Рет қаралды 203
'n Hoogtepunt uit episode 4 van VeranderDinge, seisoen 5.
VeranderDinge word Donderdagaande om 18:00 op KykNet uitgesaai. Daar is ook heruitsendings op Vrydae om 13:00, Sondae om 17:00, Dinsdae om 16:30 en 22:30, en Woensdae om 14:00.