No video

Radioraps Podcast Show Vibes Ep04

  Рет қаралды 4,767

Radioraps

Radioraps

Күн бұрын

Radioraps Podcast Show Vibes Ep04
Blinde puisies, Suiwer Afrikaans en stres bestuur.

Пікірлер: 22
@the81tch455
@the81tch455 5 ай бұрын
Ja ek laaik hierdie. So biedjie meer gereeld sal baie naais wees 😊
@joemoer1
@joemoer1 5 ай бұрын
Manne, great show. Love die podcast. Ek en my vrou luister vanuit Brisbane, Australia simmer so maandag oggend voor werk👍🏻
@quintinKruger
@quintinKruger 4 ай бұрын
Dankie vir die!!! Ekt dit nodig gehad.
@johanjansevanrensburg4113
@johanjansevanrensburg4113 5 ай бұрын
hoesit boy's dankie vir die program sien elke sondag uit na julle praatjies. Hennies is tops hier uit mosselbaai - hartenbos
@user-hd8zd6ne4p
@user-hd8zd6ne4p 5 ай бұрын
Jy is reg Ricus.... .Ons Afrikaanse klompie is net heel descriptive. Ons sè ñ ding dit soos dit is. Ons is nie pretencious nie👍🥰 Jy is GREAT en moet nooit " change" nie 😁💕
@tzaneenhealthfitnessgym4630
@tzaneenhealthfitnessgym4630 5 ай бұрын
Gaan julle die chat n bietjie rol op youtube sit
@quintinKruger
@quintinKruger 4 ай бұрын
Tjom, net voor jy gesê het Doos koud, toe call ek dit. Ek en jy is die sele, seke maar ñ RAU ding.
@PooOnF1re
@PooOnF1re 4 ай бұрын
Lekker Reeg. Bly dit gaan goed. Awesome pod ouens.mis jou by Postmasters tjom.
@davidmaclennan5925
@davidmaclennan5925 5 ай бұрын
Genuinely a very interesting discussion! Well worth watching! Next time I would love for you guys to discuss the butterfly! AKA skoenlapper ? Wat die v0k?
@believe7088
@believe7088 5 ай бұрын
Komaan dis n podcast. Doen wat julle wil. Mense kan net scroll na iets anders. Asb. Fok voort en kyk noord. Julle is cool. Julle is die tweede suidafrikaanse podcast wat ek gaan volg. Baie oorsee maar julle is special
@believe7088
@believe7088 5 ай бұрын
Nou dat julle praat van taal op ander plekke. Ek het n dagskofwerk taal en NAGSKOFWERK TAAL. En dan huistaal.
@WanderingWeirdly
@WanderingWeirdly 4 ай бұрын
Wanneer jy so hard fokus om die woord in jou moedertaal te onthou dat jy altwee vergeet... dan word mens Bye-lingual.
@quintinKruger
@quintinKruger 4 ай бұрын
Maar hoe mooi is die afrikanse woord vir “cleavage”. Koggelkloof.
@WanderingWeirdly
@WanderingWeirdly 4 ай бұрын
Ek ken 'n oom wat so erg teen taalmeng is dat hy praat van 'n komment op Gesigboek lewer.
@elmieborman3201
@elmieborman3201 4 ай бұрын
Mengels is hoe meeste v ons praat!
@mornepieterdelport5632
@mornepieterdelport5632 5 ай бұрын
Ek love die dinamika van die twee manne. Ek is kind of 'n podcast hoer, ek love sulke goed. Ek kyk gereeld die shits and gigs podcast (die twee britste ouens) As daar 'n afrikaanse podcast show was wat sulke segments gehad het, soos threats lees en "am I the asshole" threats lees en dan daaroor uitbrei. Either way, ek gaan dit kyk watokal die content is.
@believe7088
@believe7088 5 ай бұрын
Weet julle wat dink ek. Ek totaal van die wa af wees. Maar ek stel voor julle kry elke keer ieman random van julle followers om deel te wees van die podcast vir n sekere tyd. Ek dink dit sal onverwags en anders wees. Ek weet nie eers hoe nie maar julle sal weet. Julle kan daai ou n paar random vra vra en dalk weird of interesting answers kry.
@davidmaclennan5925
@davidmaclennan5925 5 ай бұрын
I agree, ek stem saam! I am in Australia but I would love to test them with words. It’s my favourite waste of time 😂
@armantmarais7673
@armantmarais7673 5 ай бұрын
Hou die goeie werk bo manne.
@PROPlive1
@PROPlive1 5 ай бұрын
From get go in ons mense se kraal. Vuur, braaiplek... gooi nog
@believe7088
@believe7088 5 ай бұрын
Ek kan nie glo julle kyk daai fokken kak nie. Ek kon my nog nie kry om te kyk nie. Ek het perongeluk 1 sec. Gekyk maar kan nie daai kak kyk nie. Maar ek kan na julle luister.
Radioraps Podcast Show Vibes Ep05
46:57
Radioraps
Рет қаралды 6 М.
Guns & Gunne & RatataPewPewBA!
17:13
Radioraps
Рет қаралды 270 М.
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 18 МЛН
Чёрная ДЫРА 🕳️ | WICSUR #shorts
00:49
Бискас
Рет қаралды 4,9 МЛН
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН
RR PODCAST SHOW VIBES EP001
46:00
Radioraps
Рет қаралды 11 М.
Christelle gesels met Wynand "wyn vir die pyn"
39:30
3 Chicks And A Pod
Рет қаралды 2,9 М.
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 156 М.
Episodju 24 | Mark Mallia | Sayan Cassar Podcast
1:25:14
Sayan Cassar Podcast
Рет қаралды 11 М.
PRAATING S3 EP04 - ALETTA FRANCINA DE KOCK
1:15:24
VAN PLETZEN
Рет қаралды 20 М.
Radioraps Podcast Show Vibes EP02
41:06
Radioraps
Рет қаралды 6 М.
Radioraps Podcast Show Vibes Ep06
44:53
Radioraps
Рет қаралды 6 М.
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 43 М.
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 18 МЛН