Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname)

  Рет қаралды 556

Nuwe Lof

Nuwe Lof

Күн бұрын

Nuwe Lof, Retief Burger | Wie kan ooit (Lewendige opname) opgeneem by Oase Gemeente
Geskryf deur: Retief Burger
Vervaardig deur: Louis Brittz
Video deur: Kri8 Mediahouse
CCLI: 7233658
© 2024 Nuelight Publishing
Lirieke:
Vers 1:
Gee my ‘n hart vervul met lof,
verlos en waarlik vry
‘n hart deurdrenk met Jesus bloed,
gestort vir my
Vers 2:
Vul my o Jesus met U Gees,
daal kragtig in my neer
Kom skryf opnuut U Naam oor my,
Verlosser Heer
Koor:
Wie kan ooit, ooit vergelyk?
Wie dra al die majesteit?
Daar’s net Een wat heers alleen
Kom ook nou Heilige Heer,
neem die troon en neem beheer
Want daar’s net Een wat hier in my regeer
Vers 3:
Gee my ‘n hart wat brand vir U,
‘n gees wat in my juig
‘n hart wat net een Koning ken,
voor wie dit buig
Bridge:
U alleen die Vors van Vrede
U alleen bo als verhewe
U alleen die God wat ewig staan
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Пікірлер: 3
@cathydejager1279
@cathydejager1279 Күн бұрын
Dankie❤
@cathydejager1279
@cathydejager1279 Ай бұрын
Jesus is als vir ons. Ons harte gaan na ons mense uit wat siek is. Net Jesus kan help😢
@Charlenedefin
@Charlenedefin Ай бұрын
Ooooo kragtig!!!!!!!! 🔥🔥🔥👏👏👏👏👏👏👏👏🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙏🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼❤❤❤❤❤❤❤
Nuwe Lof, Stella | Net U (Lewendige Opname)
5:59
Nuwe Lof
Рет қаралды 1,1 М.
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 7 МЛН
WHOA! When Judges Recognize Voices of FAMOUS Singers!
18:00
Top Talent
Рет қаралды 6 МЛН
Nuwe Lof, STASS | My God By My (Lewendige Opname)
3:42
Nuwe Lof
Рет қаралды 1,8 М.
Jan Bloukaas: ‘Doodgaan is nie verloor nie’
8:59
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 35 М.
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
IN DIE MIDDEL VAN DIE STORM // Retief Burger // OFFICIAL MUSIC VIDEO
4:49
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,3 МЛН
Wees U my toevlug (Official Music Video) - Oase Gemeente
4:25
Oase Gemeente
Рет қаралды 469 М.
Nuwe Lof, Retief Burger | Aanhou Sing (Lewendige Opname)
4:55
Nuwe Lof
Рет қаралды 1,8 М.
Nuwe Lof, Retief Burger | Want So Lief (Lewendige Opname)
5:19
Nuwe Lof
Рет қаралды 1,2 М.