Sê my hoe kan ek wil omdraai

  Рет қаралды 3,990,738

Ceanan Ryan

Ceanan Ryan

4 жыл бұрын

Пікірлер: 451
@carmenbernicemoodaley
@carmenbernicemoodaley 8 ай бұрын
In my late Ouma's words "God voor en ek agter..."🙌🏼
@wadelester664
@wadelester664 6 ай бұрын
@sussiepetronella8072
@sussiepetronella8072 4 жыл бұрын
Net toe ek wil moed opgee as n Moeder vn n dogtertjie wt an n siekte lui wt Al 40 operation deur gegan ht. Km die song oor my pad😭😭Dit gee my moed om nooit terug te kyk nie en om nooit op te gee nie. Love die song. 😭😭
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 3 жыл бұрын
Jinne my hart word week.Die Here is 'n goeie God.Ek bid vir u
@sussiepetronella8072
@sussiepetronella8072 3 жыл бұрын
Amen k sal dit so waardeur🙏
@JamesFortuin-m1f
@JamesFortuin-m1f 20 сағат бұрын
Die song klim diep in n men's se hard ❤❤❤❤
@JamesFortuin-m1f
@JamesFortuin-m1f 20 сағат бұрын
Amen Hallelujah 🙏
@lizeboshoff9380
@lizeboshoff9380 5 ай бұрын
Ek kanie omdraai al gaan dit opdraande al gaan dit afdraande My God is altyd met my en elkeen van ons ek Prys ons KONING se LIEFLIKE NAAM AMEN !!!❤❤
@elmariejacobs4271
@elmariejacobs4271 4 жыл бұрын
Hierdie lied moes n werklikheid raak in my lewe elke woord moet ek gaan leef en deel maak van my lewe😭😭tenspyte van elke stryd,ja dit raak soms so moeilik maar hierdie lied stig my 22 Mei 2020 bel my dokter om vir my te sê kanker is terug in my lewer,ek kan net na die oproep God dank vir my lewe en elke dag se krag,en ek sê vir Hom dankie vir dit ook,4 junie 2020 word my man met prostaat kanker gediagnoseer,dit het my geruk.Maar as God tot op hierdie oomblik nog goed was vir ons weet ek Hy sal ons deur hierdie stryd ook dra.Aan U goedheid Here is daar geen einde nie🙏🙏
@jantromp6712
@jantromp6712 4 жыл бұрын
II KRONIEKE 16:9 "want die Here -- sy oe deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; ..."
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 4 жыл бұрын
Wow Elmarie...jou getuienis ruk my.Ons glo dat onse liewe Heer elke kanker sel sal verwyder.Want hy kan...wat hy vir ander doen kan Hy ook vir jou doen.Ek bid vir jou gesin💞💓
@elmariejacobs4271
@elmariejacobs4271 4 жыл бұрын
Baie dankie Ceanan 🙏🙏❤
@nadiag4599
@nadiag4599 4 жыл бұрын
@Elmarie Jacobs, so jammer vir beide jy en jou man se diagnosis. Ek het ook verlede jaar stryd geloop met op,chemo, rads. Ek ht Jan my broer begrawe agv prostaat, maar dit was omdat dokters ‘n jaar gevat het ok te diagnoseer. Kyk asb na Dr Caroline Leaf op KZfaq, sy ht my regtig baie gehelp om te proses. Ek hou julle in my gebede🙏🏾 God bless❤️. @ Ceanan die song dra my nou al die afgelope 6 maande, thanks again🙏🏾
@elmariejacobs4271
@elmariejacobs4271 4 жыл бұрын
Baie dankie Nadia sterkte ook aan jou❤🙏
@claytonvanwyngaardt
@claytonvanwyngaardt Ай бұрын
Hierdie lied is diep in my hart want daar is nie n kans vir my om om te draai nie ek is te lief vir my Vader en el sal verewig met my Vader wees die duiwel het nie n kans nie l love you Lord
@penelopedunn3582
@penelopedunn3582 5 ай бұрын
When I was at my lowest. This lifted me up. God will always be there for us no matter howuch we fail. 😢
@brendonthorne992
@brendonthorne992 2 ай бұрын
amen
@melissajacobs3181
@melissajacobs3181 2 жыл бұрын
Am sitting with tears falling I pray that God helps myself and my husband to provide for our kids 🙏
