Die Betjiesfontein-rieldansers van Clanwilliam-omgewing het vir groot vermaak gesorg met hul vlugvoetige skuifelpassies by die Durbanville-plaasfees op die Diemersdal-wynlandgoed. Meer by www.tygerburger.co.za
Пікірлер: 21
@denzilpennels772 жыл бұрын
Aih tog is dit nou nie lekker nie. Daasei net my mense kan hom sou gooi 🕺💃
@sandradewet-vandenberg33966 жыл бұрын
Dis hoekom ek altyd sê: geen ander land vir my. Ons het 'n kleurryke bevolking en tradisies. Ons kultuur is ryk!
@lodewykcoetzee41043 жыл бұрын
Ja Sandra, het ons nie 'n kleurryke kultuur verskeidenheid in ons land nie. Dit maak my net kwaad dat mense soos Malemma en Lesufi goeie verhoudinge verwoes met hul ewige politiek. Wens mens kan ontslae raak van die kanker.....
@hiltondodgen97344 жыл бұрын
I really love this, please can some one tell me when is the next festival
@robynreed15785 жыл бұрын
Just LOVE this!
@rosemarymontgomery24143 жыл бұрын
Love this 💕
@luckymooka1695 Жыл бұрын
This one is for Shelly gous frm Ramaki in kanye Botswana
@nolaross2892 жыл бұрын
Very good
@awfelia3 жыл бұрын
Awe-some!! ♡♡♡
@suki8985 жыл бұрын
Gooi dit bokkie gooi is duidelik.👍✌
@ChakaFerry3 жыл бұрын
Jislaaik, maar die Tannie kan dans :-) Wlke een van die Riel/Stofdansers is "LEGENDS" Maak my hartseer vir my Land :-(