No video

Rugbyfokus: In die skrum met Group Editors Live - Ep 3 - SWD Premierliga Top 8 en Curriebeker afskop

  Рет қаралды 307

Group Editors

Group Editors

2 ай бұрын

Hierdie naweek is dit maak of breek vir Evergreens, Progress en George in die SWD Premierliga. Elkeen van die spanne móét hul wedstryde wen om hul plek in die Top 8 te verseker. Voorspellings is volop, en die punteverskil kan 'n rol speel as daar 'n gelykopuitslag is. Met almal se rûe teen die muur, is enigiets moontlik, maar een ding is seker - harde rugby gaan gespeel word.
Die Curriebekerreeks skop ook die naweek af met die SWD Arende wat teen die Olifante te staan kom om 14:00 by Outeniquapark. Group Editors Live het gister die span se laaste oefensessie bygewoon en met Anton Leonard, die voormalige Arendespeler en oud-Springbok, gesels wat daar was om 'n hand by te sit met die voorbereiding terwyl hoofafrigter, Zane Kirchner, met die span op die veld besig was.

Пікірлер
Rugbyfokus: In die skrum met Group Editors Live - Episode 10
17:54
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 13 МЛН
123 GO! Houseによる偽の舌ドッキリ 😂👅
00:20
123 GO! HOUSE Japanese
Рет қаралды 4,4 МЛН
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
When A Gang Leader Confronted Muhammad Ali
11:43
Boxing After Dark
Рет қаралды 7 МЛН
Elroy Gelant gesels oor sy Olimpiese ervaring en prestasie
9:00
Rosco Syster Highlights Currie Cup 22/2023 Rd.1
4:34
Lihlu Vabaza
Рет қаралды 16 М.
16 MINUTER AV GALNA UTBROTT I SVENSK FOTBOLL
16:01
Allsvenskan Productions
Рет қаралды 222 М.
8 minutes of no nonsense refereeing
6:43
Rugby Manual
Рет қаралды 2 МЛН
The Magnificent Seven First Fight (Rose Creek Battle)
8:04
When Interviews Go Terribly Wrong...
11:42
Score 90
Рет қаралды 979 М.
Olympic medalist Jo-Ané van Dyk on rails with Group Editors
4:38
Highlights: Springboks v Australia in Perth
5:34
Official Springbok YouTube
Рет қаралды 227 М.
Gli occhiali da sole non mi hanno coperto! 😎
00:13
Senza Limiti
Рет қаралды 13 МЛН