@annelizeantonie7986
@annelizeantonie7986 4 күн бұрын
Amen glory to jesus x kan nie omdraai nie x besef op nuut die hand van die Here op my lewe Hy alleen is te goed vi my😢😢
@LiondreJones-iv1le
@LiondreJones-iv1le 8 ай бұрын
Nooit nie😢😢My Hemelse God en Abba Vader💞💞in Christus wat sit op Sy🙏🙏🙏Hemelse Grotte Magtige Troon👏👏👏waar geen een kan regeer of se nie💪💪🌹🌹🌹want as Hy👏👏"" "Die Alpha en Omega" "" 🙌🙌🙌🙌vir ons is😅😅wie kan oor Onse pad kom👑👑👑Of vir wie sal ons hoef te vrees💪💪💗💗in Jesus Magtige Almagtige Sterke Getroue Redende Hemelse Naam💐💐💐💐n baie mooi lied😇😇prys loof dank aanbid ken🥰🥰vertrou dien eerbiedig leef🙌🙌🙌getuig en hou vas aan Sy💞💞Heilige 💞Mooie Naam"""💪💪💚💚 Jesus💓💓"" "
@lowrensbosman2356
@lowrensbosman2356 2 жыл бұрын
Die song het my gees weer wakker gemaak,le sonder werk vir 2maande nou,x n geloowige van God,en ek gaan deur n baie mooilike tyd😢😔maar ek gaan nie om draai nie want Hy is my stananderots..dankie Heer🙏baie dankie broer vir so n mooi luutjie Heere seen sy lewe.#Namibia
@user-zc4ng9rd9v
@user-zc4ng9rd9v 15 күн бұрын
My hart voel so goed as ek hierdie lied hoor van God se goedheid. Amen❤
@user-yt3uf5nl5t
@user-yt3uf5nl5t Жыл бұрын
Joh die lied stig my elke keer as ek dit luister 🙌🙌🙌🙏dankie Here
@marleneabrahams9098
@marleneabrahams9098 3 жыл бұрын
Vnaand het hierdie lied my weer moed gegee,, Ek voel moeg, en wou opgee,, ek wou net in sak en as gaan sit,, soveel pyn, soveel seer,, 😭😭😭,, mense stel teleur,, mense draai hul rug op my,,, maar ek sal nooit om draai nie,, die Here is te goed v my,,, Bja danki vir mooiste song
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 3 жыл бұрын
Ai jinne Marlene...die bonatuurlike krag van ons liewe Heer sal ju uit die vallei uit bring. ♥️
@marleneabrahams9098
@marleneabrahams9098 3 жыл бұрын
Amen,, ek vat daai woorde 🙏🙌
@susandoll2338
@susandoll2338 3 жыл бұрын
Dit laat n mens opnuut besef dat al gaan dit hoe swaar, dat daar nog steeds te veel is om voor dankie te se, ons dien n lewendig God... Dankie Jesus🙌🙌
@pricillamoses624
@pricillamoses624 3 жыл бұрын
Amen
@thabisobetani333
@thabisobetani333 3 жыл бұрын
Is so waar hu kan ek will omdrai...as di here so goed is vmy...ek aan bid u...❤️🙌
@garethy100
@garethy100 2 жыл бұрын
yes so waar... God is so goed vir ons...
@sarahabrahams8304
@sarahabrahams8304 Жыл бұрын
Ons kzn nie omfraai
@user-yt4wl1tx7z
@user-yt4wl1tx7z 4 ай бұрын
Op ouderdom van dertig kon ek nie om draai nie
@carolannekurshell5582
@carolannekurshell5582 Жыл бұрын
Dankie vir alles wat U vir ek en my familie doen hemelse Vader
@bernicebrentjies1364
@bernicebrentjies1364 26 күн бұрын
This song was my dad's anthem before he passed
@user-xc8gc3ml4d
@user-xc8gc3ml4d 4 ай бұрын
💃💃💃🙌🙌🙌ilove this song so much because this is the song that helps me keep going strong and move forward out of my deep dark past the time I was deeply in the devil's courts iwas a prisoner of sin but glory to God i was found again by Jesus Christ and I was born again in Christ alone i can never ever turn around again not for what he has done for me 💃💃💃🙌🙌🙌
@clauricescheepers6388
@clauricescheepers6388 4 жыл бұрын
Ek dank die Vader vir sy liefde & woord...daar was tye wat ek wou opgee, maar soos altyd vou hy my toe onder sy liefde en ek kan weer opnuut begin. Ek kan nie omdraai nie...
