Рет қаралды 2,812
Vir meer nostalgie, besoek zefshop.com/
Die feë vra Pinocchio om in te gaan stad toe saam met Gina en Rocco, maar die jakkals en die kat steel 'n appel uit sy sak. Hulle baklei en moet voor die landdros verskyn. Hy word tot leuenar gemaak en sy hele inkopiesak word gesteel.