Sê Dit Soos Dit Is: Episode 046 - Jacques Papenfus

  Рет қаралды 4,157

NEASA

NEASA

26 күн бұрын

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Jacques Papenfus. Jacques deel sy lewensverhaal van tragedie tot triomf. Deel dit met iemand. Besoek Jacques se NWO hier en maak ń verskil: www.moeggesukkel.co.za/
Podcast: bit.ly/sdsdi046

Пікірлер: 9
@tertiasteynberg8494
@tertiasteynberg8494 22 күн бұрын
Dankie vir hierdie wonderlike onderhoud!!!!!! Ek het heerlik gelag vir die sinnetjie” die Papenfusse hou van lekker eet…..😂 Ek het baie geleer hieruit!! Merkwaardige verhaal
@vanreenenmalan8236
@vanreenenmalan8236 18 күн бұрын
Sjoe...insiggewend en 'n liefdes les!
@anetbarrie3807
@anetbarrie3807 24 күн бұрын
Baie dankie. Uitstekende onderhoud!!
@user-xi1hl6ss6j
@user-xi1hl6ss6j 17 күн бұрын
Verrykende onderhoud.
@remerautenbach3391
@remerautenbach3391 23 күн бұрын
Dankie vir die onderhoud,ek ken die Papenfusse van Harrismith Jacques se skoonpa was n klasmaat van my.
@carinajelouwrensnel5218
@carinajelouwrensnel5218 24 күн бұрын
The otherside of obedience is a Blissfull Blessed Place....
@marletnel1656
@marletnel1656 14 күн бұрын
Stof tot nadenke
@barendgroenewald8500
@barendgroenewald8500 24 күн бұрын
Ongelooflik julle 2 dit het diep getref !
@tertiasteynberg8494
@tertiasteynberg8494 22 күн бұрын
Dankie vir hierdie wonderlike onderhoud!!!!!! Ek het heerlik gelag vir die sinnetjie” die Papenfusse hou van lekker eet…..😂 Ek het baie geleer hieruit!! Merkwaardige verhaal
你们会选择哪一辆呢#short #angel #clown
00:20
Super Beauty team
Рет қаралды 15 МЛН
когда повзрослела // EVA mash
00:40
EVA mash
Рет қаралды 4 МЛН
Мы никогда не были так напуганы!
00:15
Аришнев
Рет қаралды 6 МЛН
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 151 М.
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047 - Prof. Koos Malan 4
1:14:09
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 424 М.
Sê Dit Soos Dit Is: Episode 048 - Gys Pitzer
1:04:23
NEASA
Рет қаралды 3,2 М.
Changing the Dance in Marriage: Chaim Moshe Steinmetz LISW #190
1:59:05
Coach Menachem Bernfeld
Рет қаралды 2,4 М.
Sê dit soos dit is. Episode 040: Schalk Burger Snr.
1:16:41
Sê dit soos dit is. Episode 032: Willem Gravett
46:26
NEASA
Рет қаралды 7 М.
Spies en Plessie  - Gobbie Human en Tarrie Venter
28:20
Urnus Human
Рет қаралды 60 М.
Sê dit soos dit is. Episode 017: Hartogh Streicher
53:06
NEASA
Рет қаралды 1,4 М.
你们会选择哪一辆呢#short #angel #clown
00:20
Super Beauty team
Рет қаралды 15 МЛН