@hartzenbergalthea3658
@hartzenbergalthea3658 2 жыл бұрын
Amen.... Thank you Jesus
@sheilajacobs9072
@sheilajacobs9072 3 жыл бұрын
Hierdie lied bring trane in my oe dit laat my besef wat die Here in my lewe gedoen het .Die Here is Waarliķ waar ons staat Maķer .AMEN
@veroniquegroenewald8466
@veroniquegroenewald8466 2 жыл бұрын
Amen 🙏 amen
@joleneadams880
@joleneadams880 4 жыл бұрын
Vroemore in trane. Wow awesomeness
@jantromp6712
@jantromp6712 4 жыл бұрын
II KRONIEKE 16:9 "want die Here -- sy oe deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; ..."
@elmariejacobs4271
@elmariejacobs4271 4 жыл бұрын
Amen prys die naam van die Here as ek terug kyk op my lewenspad en sien waar die Here my kom uithaal het en tot waar Hy my gebring het tot op hierdie uur is ek dankbaar🙌Hoe kan ek omdraai as God goed is vir my Halleluja ek sal nie omdraai nie.Dankie Here ek eer U aan U goedheid is daar geen einde nie🙏
@betsiebarnard4938
@betsiebarnard4938 4 жыл бұрын
SO SORRY FOR EACH AND EVERY ONE THAT TURNS THERE BACK ON JESUS. I PRAY FOR THEM THERE SOULS. JESUS LOVE!
@vonniebarendse6705
@vonniebarendse6705 4 жыл бұрын
God is good all the time he's always there for us
@dillonjohnarendse6443
@dillonjohnarendse6443 Жыл бұрын
Hierdie lied het my weer laat besef...dat die wereld is in God se hande...en al is my omstamdighede hoe moeilik....God is altyd daar...en hy sal my deurdra
@andreapaul6741
@andreapaul6741 4 жыл бұрын
🙌🙌🙌Kan hierdie lied oor en oor luister. Prys sy naam met dank en lof.🙏
@ChesnayJulies-ws5on
@ChesnayJulies-ws5on Жыл бұрын
❤🙏
@user-oe3tf1vh9p
@user-oe3tf1vh9p 11 ай бұрын
Amene stem staan dienaar
@user-ob7dk1wo9v
@user-ob7dk1wo9v Жыл бұрын
die koortjie lig my op ek voel hartseer Mr as ek die koortjie luister kry ek nuwe KRAG amen
@ivangrundling2351
@ivangrundling2351 2 күн бұрын
Hallelujah thank you Lord for everything you have done and still busy doing in my life🙏🙏🔥🔥🔥🙌🙌🙌
@sharonisesteyn9860
@sharonisesteyn9860 4 жыл бұрын
Dankie Here, ek weet U maak deurbraak in my lewe, en dat U vir my sal deurkom🙌🙏
@yolandavanryneveldt1717
@yolandavanryneveldt1717 3 жыл бұрын
Dit is waar ons moet nt glo
@joyshangombe9667
@joyshangombe9667 2 жыл бұрын
Amen
@kimberleycoetzee9851
@kimberleycoetzee9851 Жыл бұрын
@@yolandavanryneveldt1717 🙏🙏🙌
@JubileeProjects
@JubileeProjects 2 жыл бұрын
Ek sal nie omdraai nie ❤️😭💯 Al kom wat op my pad!!!!!! Ek weet op wie ek vertrou, HY IS MY STAANDEROTS 💯 JESUS 🙏👏❤️
@user-fm4gp1qp6s
@user-fm4gp1qp6s 5 ай бұрын
Moenie omdraai nie want onse hemelsr father is Ba ie goedvir ons mens hyt gesterf vir os sonde aan die kruis anen
@swagboy_cole3683
@swagboy_cole3683 3 жыл бұрын
We need Jesus now more than anything . Now is not the time to turn back. You are God alone through the good times and the bad . Your mercies are new every morning , great is Your faithfulness 🙌🙏♥️
@clairebaartman3449
@clairebaartman3449 Жыл бұрын
Gods love is like fresh air. WE NEED IT TO SURVIVE EVEN THOUGH WE CANT SEE IT..........
