No video

Richard vd Westhuizen - Tussen treine 1991

  Рет қаралды 69,104

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 23
@faniekitching8326
@faniekitching8326 2 жыл бұрын
Eenvoudig pragtig, dis Afrikana....mooiste taal ooit....
@infinite_hyperspace
@infinite_hyperspace 2 жыл бұрын
It's amazing how easy it is to understand Afrikaans as a German... amazing song
@thomasnicholls8610
@thomasnicholls8610 2 жыл бұрын
Exactly
@antonroland
@antonroland Жыл бұрын
The proper original version of this iconic Afrikaans song…thank you for uploading it! Memories and emotions spanning decades!
@rorysullivan4913
@rorysullivan4913 Жыл бұрын
My favourite. Have every copy of this song on my playlist. This, the original is the best. Used to teach in a railway village in the 70s. Fills me with nostalgia
@samuelfarris1949
@samuelfarris1949 Жыл бұрын
Only heard this like yesterday and I am smitten with it. Regards, Samuel.
@daphnerall4971
@daphnerall4971 2 жыл бұрын
Hierdie weergawe bly maar die mooiste
@beverleyannanderson2848
@beverleyannanderson2848 3 жыл бұрын
Beautiful! Two handsome guys!
@lakuntakinte3900
@lakuntakinte3900 Жыл бұрын
Beautiful music ALWAYS Richard ❤
@Galaxy-ho2pk
@Galaxy-ho2pk Жыл бұрын
Steeds een van die mooistes ❤
@SuperSpiderman1979
@SuperSpiderman1979 2 жыл бұрын
Bring darm ma Baie memories terug !!!
@emilevoltaire8009
@emilevoltaire8009 7 жыл бұрын
Dankie vir hierdie uitstekende oorspronklike musiekvideo van 'n baie jong Richard en Lochner.
@nazeemsamuels6378
@nazeemsamuels6378 4 жыл бұрын
Fantasties!!!
@emmamarais7895
@emmamarais7895 3 жыл бұрын
Dit bly maar n pragtige lied...
@giselavanreenen5786
@giselavanreenen5786 4 жыл бұрын
Mooi gedoen.
@seanafrica7021
@seanafrica7021 3 ай бұрын
Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so By my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis sy eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek Verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan (Ooh) Soms sien ek die skadu Van jou spieëlbeeld As spieëls Verbrokkel voor die maan Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore
@bengreyling3716
@bengreyling3716 3 ай бұрын
Ongelooflik mooi
@user-rt2cv5pv9d
@user-rt2cv5pv9d 3 ай бұрын
Ons moet ons land terug vat ons het geveg vir die land ons kan weer
@ChristiaanMinnaar
@ChristiaanMinnaar 28 күн бұрын
Ek het juis n uur terug die reeks Arende gekyk,,,hoe het ons voorouers boere nie geveg vir hierdie land teen Britte wat vroue en kinders in konsertrasie kampe met agterbakse verskroeide aarde beleid ons wou laat knak nie En Dan will sekere mense kom kla oor apartheid in hierdie eeu??Dit was niks teenoor ons boere oorloe nie
@merciamaartens7520
@merciamaartens7520 Жыл бұрын
Waarheid lê in ons all maal
@infinite_hyperspace
@infinite_hyperspace Жыл бұрын
Dis reg...
@fmspike
@fmspike 3 ай бұрын
My childhood
Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 570 М.
Sproeitjies
3:43
Sias Reineke - Topic
Рет қаралды 208 М.
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 65 МЛН
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
Ouch.. 🤕
00:30
Celine & Michiel
Рет қаралды 46 МЛН
Vyfster
3:11
Lloyd Ross - Topic
Рет қаралды 323 М.
Ballade vir 'n Enkeling (Richard van der Westhuizen)
2:49
Verwoerdburg
Рет қаралды 399 М.
Jakkie Louw, Kevin Leo - Voshaarnooi
3:11
JakkieLouwVEVO
Рет қаралды 583 М.
Was Ek Maar 'n Digter
3:40
Kupido - Topic
Рет қаралды 135 М.
Theuns Jordaan - Sprokie Vir 'n Stadskind (Met Lirieke)
3:18
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 161 М.
'N Lied Vir Die Nuwe Jong Suid-Afrika
3:40
Shelly Van der Westhuizen - Topic
Рет қаралды 14 М.
Sonja Herholdt - SKIPSKOP
4:46
coenie11
Рет қаралды 832 М.
Adam Tas - Skilpadtepel
3:21
AdamTasVEVO
Рет қаралды 632 М.
Op Blouberg Se Strand
4:32
Laurika Rauch
Рет қаралды 181 М.
If Barbie came to life! 💝
00:37
Meow-some! Reacts
Рет қаралды 65 МЛН