Prophet - Popoliedjie

  Рет қаралды 12,394

James Snyman

James Snyman

9 жыл бұрын

Description
-uploaded in HD at www.TunesToTube.com

Пікірлер: 2
@xerophite6934
@xerophite6934 3 жыл бұрын
Amen!
@eldugar_ichthus
@eldugar_ichthus 4 жыл бұрын
Al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie (3x) Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? (2x) Jy praat soos Moses op die berg, jy't mos alleen 'n oor . Met ons benede het jy vrede want net jy kan hoor - Maar al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? Jou revival met die Bible laat die mense kom En die story van jou glory gaan die wêreld om - Maar al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? Gooi jou snikke in die blikke vir 'n miracle. Jy sê ons randjies in jou handjies maak ons spiritual - Maar al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? Tussen armes en siekes het die Here gebly ; Hy't brood en vis gegee, maar nooit hul geld gekry - En al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? "A Man of power for the hour" was Hy wel gewees, Maar vir die kinners en die sinners was Hy lief gewees - En al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? Die high society en die mighty kon Hom nooit control - "He came to heal the sick and love the lost and save the soul" - En al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? "Here Here, al die duiwels was so bang vir my." "Wie's jy? Ek ken jou nie," sê Hy. "Profeet, gaan weg van My." En al die kindertjies van Jesus is nie pô-pôs nie - Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet? Ek sit hier onner en ek wonner of jy weet, profeet?
Suurtier_PROPHET.mp4
3:03
ORCANSU
Рет қаралды 7 М.
Houtkruis - Original Prophet Version.wmv
5:33
MrExpatriot123
Рет қаралды 313 М.
Red❤️+Green💚=
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 74 МЛН
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 99 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 5 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Back 2 Basics - Wanneer Gaan U Ons Kom Haal
4:10
James Snyman
Рет қаралды 2,6 М.
Fanus Rautenbach - Fanus Se Tjorrie
7:52
vetseun cloete
Рет қаралды 14 М.
David Vernon - Irish and Scottish Medley
6:22
accordion tv - north staffs
Рет қаралды 23 М.
Wat Een Dag
3:22
Esther Tims - Topic
Рет қаралды 41 М.
Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
5:11
gouestem
Рет қаралды 300 М.
Net Jy
4:23
Manie Jackson - Topic
Рет қаралды 5 М.
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
Joe Niemand- Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Video)
5:19
JoeNiemandVideos
Рет қаралды 1,7 МЛН
Dankbaar en Tevrede deur Prophet
4:17
Prophet TV
Рет қаралды 76 М.
Koos van der Merwe - Verlore in die wind
3:03
Arnold de Wit
Рет қаралды 36 М.
Jakone, Kiliana - Асфальт (Mood Video)
2:51
GOLDEN SOUND
Рет қаралды 8 МЛН
Bakr x Бегиш - TYTYN (Mood Video)
3:08
Bakr
Рет қаралды 1,9 МЛН
Stray Kids "Chk Chk Boom" M/V
3:26
JYP Entertainment
Рет қаралды 28 МЛН
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,3 МЛН
Doston Ergashev - Kambag'alga (Official Music Video)
5:32
Doston Ergashev
Рет қаралды 3,7 МЛН
Zattybek & ESKARA ЖАҢА ХИТ 2024
2:03
Ескара Бейбітов
Рет қаралды 446 М.