No video

PlaasDRAMA Part 2 | Plaasjapie Recap S2 E2

  Рет қаралды 9,781

lisametdierooihare

lisametdierooihare

3 ай бұрын

Die 2de rondte van Liezle vs. Danielle loop nie so goed af nie🙈😬- en die groen span verloor vir 'n slag iets!😜
Share met jou maats wat moet kyk🥳
#plaasjapie #kykNET #recap #lisametdierooihare

Пікірлер: 38
@octoberbaby1422
@octoberbaby1422 3 ай бұрын
Tannie Gryshaar 😂
@marillynnel
@marillynnel 3 ай бұрын
Draad trek vir n beloning😂😂😂 moes jou woord gewees het, jou korreksie het dit net erger gemaak "tannie" 😂😂😂 Dankie dat jy dit vir ons kyk Lisa... 🎉
@user-uq9ch2wc4m
@user-uq9ch2wc4m 3 ай бұрын
Dankie vir jou recap. Ek dink jy kan baie verder gaan met jou talente. Jy is fantasies. Ek skink sommer saam met jou 'n wyntjie❤😂🎉
@LiveLight50
@LiveLight50 3 ай бұрын
Tannie. Ek kyk nie die reeks nie. Ek volg net jou recaps. Kyknet kanjou gerus betaal, want jy is baie meer ENTERTAINING as dstv… #justsaying
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg 3 ай бұрын
Skitterende twee aflewerings 😯😉😁🤣👍✨ NET JY kan hierdie reeks "fun" maak 😆 Great werk ✨✨✨ (Die beste deel vd recap is jou MOOI rooi hare 👌✨)
@landibear6509
@landibear6509 3 ай бұрын
Tannie Lisa, as 'n Landi myself (Yolandi), kan ek eerlikwaar sê ek het nog nooit die naam Milandie gehoor nie. Dit is mooi. Jou rok is pragtig vandag! Ek rol op die vloer toe jy sê kon hulle nie Nick Panagiou kry nie. Sou seker nie gou weer Jo Black wees nie, Brennas het hom so moeg gemaak dat die man se baard vermis gegaan het. 😁
@meganknipe4393
@meganknipe4393 3 ай бұрын
Dankie tog ek hoef nie dit te kyk nie 🤦‍♀️
@user-gk1ry4hc4i
@user-gk1ry4hc4i 3 ай бұрын
Ek wens net sy wil nie so wyn drink en gesels nie.Die ys raas meer as haar mond.
@marillynnel
@marillynnel 3 ай бұрын
​@@user-gk1ry4hc4ijy hoef nie haar recaps te kyk nie - just saying...
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 3 ай бұрын
Tannie. Dankie. Jy bly die beste ❤
@barbarapantalone7805
@barbarapantalone7805 3 ай бұрын
Tannie - totsiens 😂
@JoulesEnergy-qb9bl
@JoulesEnergy-qb9bl 3 ай бұрын
Dankie vir Tannie se moeite dat ek dit nie self hoef te kyk nie!😂
@mellisadupreez4218
@mellisadupreez4218 3 ай бұрын
Survivor 😂
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 3 ай бұрын
Ek sal my wyntjie gooi aan my kant en saam jou drink ❤.
@mornaymurray7075
@mornaymurray7075 3 ай бұрын
Tannie ?
@amandaschoeman4376
@amandaschoeman4376 3 ай бұрын
Ek geniet jou aanbiedinge vreeslik. Ek gaan nie volle programme kyk nie... 😮
@PietPompies58008
@PietPompies58008 3 ай бұрын
Een van die dae Lisa met die grys hare👀
@charte2358
@charte2358 3 ай бұрын
Should you then always call an afrikaans vrou thats older than you tannie until they tell you otherwise?😊 just wanting to know. Love your videos lisa! 🎉😊
@manicmaggie
@manicmaggie Ай бұрын
No we hate it!
@Neya182
@Neya182 3 ай бұрын
Dankie Tannie Lisa
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 3 ай бұрын
Ek is eerlik dit is maar vervelig!!
@VickyStemmet
@VickyStemmet 3 ай бұрын
TANNIE😂
@rudismit4773
@rudismit4773 Ай бұрын
OUMA 😂😂😂😅
@karincraig8169
@karincraig8169 3 ай бұрын
Tannie!!!
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 3 ай бұрын
Donovan moes gebly het.
@ShreddySteve
@ShreddySteve 3 ай бұрын
Tannie!
@naomipeyper2549
@naomipeyper2549 3 ай бұрын
Tanniee😂😂😂
@harduskruger
@harduskruger 3 ай бұрын
Tannie😚
@moniquejoubert4363
@moniquejoubert4363 3 ай бұрын
Tannie 😂
@chelseajacques_
@chelseajacques_ 3 ай бұрын
Daai TANNIE lyk of sy kan vuisslaan as jy haar te ver dryf
@mjgholfza
@mjgholfza 3 ай бұрын
Tatta Tannie!
@charis5a
@charis5a 3 ай бұрын
Tannie❤
@wendyludick1806
@wendyludick1806 3 ай бұрын
"Tannie" vir jou!
@CathyBeukes-gt7qx
@CathyBeukes-gt7qx 3 ай бұрын
Tannie😅😅
@chasitywintersbloom452
@chasitywintersbloom452 3 ай бұрын
tannie
@niekvanderwesthuizen754
@niekvanderwesthuizen754 3 ай бұрын
Tannie
Haal Asem Pieter! | Plaasjapie S2 E3 Recap
11:57
lisametdierooihare
Рет қаралды 3,8 М.
PlaasDRAMA Part 1 | Plaasjapie Recap S2 E1
11:45
lisametdierooihare
Рет қаралды 12 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 37 МЛН
小丑和奶奶被吓到了#小丑#家庭#搞笑
00:15
家庭搞笑日记
Рет қаралды 7 МЛН
No empty
00:35
Mamasoboliha
Рет қаралды 12 МЛН
Harley Quinn's plan for revenge!!!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 28 МЛН
KWÊLA! - HAH Edith Venter
21:18
kykNET Argief
Рет қаралды 16 М.
DieWORS Party💥 | RHOWL Recap E2
17:19
lisametdierooihare
Рет қаралды 22 М.
Vetkoekpaleis-Ella se tog
2:57
Heinie Greyling
Рет қаралды 82 М.
Arme Oranjespan.... 💔 | Plaasjapie Recap S2 E4 & E5
13:48
lisametdierooihare
Рет қаралды 4,6 М.
Hier’s dit NOU!🤠 (alweer) | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E2
16:08
lisametdierooihare
Рет қаралды 24 М.
Etienne is Uit🥲 | Plaasjapie Recap S2 E6
9:42
lisametdierooihare
Рет қаралды 5 М.
Shaleen se swaarkry - Kwêla | Kyknet
9:53
kyknettv
Рет қаралды 249 М.
Wie is huistoe?😳 | Die Brug Recap E2 & E3
14:46
lisametdierooihare
Рет қаралды 8 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 369 М.
10 NUWE BOERE🌾🤠 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E1
10:58
lisametdierooihare
Рет қаралды 30 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:40
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 37 МЛН