Ontmoet Boer Chérie - Boer soek ‘n vrou | S15 | E0 | kykNET

  Рет қаралды 20,421

Boer Soek 'n Vrou

Boer Soek 'n Vrou

2 жыл бұрын

Boer Chérie is opsoek na ’n man vir wie sy ’n ‘Spreuke 31-vrou’ kan wees.
---
Kyk Boer soek 'n Vrou op Catchup: bit.ly/DStvCatchup
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
Besoek ons webblad: op kyknet.dstv.co...
Volg BSV op Twitter: / boersoeknvrou
Like BSV op Facebook: / boersoeknvrou
Volg BSV op Instagram: / kyknettv
Boer soek 'n Vrou is ook op DStv Now beskikbaar: now.dstv.com/

Пікірлер: 24
@henrydejager1686
@henrydejager1686 2 жыл бұрын
Die vrou het inbors, sy is ook absoluut stunning.
@ajm6464
@ajm6464 Жыл бұрын
Sjoe, raakvat vrou. Jou liggie moet van my liggie hou, love it. 😊
@carinavanzyl854
@carinavanzyl854 2 жыл бұрын
Pragtige video ek hoop jy kry jou pasmaat
@marynakotze240
@marynakotze240 2 жыл бұрын
Enige man kan trots wees om iemand soos jy in sy lewe te hê.
@carienjansevanvuuren5664
@carienjansevanvuuren5664 2 жыл бұрын
Ongekunsteld, kind van die Here. Baie sterkte Chérie, mag die Here jou hier deur ly. ✝️🙏🏼
@guntherboshoff3083
@guntherboshoff3083 3 ай бұрын
Hoe kannek met jou kontak maak Cherie
@FlipNagel-ff1zj
@FlipNagel-ff1zj 7 ай бұрын
Is daar nou al n troue?
@x10a91
@x10a91 2 жыл бұрын
wat n pragtige vrou van Abba.... mag Hy jou die pasmaat van Sy hart gee!!!!
@mercyhil2010
@mercyhil2010 2 жыл бұрын
Sterkte girl 🤜🤛
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 2 жыл бұрын
sy gaan dit nodig he met die tipe mans wat deesdae rondsluip
@cornemeerholz9956
@cornemeerholz9956 2 жыл бұрын
🙏🏻
@pauldevos4901
@pauldevos4901 10 ай бұрын
Spreuke 31:10
@andregeldenhuys3057
@andregeldenhuys3057 2 жыл бұрын
Ek hoop en bid dat jy n man kry wat jou op sy hande dra en nes jy n weer gebore Christine is. Jy is n voorbeeld van n ware kind van God. Die video het my hard snare geroer want my vrou is net so groot kind van God en ek is trots om getroud te wees met haar. Ek is self n kind van God. En n mens moet dit uitleef en jy doen dit met oorgawe. Sterkte 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@dmd5060
@dmd5060 2 жыл бұрын
Beautiful lady!
@pauldevos4901
@pauldevos4901 10 ай бұрын
Spreuke 31 : 10 - 31
@DjoyeFerdinand
@DjoyeFerdinand Жыл бұрын
😍
@henrydejager1686
@henrydejager1686 2 жыл бұрын
Mooiste menns ooit. Hierdie vrou is n droom vir n man.
@henrydejager1686
@henrydejager1686 2 жыл бұрын
Sal graag die mooi mens ontmoet.
@helenferns113
@helenferns113 2 жыл бұрын
Awh, skryf in Henry de Jager
@henrydejager1686
@henrydejager1686 2 жыл бұрын
@@helenferns113 hoe bedoel jy, inskryf?
@henrydejager1686
@henrydejager1686 2 жыл бұрын
@@helenferns113 hoe skryf ek in??
@cvs8545
@cvs8545 2 жыл бұрын
Wat 'n vrou!
@eldridmonchusie2388
@eldridmonchusie2388 2 жыл бұрын
Baie mooi 👏 👏 👏 🥲
@johanschoeman1830
@johanschoeman1830 2 жыл бұрын
Eish. En daar ek te laat vir vir inskrywe.
Hier’s dit NOU!🤠 (alweer) | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E2
16:08
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
Geniet jou net - Boer soek ‘n vrou | S14 | E10 | kykNET
5:54
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 15 М.
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 4,4 МЛН
Get 10 Mega Boxes OR 60 Starr Drops!!
01:39
Brawl Stars
Рет қаралды 12 МЛН
Викторина от МАМЫ 🆘 | WICSUR #shorts
00:58
Бискас
Рет қаралды 6 МЛН
IQ Level: 10000
00:10
Younes Zarou
Рет қаралды 13 МЛН
Lollie Hoffman | Case IH | Vrouemaand
9:43
Case IH Southern Africa
Рет қаралды 6 М.
Tyson & Alri's Wedding Film
7:37
Gutsch Film and Photography
Рет қаралды 10 М.
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
“Baie verder as vandag” - Boer soek ’n vrou | S15 | E13 | kykNET
5:17
André van Boer soek 'n Vrou
1:29
Landbouvideo
Рет қаралды 3,1 М.
“Die ergste tyd” - Net mens | S1 | Ep 1 | kykNET
3:44
kyknettv
Рет қаралды 10 М.
Jennifer Myburg | Nuwe aanbieder op Die GROOT Ontbyt | 22 Maart 2022
7:57
Altwee - Boer soek ‘n vrou | S14 | E13 | kykNET
5:23
Boer Soek 'n Vrou
Рет қаралды 21 М.
UNO!
00:18
БРУНО
Рет қаралды 4,4 МЛН