@jantromp6712
@jantromp6712 4 жыл бұрын
II KRONIEKE 16:9 "want die Here -- sy oe deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; ..."
@hassimesaoud
@hassimesaoud 4 жыл бұрын
Sjoeeeeee.....Se my HOE KAN EK WIL OMDRAAAAI......Getroue Meester......Met al my foute en dinge.....You are my NO1......Danki Jesusss
@carmenswartz3677
@carmenswartz3677 10 ай бұрын
Dankie Jesus dat u genade so groot is, en dat u vir my sal deurkom
@valeriesnykop7597
@valeriesnykop7597 4 жыл бұрын
😭😭Ai my Heer hoe kan ek Dan hier kom omdrai....nadat U my gedra dit tot hier 😭😭Ek sit by die werk op die oomblik en so baie dinge gaan deer my kop.....Eks bekomerd oor soveel dinge....Maar hier kom die lied en dit ruk so aan my hartsnare....Here ek eer U
@bernadetteabrahams806
@bernadetteabrahams806 3 жыл бұрын
HY wat God is, is vir JOU!!!
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 3 жыл бұрын
Wow die Here seën u
@edeleneoctober9429
@edeleneoctober9429 3 жыл бұрын
Het die lied in die kerk vanoggend gespeel en die krag van God het kom neerdaal! Baie geseend...so baie dinge het gebeur vanaf verlede jaar tot nou, maar God is en was goed vir ons. Veral vir my spesifiek...jy is waarlik waar 'n blessing my broer👏
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 3 жыл бұрын
Baie dankie Edelene
@bonitadelewis5333
@bonitadelewis5333 3 жыл бұрын
Thank you Jesus, Here U genade is elke dag genoeg!
@user-mj7yw5nh7i
@user-mj7yw5nh7i 7 ай бұрын
I am monchesca from robertson i listen to song like its part of me and i am only 16 yrs old and i know every need god in his of her life like yorh god made everything possible made the impossible possible❤
@denzilioemilio3300
@denzilioemilio3300 4 жыл бұрын
Elke keer as x hierdie song hoor of luister raak x ontmiddelik emotional 🙏🙇‍♀️
@RiaanBormann
@RiaanBormann 4 күн бұрын
Ek het so Baie trane as ek dink waar was ek en die Here het vir my kans gesien...Dankie Here hou aan my broer
@user-mj7yw5nh7i
@user-mj7yw5nh7i 10 ай бұрын
Al praat di mense van my xke salie omdraai nhi❤😢
@minahmtati6681
@minahmtati6681 9 ай бұрын
Wow wow, my Meester!!! Dankie aan my skoonsus wat hierdie geseende koortjie op haar Status geplaas het. Thank You Lord😇🙏😭😭
@LeonDeklerk-sw1ix
@LeonDeklerk-sw1ix Жыл бұрын
Hart breukende lied net die waarheid want as j wil omdraai waarheen wil jy gaan moenie omdraai nie Glory to God Amen
@natalieheunis2232
@natalieheunis2232 3 жыл бұрын
Thank you Lord for Your unfailing love 💕 hoe kan ek wil omdraai as die Here so goed is vir my 😭😭😭😭😭😭🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
@familyovereverything6720
@familyovereverything6720 2 жыл бұрын
I met this young man one day and oh what a blessing it was to meet him. As we depart on our way he told me his testimony as i was amazed by what and how God moved his hands
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 2 жыл бұрын
Blessings 👏😇🔥
@Lindzobo22
@Lindzobo22 Жыл бұрын
Thank you Jesus for your everlasting love and mercy.
@zeldasteenkamp783
@zeldasteenkamp783 Жыл бұрын
Here thank you for your mercy
@nerenecollopen4344
@nerenecollopen4344 2 жыл бұрын
AMEN! Lord continue to bless your children we are truly grateful. Die woorde van die lied slaan hard opnuut laat besef hoe goed God is.
