstrand Жыл бұрын
Simple beautiful truths, all you can wish for a child