Nataniël in die ateljee met DANIE VAN DER MERWE

  Рет қаралды 12,673

Danie van der Merwe

Danie van der Merwe

4 жыл бұрын

Nataniël kom kuier by Danie van der Merwe, ontbytomroeper van Radio Helderberg, om te gesels oor sy nuwe verhoogproduksie "WHEN GIANTS WALTZ".
Op 10 September 2019 keer storieverteller, komponis en sanger Nataniël terug na Artscape met sy nuutste skepping, WHEN GIANTS WALTZ.
Aangebied met sy tipiese dramatiese beligting en ander-wêreldse kostuums, deel Nataniël sy nuutste verhale in beide Engels en Afrikaans en bekyk die eeue-oue wrywing tussen groot en klein, die alomteenwoordige stryd tussen onbreekbaar en breekbaar, die konstante oorlog tussen struktuur en individu, die uitputtende debat tussen polities en intelligent.
Nataniël kies musiek uit die oneindigende bron van blues, jazz, soul, tydlose treffers, popmelodieë en oorspronklike komposisies.
Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Juan Oosthuizen (kitaar), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme).
Kostuums is deur Floris Louw, Nataniël se bekroonde ontwerper van die afgelope 18 jaar.
WHEN GIANTS WALTZ is Nataniël vir die fynproewer!
Slegs 6 vertonings!
Pop-up Kaalkopwinkel by alle vertonings.
Geen kinders onder 15.
Dinsdag 10 September tot Sondag 15 September
Artscape Teater
Bespreek nou by Computicket
(WHEN GIANTS WALTZ word vanaf 4 Oktober by die Theatre Of Marcellus, Emperors Palace aangebied,)
#Nataniël
#WhenGiantsWaltz
#newshow
#artscape
#CapeTown
#theatre
#music
#costumes
#shopping
#kaalkop
#computicket

Пікірлер: 2
@sami_am7860
@sami_am7860 3 жыл бұрын
Love die ou se sin vir humor!
@ronelldutoit2190
@ronelldutoit2190 2 жыл бұрын
Jy is die Beste Sanger OOIT!!
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 151 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27
Did you believe it was real? #tiktok
00:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 49 МЛН
Jan Blohm in die ateljee met DANIE
14:49
Danie van der Merwe
Рет қаралды 1,9 М.
Paal en Punt
6:26
Agent005
Рет қаралды 242 М.
Jan Spies - Maans Maanse en die muil
5:50
vetseun cloete
Рет қаралды 38 М.
HAH - Karin Hougaard
23:12
kykNET Argief
Рет қаралды 14 М.
Nataniël’s tips for a hopeless cook
4:13
Jacaranda FM
Рет қаралды 33 М.
Afrikaanse vertaal grappie
6:45
Fish
Рет қаралды 543 М.
Ballet (Live At Rau Auditorium, 1997)
8:50
Nataniël - Topic
Рет қаралды 9 М.
Nataniël | Hartenbos tot Blikkiesfees | 30 November 2022
12:37
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
Banket met Nataniël
2:54
RSG 100 - 104 FM
Рет қаралды 66 М.
Nataniël is oppad Springs toe
7:50
Voelgoed TV
Рет қаралды 147 М.
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27