@adrianwevers65
@adrianwevers65 3 жыл бұрын
This song ministered to me so deeply. Ek sal nie omdraai nie❤️
@adamsjohn-lt4vn
@adamsjohn-lt4vn 8 ай бұрын
Hoe. Kan x omdraai as die Here Vir my so groot dinge in my LEWE gedoen het Here x sit net my vertrou in U ❤❤❤❤
@monicaseptember335
@monicaseptember335 Жыл бұрын
Ek kan nie,!Ek sal nie !Ek wil nie omdraai nie. Die Here is te goed vir my
@theresamsimango3630
@theresamsimango3630 4 жыл бұрын
This song ministers to my soul.
@stalinpilcher8977
@stalinpilcher8977 Жыл бұрын
AMEN HALLELUJAH GLORY TO GOD AND HIS SON KING JESUS, 😍😍😍
@itsallabout_shayn8995
@itsallabout_shayn8995 3 жыл бұрын
Hou aan om Here te prys my mense,ek hou van hierdie lied,mag die Here hulle seen,❤️❤️❤️❤️❤️
@uthandofourie8029
@uthandofourie8029 2 жыл бұрын
This song speaks to my heart I just came back to Jesus and I will turn back again coz it's not worth it
@chrisvermeulen2270
@chrisvermeulen2270 2 жыл бұрын
Kerk van die Here dit is nou die tyd van die kerk.Hallelujah
@user-ip4ik2og4g
@user-ip4ik2og4g 10 ай бұрын
❤❤all that i can do is cry if i just think what God has done for me ...oh Lord just wanna thank u for everything good or bad thank u Jesus 😢😢❤
@user-gt3uo3qj9k
@user-gt3uo3qj9k Жыл бұрын
😢😢thank Jesus this song really touch me I had two strokes and God was a good good father to me How can I turn around when have done so much for me
@user-gt3uo3qj9k
@user-gt3uo3qj9k 11 ай бұрын
😢😢😢 ja ek kan nie omdraai nie
@charmaineletshabo5787
@charmaineletshabo5787 2 жыл бұрын
Dankie Here .Se my hoe kan ek wil omdraai !!!Here U genade is genoeg vir Ons .Wat is die mens se kind Here dat U hom kom besoek.Dankie vir n pragtige lied!!!
@ansiethumbran8919
@ansiethumbran8919 Жыл бұрын
Dit is so waar as ek net dink hoe goed is die Here vir my 🙌🙌🙌🙏🙏 ek stem so saam oor en oor kan ek dit sing 🙌🙌🙌Al die lof aan die Here🙌🙌
@charlenekoopman5563
@charlenekoopman5563 Жыл бұрын
Ooh God, thank u Jesus🙏🙌🙌
@leonmanies4565
@leonmanies4565 4 ай бұрын
Thank you Jesus for answering us through songs like this powerful Amen 🙏
@jasmineprins6743
@jasmineprins6743 2 жыл бұрын
Daar is allreeds n ANNOINTING nog voor hy begin sing Toe hy Se HALLELUJAH Was God teenwoordig
@liezelmusset1399
@liezelmusset1399 4 жыл бұрын
Al gaan dit op draens, se my hoe kan ek wil om draai as die Here so goed is vir. Ek hou vas aan Jesus.
@ivanplaath4637
@ivanplaath4637 4 жыл бұрын
Yes, hoe kan ek nou Wil omdraai. Die Here is goed vir my hallelujah. Prys die Soete Naam van die Here.
@jantromp6712
@jantromp6712 4 жыл бұрын
II KRONIEKE 16:9 "want die Here -- sy oe deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; ..."
@natashaengel2950
@natashaengel2950 3 ай бұрын
Here wys my die pad voorentoe in Jesus nasm danki Here vir ❤
@shanicekorner9403
@shanicekorner9403 4 жыл бұрын
Ogh dit moes ek vinandt kom sien het, die Lied het so baie Krag, 😭🙌🙏Ek kan nie Omdraai, die Here is n werklikheid 👏👏👏👏🙌🙌🙌🙌
@reneekooper5199
@reneekooper5199 Жыл бұрын
THANK YOU FATHER FOR YOUR GRACE AND MERCY...
@gaylegrootboom3244
@gaylegrootboom3244 2 жыл бұрын
🙏🙏🙏 The Lord's favour will always be on you, just trust him. Give your all to him.
