My Pa In Die Hemel - Manie Jackson 4Himcrucified Centre

  Рет қаралды 13,465

Chris Marx 4Himcrucified

Chris Marx 4Himcrucified

2 ай бұрын

Пікірлер: 23
@NicoKitching
@NicoKitching Ай бұрын
Hoe mis Ek my Pa,sal wat gee Om met hom Kon praat.Sal Pa Vir ewig lief he.
@AlwynJordaan
@AlwynJordaan 15 күн бұрын
Pappa ek verlang na jou en Mammie. Rus in vrede rus sag en alryd sal ons julle ondou en lief he
@nasizippora6360
@nasizippora6360 16 күн бұрын
Pa in die Hemel ek mis jou.Rus in vrede😢🎉❤
@RienaSteyn-sx4xw
@RienaSteyn-sx4xw Ай бұрын
Wat n pragtige song
@user-gq1og3hq8v
@user-gq1og3hq8v Ай бұрын
So pragtig. Laat my ook sommer erlang en trane te bring.
@CorrieCorrie-tu3kf
@CorrieCorrie-tu3kf Ай бұрын
Loop die trane jong mis my pa
@user-vm4vx4lk2b
@user-vm4vx4lk2b Ай бұрын
Dit is super mooi. Dankie Manie
@backylemon542
@backylemon542 Ай бұрын
Dankie Manie ek verlang ook na PA dit is so n mooi lied.❤😢
@mariettenaude5689
@mariettenaude5689 Ай бұрын
BEAUTIFUL MANIE MIS MY DADDY TOO MUCH JUNIE 2024 AL 11JR SONDER HOM DIS N SEER WAT NOOIT GENEES 😢😢😢😢❤❤❤❤
@jacoerasmus5934
@jacoerasmus5934 Ай бұрын
Trane in my oe. My parents 20 jaar weg en mis die champ elke dag
@sonjawessels5377
@sonjawessels5377 7 күн бұрын
Dad ek mis jou so baie ma het my af geskryf
@ancoisduplessis5598
@ancoisduplessis5598 22 күн бұрын
Hy mag ma😊
@hettiedartnall526
@hettiedartnall526 Ай бұрын
So mooi mis my pa ook so baie. Dankie vir die mooi lied
@marietjiekoch5379
@marietjiekoch5379 Ай бұрын
Hoe verlang ek nou na my pa 😢 dankie vir die awsome song 🎵 👌
@izakmaree1768
@izakmaree1768 12 күн бұрын
Ek het vandag die eerste keer na hierdie storie geluister.en wil seker maak dit is die laaste keer. Dit is die ergste misleiding wat n arme mens ooit kan tref.. ek bid graag vir Manie om die bybel te studeer om uit te vind wat gebeur met n persoon wanneer hy sterf. Lees gerus wat Paulus sè in 2 Tess 4 en begin by vers 13. Ek bid vir jou.
@anna-mariemeyer5021
@anna-mariemeyer5021 Ай бұрын
My Pappa is ook by Jesus. Dankie Manie vir die kosbare lied, die Here se seen bid ek oor jou en jou vroutjie
@JjKuun
@JjKuun 2 ай бұрын
Gister die eerste keer die song gehoor op my pa se 3de verjaarsdag in die Hemel lekker gesit en huil
@user-zm6gm2js7q
@user-zm6gm2js7q Ай бұрын
Pragtig Manie❤
@carladicks7109
@carladicks7109 2 ай бұрын
My pa 3weke trug gegroet 😢 die is so waar
@chrismarx3621
@chrismarx3621 2 ай бұрын
Baie Sterkte In Hierdie Tyd Van Rou!! Die Trooster Dra Jul Deur!
@stephangouws2243
@stephangouws2243 Ай бұрын
Love dai song mis my pa hy nou 22 jr van ons af weg geneem
@CorrieCorrie-tu3kf
@CorrieCorrie-tu3kf Ай бұрын
Loop die trane nou
@user-wl6kg1rh2g
@user-wl6kg1rh2g 28 күн бұрын
Ja jy het net een oa waardeur hom
En die hemel weet
4:56
Riekie Du Plooy
Рет қаралды 250
Vir Pa
3:38
Manie Jackson - Topic
Рет қаралды 189 М.
Looks realistic #tiktok
00:22
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 14 МЛН
Неприятная Встреча На Мосту - Полярная звезда #shorts
00:59
Полярная звезда - Kuzey Yıldızı
Рет қаралды 7 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 8 МЛН
Koning Van My Lewe - Past. Lester Constance @ 4Himcrucified Centre
4:42
Chris Marx 4Himcrucified
Рет қаралды 115
Lede  in Christus Kerk  Kaap konf.Past H.V.D.WALT
11:30
Johan Viljoen
Рет қаралды 3,9 М.
Dankbaar en Tevrede deur Prophet
4:17
Prophet TV
Рет қаралды 74 М.
In Die Hemel
3:48
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 643 М.
Neem my lewe,Heer
3:11
Christo Weideman
Рет қаралды 30 М.
Chris Marx Bettie Marx - Daar Staan Hy Op Uit Die Graf 4Himcrucified Centre
3:36
Manie Jackson - Die Hemel Weet
4:22
ManieJacksonVEVO
Рет қаралды 6 МЛН
Piet Smit - Miederpark aanlyn
49:08
Miederpark Gemeente
Рет қаралды 48 М.
Looks realistic #tiktok
00:22
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 14 МЛН