No video

'n roerende huldeblyk vir die gewilde akteur Lieb Bester

  Рет қаралды 11,428

SABC Nuus

SABC Nuus

3 жыл бұрын

Huldeblyke, stroom in, na die dood, van die veteraan-akteur, Lieb Bester. Hy is vroeg vanoggend, in die ouderdom, van 72 oorlede, aan COVID-19 verwante komplikasies. Hy't die eerste keer, bekendheid verwerf, in die rolprent, "Seun van die Wildtemmer" in 1973 - en later, vir sy talle rolle, in Afrikaanse tv- reekse. Hy was boonop ook, 'n kranige musikant.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.

Пікірлер: 3
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 жыл бұрын
Lieb, jou plek is leeg. Jou stem is stil - ons swyg, O Heer, dit was U wil.
@marietjiegroenewald9251
@marietjiegroenewald9251 2 жыл бұрын
Dankie Prof Retief jy het my lewe so verryk telkens wanneer ek a episode van Villa Rosa gekyk het. Die spelers het ek familie beskou. Dit is een onvergeetlike drama. In die hemel wil ek graag baie met hom gesels. Marietjie Groenewald NZ
@c.marietadejongh2262
@c.marietadejongh2262 3 жыл бұрын
RIV Lieb Bester.... of soos baie fans jou genoem het Liebling ... sterkte aan sy geliefdes....
Afrikaans Nuus l 06 Augustus 2024
20:53
SABC Nuus
Рет қаралды 16 М.
Lieb Bester - Kwêla | kykNET
13:27
kykNET Argief
Рет қаралды 15 М.
Jumping off balcony pulls her tooth! 🫣🦷
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 28 МЛН
Alex hid in the closet #shorts
00:14
Mihdens
Рет қаралды 18 МЛН
小蚂蚁被感动了!火影忍者 #佐助 #家庭
00:54
火影忍者一家
Рет қаралды 36 МЛН
Spot The Fake Animal For $10,000
00:40
MrBeast
Рет қаралды 195 МЛН
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
Blye Versekering (André en Lieb Bester)
4:55
André Bester
Рет қаралды 77 М.
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore - Amanda (Live at Sun Arena / 2019)
5:24
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,7 МЛН
Wyshede met Tobie Cronje - Kwêla  | kykNET
21:00
kyknettv
Рет қаралды 73 М.
19 Funny, Weird South Africa Old Tv Adverts..
14:00
Fast And Curious In RSA
Рет қаралды 1,2 МЛН
Die legende, Paul Eilers - Kwȇla | kykNET
13:04
kykNET Argief
Рет қаралды 23 М.
Jumping off balcony pulls her tooth! 🫣🦷
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 28 МЛН