@bree7947
@bree7947 2 жыл бұрын
Powerful song , oh Jesus 😭😭
@gershwinfrancis7226
@gershwinfrancis7226 3 ай бұрын
Dankie here vir die Krag wat here my elker dag gee😢😢😢😢😢😢
@lorraineherrings4582
@lorraineherrings4582 4 жыл бұрын
Dankie My Here dat U altyd aan my sy is.. Ek sal nie en kannie omdraai nie❤️
@mohammedabdul551
@mohammedabdul551 Жыл бұрын
Amen
@irenevaltyn6554
@irenevaltyn6554 Жыл бұрын
Sowaar hoe kan ek❤
@carminetabaadjies9234
@carminetabaadjies9234 2 жыл бұрын
When my heart is broken just Listen to this song thank you Lord for this song
@user-rx1nl8je5c
@user-rx1nl8je5c 6 ай бұрын
Die gees van God is kragtig,Hy oorwrldig jou,Joshua jy is voorwaar geseend.Kom ons dra ons jong broers en sisters ook op tot die troon van genade.n Spesiale versoek vir my 2seuns,sodat die Here hulle kan aanraak dus my gebed in Jesus naam,💖💖💖🙏🙏🙏❤️❤️❤️
@wadelester664
@wadelester664 6 ай бұрын
Amen
@user-om3yf7sr7z
@user-om3yf7sr7z 11 ай бұрын
My Jesus u is te goed vrmy ,,hokm moet x omdraai,ek sal nooit nie 🙏🙌😇♥️
@ChesnayJulies-ws5on
@ChesnayJulies-ws5on Жыл бұрын
I love you Jesus ❤
@carolannekurshell5582
@carolannekurshell5582 2 жыл бұрын
Dankie hemelse Vader vir u goedheid en guns teenoor ek en my familie
@user-uj1ej2vg7q
@user-uj1ej2vg7q 11 ай бұрын
Dankie my God vir hierdie bemoediging koorkies dit laat my herhinner dat god nog lief is vir my en nog dink aan my marriage al wat ek Kan se is god se tyd nie my of u se tyd nie ❤❤😂❤
@eugenejohnpetersen5481
@eugenejohnpetersen5481 14 күн бұрын
ek weier om tedraai,telang gewag vir nog n genade kans uit die hand van die Here vir genade ,genade soos a samson hallelejah
@lerayshatait2172
@lerayshatait2172 4 жыл бұрын
Love this song sing it together with my son Zyon, it is one of his favourites. Powerful God.
@roselinecarelse2886
@roselinecarelse2886 3 жыл бұрын
Dankie Heer U genade is vir ons genoeg.U is die Jehovah Jireh,die God wat voorsien in ek en my gesin se lewe.Amen.
@michellejohnson4071
@michellejohnson4071 2 жыл бұрын
Blessed and highly favoured young man. May God continue to bless you🙏🙏🙏
@taniaswart4085
@taniaswart4085 Жыл бұрын
Danki jirre x is bly om dit te hoor se my hoe kan ek wil omdraai jirre
@taniaswart4085
@taniaswart4085 Жыл бұрын
Ek anbid u here
@thomasgallie7005
@thomasgallie7005 4 жыл бұрын
Lord you have brought me this far.To turn back would be futile
@Dipz44
@Dipz44 4 жыл бұрын
This is my favourite... Ai my Jesus... Dankie dankie
@joilene1000
@joilene1000 4 жыл бұрын
Ek voel altyd om op te gee maar die Here sit altyd die song op my hart dankie Here daat ek nooit omdraai omdat u vir my soe goed is... 😭
@jantromp6712
@jantromp6712 4 жыл бұрын
II KRONIEKE 16:9 "want die Here -- sy oe deurloop die aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; ..."
@markchetty8435
@markchetty8435 3 жыл бұрын
God bless you. Yes life is hard at times and uncontrollable. But we have something this world doesn't have; Jesus has been the rock of ages. He lives for our deliverance. The beauty about this life is. He came so we don't have to do things alone in this world. Hold onto Jesus. He will surely keep his promises towards you and family. Be blessed and walk in faith. God bless you always.
@christenelevens7600
@christenelevens7600 Жыл бұрын
vorentoe en nie agtertoe nie , ek sal nie omdraai nie❤🙏🏻
@josephkawub3195
@josephkawub3195 4 жыл бұрын
Ek kry net nie genoeg, van die song
@user-rb8jx3uf8d
@user-rb8jx3uf8d 5 ай бұрын
❤❤❤My Brother die Here is Lief Vir Ons❤❤❤❤🎉🎉🎉
@user-xn8lk5mc1p
@user-xn8lk5mc1p 2 ай бұрын
Daar is geen manier hoe ek kan omdraai nie....deur alles al praat die mense leuens...en die lewe druk ja, maar ek kan nooit omdraai nie ek kan nie❤❤❤
@user-pt4zn1jv1f
@user-pt4zn1jv1f 2 ай бұрын
Die lied het my gedra met my egskeiding,as ek net gedink dit wa die Here my uit gehaal dit en wa ek nou is in Christ ek kanie omdraai nie🙏
@carolineteise3640
@carolineteise3640 Жыл бұрын
Og, ja.....hoe kan ek wil omdraai as die HERE so goed is vir my. Prys SY Heilige Naam
@pamelaterry6068
@pamelaterry6068 2 жыл бұрын
Absolutely love this song ❤️ God is great 🙏🙏
@tshifhiwaprecious918
@tshifhiwaprecious918 Жыл бұрын
God is good all the time🙏
@user-bm2jm1so7l
@user-bm2jm1so7l 4 күн бұрын
Dankie ,Hy is elke sekonde goed vir ons ek eer Hom😢
@ShirleyHartley
@ShirleyHartley Жыл бұрын
In tye van benoudheid was HY daar inie covid het HY my deurgedra AMEN GOD IS GOOD ALL THE TIME
@roselindagaoses439
@roselindagaoses439 Жыл бұрын
Jesus koning... Glory 💓💓💓
@reaganroach6783
@reaganroach6783 2 жыл бұрын
Al wat praat die mense van malaria x sal nooit omdraai nie in the name of lord amen 🙏🙌❤
@lindiwejossob
@lindiwejossob Жыл бұрын
Se my dan net hoe ek wil omdraai ek kani♥️🤞
@natashalakey221
@natashalakey221 2 жыл бұрын
Daars nie om draai kans nie van die here was en is nog steeds goed vir my !
@merciawilliams4627
@merciawilliams4627 3 жыл бұрын
This chorus encouraged me and I'm grateful for God grace. Today people are not testifying about God goodness but this song ignites that fire again.. May God bless and favour you my Brother. I purpose to hold on. Thank you to the uploader.
@CeananRyanGospel
@CeananRyanGospel 3 жыл бұрын
Amen Thank you Mercia
Hy Maak 'n Weg
7:32
KUNJALO
Рет қаралды 6 МЛН
Alton Zakay - Sterk Toring [Official Music Video]
6:16
Alton Zakay
Рет қаралды 2,8 МЛН
Cat Corn?! 🙀 #cat #cute #catlover
00:54
Stocat
Рет қаралды 15 МЛН
ТАМАЕВ УНИЧТОЖИЛ CLS ВЕНГАЛБИ! Конфликт с Ахмедом?!
25:37
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 39 МЛН
Neville D- DIE LIEFDE VAN JESUS IS WONDERBAAR
8:31
Neville D Music
Рет қаралды 2,8 МЛН
Pinkster On Heels Vol 2: Ons is geroep (cover) deur Elwira Standili
16:29
Benjamin Dube - Bow Down & Worship (Official Music Video) | Extended Version
15:26
Dube Connection Enterprise
Рет қаралды 4,6 МЛН
Moenie moed verloor nie.
4:41
Nada Herandien-Anta khoisan
Рет қаралды 918 М.
Jodi Jantjies - Koortjie Medley
12:02
Crescendo
Рет қаралды 2 МЛН
Ons noem Hom Saligmaker ..... Blessed
10:04
Ellenore Van Rooi
Рет қаралды 1,4 МЛН
Roep Sy Naam
4:54
Remalia Esau - Topic
Рет қаралды 3,2 МЛН
Hy maak ’n weg - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
7:33
🙏👏Pinkster koortjies-Pinkster mix16 5in1
26:22
Radio Lekker Koortjies
Рет қаралды 89 М.
Минаева - Шоколадка
2:49
Gazgolder
Рет қаралды 1,2 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
akimmmich
Рет қаралды 2,3 МЛН
Janona
4:09
Release - Topic
Рет қаралды 2,3 МЛН
Sadraddin - Jauap bar ma? | Official Music Video
2:53
SADRADDIN
Рет қаралды 12 МЛН